Thaba Lenaka 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thaba Lenaka 3 is 'n gasteplaas 100 km vanaf Pretoria en 8 km vanaf Bela-Bela.
Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koninigingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie, 'n stofie en 'n ketel.
Gaste het toegang tot 'n stoep en 'n gasbraai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 299
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Thaba Lenaka 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang