Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Lenaka 3

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thaba Lenaka 3 is 'n gasteplaas wat 100 km vanaf Pretoria en 8 km vanaf Bela Bela geleë is.

Verblyf is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n klein stoof-oond en 'n ketel.

Gaste het toegang tot 'n stoep en 'n gasbraai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Theuns K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plek. Ontspan heerlik. Sal dat hulle die braaiers daagliks skoonmaak. Gasbraaier werk nie voldoende nie.
Aug 2024
Gerrie J
5.0
Rustig en stil. Veilig, ontspanne en in stilte 'n uitstekende wegbreek van die lewe se gejaag.
Mrt 2024
Faan D
Saam met lewensmaat
5.0
Goed ontvang, alles nodig is daar, skoon en pragtige area! Baie geniet dankie, sal weer kom kuier.
Sep 2023
Christa V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf. Uitspan en braainaweek met eggenoot. Nie baie diere gesien maar wel rus en vrede. Plekkie gerieflik toegerus. Neem net ys saam.
Sep 2023
Sam K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik stil en rustig met alles wat jy nodig het. Lekker gebraai.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 299

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thaba Lenaka 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7, Valencia 11, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfFSZFOduSzsGTR5ZhVJHcxNozL57BlVrmLQMPRttdarsW314Oj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Farm 7 11 Valencia 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833253906043 28.339200397729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang