Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Monate Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thaba Monate
Thaba Monate Game Lodge
Thank you for your kind words, please come visit us again.

Karen V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier. Pragtige view. Fantasties lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thaba Monate
Thaba Monate Game Lodge
Kom kuier gou weer by ons.

Geneveve K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fun, relaxing and nature! The stay at Thaba Monate Game Lodge was great! We could only check in at 12:00, as we were attending a wedding in Harties. The lodge manager was very nice and very helpful with this! She arranged with the gate that we would come in later. The chalet we were in was clean, neat and exactly as shown in the photos. I loved the fact that there was no WiFi, no TV and limited cell service. This ensured that we as a family could spend uninterrupted time together. The lodge has a swimming pool, mini golf and zipline - which ensures that everyone has something to do. Overall, the stay was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lovely, will come again. Great 4x4 trails. Excellent location. Friendly staff. Boy is a treat! Only negative was 2 nights of loud music and chatter by other campers. Sorry there was no hot water pool available when we were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lovely restful weekend. I highly recommend Thaba Monate; however, I wouldn't recommend it if you are camping with a group of friends. No noise allowed when you are a group; it becomes louder as you talk. Lovely place, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintun Y
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Dit was uitstekend. Ons het dit baie geniet. Elke keer was 'n belewenis en het soveel natuurlike rustigheid gebied, om weer self uit te rus en dit werklik te geniet saam met elkeen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thaba Monate
Thaba Monate Game Lodge
Baie dankie vir jou ondersteuning, Quintun Yzel. Ons hoop dat ons jou gou weer sien.

Moira S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker tyd om te rus. Heerlik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thaba Monate
Thaba Monate Game Lodge
Baie dankie vir julle ondersteuning.

Angela S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Absolutely brilliant! We were absolutely amazed at how wonderful the place was. The beauty of the chalets and the environment is breathtaking. And the pools are wonderful, with waterslides, putt-putt, and tennis courts, all free. Any tiny request was attended to at once. We went on the most fantastic 4x4 ride. All in all, the place is fantastic, the pictures on the website do not do it justice, and we will be back as soon as possible. This is my new favourite place. Try it, you won't be sorry!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thaba Monate
Thaba Monate Game Lodge
Thank you so much for your visit, Angela. We appreciate your feedback and support. Please come and visit us soon.

Thinus J
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Kamp is altyd lekker saam met vriende, ons is 'Die Kamp Tjommies'. Awesomme heerlik stil en kampplekke lekker groot. Swembaddens heerlik, kroegarea lekker kuierplek met vriendelike mense! Die eienaar en Tannie by ontvangs awesomme mense wat ons mooi gehelp het en baie tuis laat voel het! Badkamers was netjies, maar kan elke dag gediens word. Die pad van die hek na die kampterrein kan dalk so bietjie gelyk gemaak word, maar darem nie 4x4 nodig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Fantasiese uitkyke, vriendelike mense, behulpsaam. Gemaklik en skoon. Die verblyf by die Thaba Monate Game Lodge was baie netjies en word mooi na omgesien. Die personeel en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die uitkyke is verskriklik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Thaba Monate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R580
R580 R348
per nag (plek vir 6)
Vanaf R580
R580 R348
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 172 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e82047486260a6a0080e0b2f5e6fb484ae216af62c1619aff1d810603c0615f22760ed6b51dacb36390b55881d666c144d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R348 per nag (plek vir 6) 129 5 1 4 Portion 2 Buisfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.809954744625 28.328067040129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang