Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Tholo Game Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Corrie S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Te vinnig verby. Sal vir seker die plek aanbeveel aan enige iemand! Baie stil, lieflike skoon verblyf, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

As jy opsoek is na 'n plek waar jou siel kan rus, dan is Thaba Tholo die plek. Wat 'n lekker plek om by te bly! Ons sal vir seker weer teruggaan. Die stilte is wonderlik en die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Goed toegeruste lodge met baie behulpsame werkers. Wonderlike geriewe! Wat 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Alles was netjies en lekker! Heerlik! Sal enige tyd weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Verfrissend. Ongelooflik Bosveld wegbreek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gosego E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Worth it. We had a great stay and enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anlize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Lekker gekuier. Ja - Stil en rustig. Die huis kort heelwat werk en die badkamer was nie skoon nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ferreira
Thaba Tholo Game Farm
Hi Anlize, Dankie vir jou resensie. Ek het jou persoonlik ingeboek en die huis was skoon en netjies. Die plaashuis bied baie aan, insluitend jou eie private jacuzzi, swembad, en ook braai en boma-area's, goeie kwaliteit linne, en voldoende geriewe vir bekostigbare verblyf en waarde vir geld. Groete, Priscilla

Simone D
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2024

Relaxing. Really enjoyed the tranquility and peacefulness of the beautiful farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kedisaletse P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Enjoyable and chilled. Beautiful and enjoyable. Just to only deal with ants and all is good. I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ferreira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R3 250
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101 - Thaba Tholo Wildplaas, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e0bba57ce6955d3b3e23ff11be75eaf746b33bf019d0b7891125e5549d80bb3b3cc488f8c5c8e3ced1ab0fe49d0d5b979e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 12 mense 56 5 1 5 R101- Thaba Tholo Game Farm Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.565800338479 28.6593276858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang