Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Tholo Game Farm

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101 - Thaba Tholo Wildplaas, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Thaba Tholo Game Farm is 'n selfsorgplaas op 'n wildplaas in privaat besit. Dis langs die Euphoria Golf Estate and Hydro geleë. Dis ideaal vir 'n groep of 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike boswegbreek.

Dié plaashuis is volledig gemeubileer en het 4 slaapkamers en 2 badkamers, en die aparte kothuis het 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die hoofhuis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 'n vierde kamer met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 3 drie kamers deel 'n badkamer. Elke badkamer het 'n stort en/of bad, wasbak, en toilet. Daar is 'n dubbelbed in die kothuis se hoofslaapkamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers het en suite-badkamers.

Die plaashuis se kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, en selfsorg-toebehore. Die boma het ook 'n groot yskas. Die sitkamer het gerieflike sitplek en lei na 'n boma met 'n kroegarea en braaigeriewe, en 'n swembadjie. Daar is ook 'n omsetter.

Wildkyk is beskikbaar en ander doendinge sluit voetslaan, bergfietsry, gholf, en voëlkyk in. Euphoria Golf Estate het 'n restaurant en spa by die hoofgebou by die klubhuis wat bereikbaar is via die kabelkar of met 'n motor vanaf Thaba Tholo. Die ontwerpersgholfbaan is 'n wenner.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Corrie S
5.0
Te vinnig verby. Sal vir seker die plek aanbeveel aan enige iemand! Baie stil, lieflike skoon verblyf, vriendelike mense.
Mar 2024
Frikkie C
Gesin met tieners
5.0
As jy opsoek is na 'n plek waar jou siel kan rus, dan is Thaba Tholo die plek. Wat 'n lekker plek om by te bly! Ons sal vir seker weer teruggaan. Die ...
Sien meer
Mar 2024
Ansa S
Saam met vriende
5.0
Goed toegeruste lodge met baie behulpsame werkers. Wonderlike geriewe! Wat 'n wonderlike plek.
Feb 2024
Kedisaletse P
Saam met vriende
5.0
Enjoyable and chilled. Beautiful and enjoyable. Just to only deal with ants and all is good. I really enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Richard I
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Rium, oop areas, slaapgeriewe en die wild wat so naby aan die huis is, is ongelooflik. Dit was 'n heerlike wegbreek en sal beslis die plek we...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ferreira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R101 - Thaba Tholo Wildplaas, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Thaba Tholo Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101 - Thaba Tholo Wildplaas, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614d2615941badd49c6f35f0f426c7e13adeb3e6938e47f430e3add1cbd48c9eb7bc60ebc44296c500e2deb1b2207080f613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 12 mense 56 5 1 5 R101- Thaba Tholo Game Farm Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.565800338479 28.6593276858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang