Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Tsweni Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Henk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Perfekte ligging vir reis in area. Het meer verwag. Byvoorbeeld, kombuisware was minimalisties en van die items wat voorsien is, was nie op standaard nie. Daar was 'n laat of geen reaksie op WhatsApp-boodskappe nie. Die WiFi-sein en internet spoed was swak. Ek het die gasstoof en basiese beligting tydens beurtkrag waardeer. Die gasheer het baie goeie advies gegee oor toeriste bestemmings. Ek het onveilig gevoel - die hek wat toegang gee na die plek was nie gesluit in nagte nie, omdat beurtkrag blykbaar probleme met die hekmotor veroorsaak volgens die eienaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Reggie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

It was wonderful, but showering was not comfortable at all. The challenge was the floor tiles which are slippery and can easily lead to injury as well as the sloping of the floor tiling. They can invest more on water reticulation especially for flushing of toilet. Lastly, we all know energy frustration, but they can invest in backup power like a generator.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Wendel
Thaba Tsweni Lodge
Hi Reggie, Please note as we are a protected nature reserve area we are not allowed to have a generator due to the noise. That is why we provide emergency lights, candles and a gas plate for when there is loadshedding. Kind Regards, Thaba Tsweni Lodge

Tim R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

It was a great place to return to. Loved the location of the lodge. They showed us the secret swimming hole and the kids loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2018

Gasvry, vriendelik en uitstekend geleë op Panorama-roete. Vriendelik en baie hulpvaardig. Baie beïndruk met akkommodasie. Het voorheen al hier gebly en sal weer gebruik maak van Thaba Tsweni Lodge in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wendel
Thaba Tsweni Lodge
Hi Nellie, Thank you for the review, as a small family run establishment, we really appreciate it. Kind regards, Wendel Hough Thaba Tsweni Lodge

Michelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Beautiful and very central to travel to all the stunning scenery and views of the waterfalls. A 2-seater couch is needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Remco Van Dijk G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2016

Pragtige toevlugsoord. Waarlik baie aangenaam en 'n pragtige plek, en is baie hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendel
Thaba Tsweni Lodge
Hi Remco Thank you staying with us at Thaba Tsweni Lodge. We welcome you to visit us again in the future. Kind Regards, Wendel Hough Owner Thaba Tsweni Lodge

Bertus B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2016

Beautiful place, quiet very neat and clean, great host, beautiful scenery great for kids everything you need. Please see our rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendel
Thaba Tsweni Lodge
Thank you for your review, it is appreciated. Thaba Tsweni Lodge

Annemarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2015

Fantasties! Awesome verby! Ons was verras met die aankoms by Thaba Tsweni Lodge waar ons gasvry ontvang is deur die gasvrou wat ons eenheid vir ons aangewys het asook ons parkeerplek. Ons was verras met die ruim enkel-eenheid wat keurig toegerus is - die oop ruimtes van die eenheid asook die lodge het ons harte aangeraak omdat ons hou van ooptes en ruimtes. Die lodge self was baie netjies en het die mooiste uitsig vanwaar dit geleë is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendel
Thaba Tsweni Lodge
Dear Annemarie, Thank you for the review, it is really appreciated. Kind regards, Thaba Tsweni Lodge

Marijke B
Kort verblyf
5.0
Jan 2015

An awesome holiday resort for young and old - Will definitely visit again. It was a pleasure staying here. Loved the outlay of the house Nice and big. Awesome view. We really enjoyed our stay and will definitely visit again for the friendliness, peace & quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2015

Sal weer gaan. Was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wendel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 506 Berlin, Berlynwaterval, Blyderivierspoort, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc77b9f67f9fec8bfa6b1ece95eda833c94ce9f0072bc789282fd6f7f6be0551397b107d74c08f5a5e7e5dcddf605ee5b6695?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 160 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Farm 506 Berlin Berlin Falls, Blyde River Canyon 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.851880843823 30.845144839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang