Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thabaledi Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Barney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 43 resensies vir Thabaledi Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Corlé B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlé B

Very nice.

The chalet is exceptionally spacious and well-maintained. The air conditioning system is excellent, and the manager is both friendly and highly accommodating.

Thabo T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo T

Perfect.

Awesome weekend away, peace is what we got. Staff from the gate and the owners were very welcoming. We were at the camping site and it was safe and felt at home.

Dolf O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf O

Fantastiese wegbreek.

Baie lekker gekamp in die stilte van die natuur.

Annemie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie K

Excellent!

Very tranquil and peaceful. We enjoyed the game drive thoroughly. Very friendly, efficient manager.

Koos C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos C

Baie gerieflike plek om te ontspan.

Baie lekker naweek gewees, sal weer besoek.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dominique C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dominique C

Very relaxing and peaceful but not much to do.

The stay was very peaceful. The thatch roof in the apartment brought about a lot of spiders. The place was generally clean, but I would have appreciated some of the other little homey touches, like a caddy in the shower, maybe a non-slip mat in the shower, because it was quite slippery, a toothbrush holder, a small bar of soap maybe so you could at least wash your hands; something more than a bread knife to slice meat, something to clean the grill. Fortunately, we packed our own cleaning supplies to at least wash our dishes with. There was no cloth to wipe down the counters. Also, there was no TV. Not sure if it's mentioned in the description, but I know there was one in the pictures. There is an 8 km gravel road to the entrance. No nearby shops really, so you have to make sure you've packed for everything, as the shop does not stock much of anything except wood and ice.

Bronwyn V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyn V

Rustige, aangename kuier gewees.

Verblyf was aangenaam, netjiese akkommodasie. Oord fasiliteite kort onderhoud en aandag.

Keabetswe M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Keabetswe M

Not great.

Getting to the lodge was a dreadful experience. Communication from Travel Ground stated that there is 8km of gravel. Imagine our shock when the directions provided guided us through 24km of gravel. Only to discover that to avoid the 24km of gravel we needed to drive past the Klipgat sign and only turn right at the Leeukop sign. Travel Ground needs to update their directions as soon as possible, as this could have saved us and our car a great deal of discomfort. We then arrived at the lodge and were saddened to find that an illegal worker was being exploited; he is the only employee at the lodge. He greeted us at reception, attended to requests throughout the stay, accompanied us on our game drive, and I'm pretty sure he does all the cleaning. There are about 20 chalets, which is just inhumane. Future visitors: Follow the directions until before the right turn at the board written Klipgat. Instead, continue straight on the R511 and only turn right at the Leeukop sign. You'll only have 8km of gravel as opposed to the 24km that we travelled.

Marcha L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha L

Ongelooflik rustig. Maar baie om te doen.

Tekens van die winter is nog daar en dit is droog. Maar na 'n bietjie reën sal dit pragtig wees. Privaat ablusiegeriewe is baie skoon en gerieflik. Sal beslis terug gaan.

Gert B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B

Pragtig!

Ek en my gesin het dit baie geniet, dis skoon, netjies en baie bekostigbaar. Die staf was baie vriendelik en behulpsaam met wat ook al my 2 tieners kon uitdink! Ek wil baie dankie sê vir alles!

Anilda E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anilda E

Perfek vir kopskoonmaak.

Heerlike rustige wegbreek vir 'n naweek. Sal beslis weer soontoe gaan.

Alicia J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia J

Baie rustig en lekker.

Asb. kan julle op die webtuiste af haal dat Thabaledi TV en DStv het. Alhoewel dit lekker was om geen TV te kyk nie en wel die natuur te waardeer, sou mens net graag meer voorbereid wou wees vir kinders wat nog nie hulself kan besig hou nie. Verder was dit baie lekker en almal was baie vriendelik.

Faith L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith L

We had a lot of fun! Exceeded our expectations.

KC and Tertius are great hosts. All staff very friendly and were in the Christmas spirit. The braai bomas and pools are awesome. Great bush experience and could just relax and felt very safe. Only issue was a few big spiders.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nkone M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkone M

Fantastic.

I think they must have TV's in the chalets.

Rita D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Uitstekend, netjies, alles bymekaar, vriendelike personeel, puik.

Baie gasvry. Puik plek.

Thabaledi Game Lodge se terugvoer

Goeiedag Rita

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ons is bly julle het die wegbreek by Thabaledi geniet.

Hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.

Thabaledi Game Lodge
Monette M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monette M

Baie lekker en ontspannend.

Lekker vir 'n vinnige wegbreek in die natuur en lekker om te ontspan.

Zelda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda D

Dit is 'n lekker plek in die natuur, wat netjies en skoon is en ek sal dit aanbeveel as hulle net hier en daar verbeteringe kan aanbring, sal die ondervinding net soveel beter wees.

Thabaledi se uitdruklik op hulle webtuiste en op die vorm wat jy moet teken met jou aankoms, dat daar nie harde musiek gespeel mag word nie en dat jy beboet sal word indien jy dit oortree, maar tog het die bure harde musiek gespeel, laat in die aand en vroeg in die oggend, en by die swembad was daar speakers wat oorverdowende harde musiek gespeel het, en moes ons en ander gaste 'n paar keer vra dat dit sagter gesit moet word sodat ons met mekaar kan praat. Ons het dit onder die eienaar se aandag gebring, en was glad nie vriendelik hieroor ontvang nie, hy het hom inteendeel vererg en omgedraai en weg geloop. Die kiosk voel bietjie beperk met wat hulle verkoop, so moet liefs nie iets by die huis vergeet nie, want jy kan nie net vinnig winkels toe ry om dit te gaan koop nie. Die chalet was netjies en skoon en lekker koel met al die air conditioners, maar daar is klein goedjies, soos geen braai of opskep bakke en blik oopmaker in die kombuis nie. Die toilet het 'n aardige geluid gemaak, so ons het maar die kraantjie toegedraai. Daar moet meer duidelik op die webtuiste gesit word dat die grondpad wat jy gaan ry, 'n uitdaging kan wees om te ry nadat dit erg gereën het, veral met 'n gewone kar, net sodat mense bewus is hiervan. Daar word gevra dat jy 10uur moet uit wees, maar toe ons wou ry, was die hek nog nie eens oopgesluit nie en moes die wag eers die sleutel gaan haal het. Die werkers by Thabaledi was baie behulpsaam en vriendelik. Behalwe vir die paar goedjies hierbo genoem, het ons lekker gebly by Thabaledi.

Gerrit G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit G

Lekker en mooi skoon swembaddens. Vriendelike werkers.

Goeie waarde-vir-geld wildritte. TT is 'n baie vriendelik en behulpsame lodge-bestuurder en die personeel altyd vriendelik en reg om te help as iets nodig is. Sal dit aanbeveel vir ander. Ons het 'n awesome tyd gehad.

Thabaledi Game Lodge se terugvoer

Hi Gerrit

Baie dankie vir die goeie terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons

Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike Groete

Thabaledi Bestuur en Staf

Thabaledi Game Lodge
Pierre B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre B

Not what we expected.

Booked dinner, but the staff were not informed. They did their best to prepare a very basic meal, with what the had. Very noisy music and screaming from drunk guests from most of the chalets, till the early morning hours. Not a quiet, relaxing place.

Fritz S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S

Lekker-lekker!

Sal beslis weer Thabaledi Game Lodge besoek, dit was regtig baie netjies, mense vriendelik, rustig en ongelooflik lekker.

Debbie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Awesome stay. Hosts and staff were friendly and helpful. The place is beautiful and clean and lacks nothing. I would definitely recommend this place and will be back soon.

Thanks to the staff and hosts for an awesome stay.

Thabaledi Game Lodge se terugvoer

Thank you Debbie.

Can't wait to welcome you back to Thabaledi.

Kind Regards
Mari

Thabaledi Game Lodge
Ellvin E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellvin E

Lekker rus wegbreek.

Dankie Thabaledi vir julle spoedige hulp toe ons ander blyplek benodig het. Hulle het ons dadelik gehelp en in 'n pragtige blyplek gesit met meer as wat mens voor kan vra. Sal definitief weer daar kom rus. Mens kan net die daar self ry om wild te gaan kyk nie wat ek in sommige omstandighede verstaan, maar dit sou die plek perfek maak.

Morwesi M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morwesi M

It was so refreshing.

Everything was on point, as I expected. Will definitely go back.

Thabaledi Game Lodge se terugvoer

Hi Morwesi,

Thank you for the great feedback.

We are very happy to hear from you and your family enjoyed being at Thabaledi.

We hope to see you again soon.

Kind Regards,
Thabaledi Game Lodge

Thabaledi Game Lodge
Vernon Adriaan T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Vernon Adriaan T

Dirty. No warm water in shower, spiders scorpions and squirls in the house, no towels.

No TV or DStv as advertised.

Zanique E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanique E

We had a lovely time at the Lodge.

It was a peaceful stay and the staff are super friendly!

Alecia D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia D

Vreedsaam, rustig, waarde vir geld!

Ons was op soek na 'n plek waar ons vir 'n paar dae net kan vergeet van die veeleisende stadslewe en die batterye bietjie herlaai, en dis presies wat ons hier gekry het. Dit is 'n pragtige plek wat so goed bestuur word. Die eenhede is ruim en netjies met kuier-areas wat elke klimaat pas en die diens is uitstekend ─ Lee was net 'n oproep weg! Ons sal enige dag teruggaan en nog vriende saamneem!

Thabaledi Game Lodge se terugvoer

Goeie dag Alecia,

Ek is so bly dat jy jou verblyf geniet het. Thabaledi teleurstel nooit.
Ons kan nie wag vir u volgende besoek nie, ons sal meer as wat verwag word soos altyd.
Dankie!

Thabaledi Game Lodge
Charmaine M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Dit was baie mooi en so rustig met baie goeie diens.

Ek wil elke jaar terug gaan om te gaan ontspan en net 'n bietjie weg te kom. Sal enige iemand verwys.

Thabaledi Game Lodge se terugvoer

Dear Charmaine,
We would love to host you again.

Thabaledi Game Lodge
Jolande M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande M

Aangename ervaring.

Ons het 'n heerlike tyd gehad! Die eenheid is netjies en skoon. Diana is regtig 'n staatmaker en baie behulpsaam.

Errol W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Errol W

We had a wonderful long weekend in peace and quiet.

On our previous visit there were noisy quad and motocross bikes and were glad to see that was not the case this time. We assumed then that the lack of game was because of this noise but it still seems that the game are pretty shy and not visible. The chalets were very spacious and comfortable. I would have appreciated bed side lights though. I will definitely be returning again and recommend Thabaledi to my friends and colleagues.

Thabaledi Game Lodge se terugvoer

Dear Errol,
Thank you for your feedback, we will try to improve on your concern. It was lovely to host you!

Thabaledi Game Lodge
Michelle R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Heerlike wegbreek saam familie.

Fantastiese akkommodasie, ruim kamers, volledige toegeruste kombuis, komplimentêre ys en hout, heerlike boma-area by jou eenheid, smullekker ontbyt, lekker speelplek vir kinders en grootmense, bekostigbare opsionele ekstras, vriendelike skoonmaakdienste, pragtigste sonsondergang. Enigste kritiek is die 1-ply toiletpapier. Jacques en sy span het uit hulle pad uit gegaan om dit vir ons so lekker as moontlik te maak. Dit was 'n heerlike bosveld wegbreek. Ons sal Thabaledi vir seker weer besoek.

Timothy S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy S

Bush bungalows are not well maintained. Luxury Chalets are awesome. Clean and comfortable.

Perfect spot to get away form the city and chill in the peace and quiet of the bush. Beautiful surrounding. Good facilities for a conference, team building or a bush wedding.

Thabang M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thabang M

It was a great experience, but too far from shops.

A beautiful place indeed for a group of people and for a couple if they want a quiet outing. We really enjoyed our stay even though there was no entertainment.

Thabaledi Game Lodge se terugvoer

Hi Thabang,
We do have activities that we do, game drive, which I told you about, I thought you guys want some time alone, plus you were always indoor. but next time we promise to make sure that you have a great time. Thank you for the feedback.

Thabaledi Game Lodge
Jaco B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco B

Baie teleurgesteld.

Op 21 Desember 2019 het ons ingeboek. Ek het aanvanklik gesukkel om by die hek in te kom omdat intercom nie lekker gewerk het nie. By ontvangs was hulle nie seker of ek wel 'n deposito betaal het nie. Die chalet is mooi en ruim, maar word nie in stand gehou nie. Daar is geen supervisie op skoonmaakdienste nie. Ek moes die werkers omtrent smeek om die as uit die braaier te verwyder. Die winkel het maar basiese benodigdhede, die kroeg by swembad het nie vasgestelde ure nie. Die een swembad by hooflodge is groener as die gras langs die swembad. Daar was ook 'n gesukkel met water wat meer af was as, as aan. Dit het daartoe gelei dat ek eerder 'n dag voor my vertrekdatum vertrek het. Ek dink die plek het baie potensiaal, maar op die trant wat dit nou gaan sal ek nie weer daarheen gaan.

Marli V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Baie lekker.

Lana en Richard is uitstekende gashere.

Hester V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Dit was fantasties.

Die diens en verblyf was alles baie goed.

Ciska T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska T

Lieflik en ontspanne.

Ons het 'n heerlike ontspanne naweek spandeer by Thabaledi, Johan en Lana was ongelooflik gewees. Die eenhede was lieflik ruim en skoon, die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Mariechen J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariechen J

Perfekte Bosveldwegbreek vir die gesin.

Lana en Johan was besonders behulpsaam en ons het heerlik gekamp. Ek het veral die veiligheid en die privaat badkamers waardeer.

Thuli N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thuli N

Nice break.

Game drive was a bit disappointing as there were only few animals. Had a nice experience in general.

Mokgadi L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi L

Beautiful, tranquil place and very affordable.

Our group had a special request and the request was honoured. The service was awesome with very helpful staff.

Calla V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Calla V

Baie lekker gebly en sal weer daar kamp.

Die twee mense in beheer Lana en Johan laat 'n mens van die oomblik dat jy by die plek inboek welkom en tuis voel. Volgens ons is hulle is 'n groot deel van Thabaledi se sukses. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en die ablusieblok wat aan elke staanplek toegeken word is 'n groot bonus.

Willize G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willize G

Pragtig, rustig en netjies! Paar negatiewe punte oor kantoorpersoneel.

Die Lodge is pragtig, netjies en rustig. Die chalet was ruim en die daaglikse skoonmaakdiens was gerieflik. Sal net voorstel dat daar gekyk word na die volledigheid van die kombuisware. Ongelukkig 'n paar negatiewe punte oor kantoorpersoneel. Met aankoms was daar niemand in die kantoor om ons te help inklok nie, gelukkig vir die selfoonnommer wat LekkeSlaap verskaf het die vorige dag met al die nodige besonderhede van jou bespreking, kon ek die dame in die hande kry om ons te kom help. (Hierdie het ook 'n probleem geraak later die week waar daar niemand was om ons te help by die winkeltjie nie). Tydens inklok het die dame ook nie geweet of die verblyf betaal was waar ek bewys van betaling vanaf LekkeSlaap moes wys. Hierdie het nog nooit met 1 van my besprekings deur LekkeSlaap gebeur nie. Inkloktyd was 14:00, die Chalet was eers gereed 15:00. Tydens uitpak het ons agtergekom die 1 kamer se aircon werk nie, na talle opvolgoproepe na dieselfde kantoordame, was die versoek vir 'n waaier vir daardie kamer net te veel vir haar nadat sy erken het sy was bewus voor ons inklok die aircon werk nie en dat dit nie binnekort herstel gaan word nie. Na 'n ongemaklike gesprek is 'n waaier later aan ons gebring en die aircon is die volgende dag herstel. Afgesien van die bogenoemde het ons nog steeds lekker gerus en gekuier in die bosveld!

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 197 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 11, Plaasgrens Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs8kdIPUl6HrYJoaxZnuDnAcOEOW36jlAe5trgrX2kjbHozNVHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 Portion 11 Farm Border Q187 Doornpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.229674 27.642824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang