Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thabaledi Game Lodge

  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 11, Plaasgrens Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thabaledi Game Lodge is tussen Thabazimbi en Brits geleë, in die hartjie van die Afrika Bosveld, slegs 1 en ’n half uur se ry noord van Johannesburg en 1 uur se ry vanaf Sun City.

Verblyf word gebied in eenhede met slaapplek vir 4, 8 en 10 gaste asook Bushcamp Bungalows. Daar is ook ’n kampeerterrein met 32 staanplekke wat elk ’n badkamer het. Gaste wat op die kampeerterrein bly het toegang tot ’n swembad en boma-area by die karavaanpark, maar het ook toegang tot die hoof-lodge.

Konferensie- en werkswinkelgeriewe is beskikbaar op die perseel en die logde kan ook as ’n venue vir troues, familie-geleenthede, groepsfunksies en skoolkampe dien.

Daar is verskeie doendinge in die area soos wildritte, voëlkyk, bergfietsry en wandelings deur die natuur. Daar is ook 'n vlugbalbaan, speletjieskamer met 'n pooltafel en tafeltennis, hindernisbaan met 'n groot swaai, hangbrug en zipline.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Corlé B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. The chalet is exceptionally spacious and well-maintained. The air conditioning system is excellent, and the manager is bot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Thabo T
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Awesome weekend away, peace is what we got. Staff from the gate and the owners were very welcoming. We were at the camping sit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Dolf O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese wegbreek. Baie lekker gekamp in die stilte van die natuur.
Jun 2024
Marcha L
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik rustig. Maar baie om te doen. Tekens van die winter is nog daar en dit is droog. Maar na 'n bietjie reën sal dit pragtig wees. Privaat abl...
Sien meer
Okt 2023
Gert B
Gesin met tieners
4.8
Pragtig! Ek en my gesin het dit baie geniet, dis skoon, netjies en baie bekostigbaar. Die staf was baie vriendelik en behulpsaam met wat ook al my 2 t...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Barney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erfdeel 11, Plaasgrens Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Thabaledi Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 190 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 11, Plaasgrens Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs8kdIPUl6HrYJoaxZnuDnAcOEOW36jlAe5trgrX2kjbHozNVHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 Portion 11 Farm Border Q187 Doornpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.229674 27.642824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang