Thabanyane Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiberg Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Thabanyane Lodge is 'n pragtig gemeubileerde selfsorghuis in die Mabalingwe Wildreservaat, sowat 20 km vanaf Bela-Bela. Dit bied 'n rustige toevlugsoord in 'n natuurlike omgewing.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3,5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste 2 slaapkamers het en suite-badkamers en daar is ook 'n aparte badkamer en 'n aparte toilet is. Al 3 badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en die sitarea het 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak lei na 'n swembad en 'n versonke boma en braai-area met 'n uitsig oor die privaat swembad en watergat waar olifante, buffels en verskeie spesies bokke gereeld besoek aflê.
Die oord spog ook met 'n magdom geriewe en aktiwitetie soos wildritte, perdry, bergfietsry, wildkyk, koue, verhitte swembaddens en 'n buitespa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 268
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rooiberg Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Thabanyane Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiberg Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang