Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thabeng Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
2.8
Veiligheid
4.3
Ronald H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2023

Verskriklik deurmekaar. Met aankoms was ons bespreking nie bevestig nie. Ons kamer was nie gereed nie. Die ontvangspersoon kou oopmond "chappies" as sy met jou praat. Dis net swak diens van hulle af.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Busisiwe R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2023

Not what I expected. Is written self-catering but there is no microwave and our room didn't have a kettle for coffee thought they would see that on the second day as they cleaned the room but they didn't, had to ask for it, even the sheets had dirty stains, they didn't change them after they cleaned, they didn't give us the Wi-Fi password.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elisma N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Skoon, netjies en waarde vir geld. Dit was netjies en skoon. Baie mooi plekkie en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

My wife was happy to see Polokwane for the 1st time in her life. It was a very nice stay. A bit of explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Gerieflik, skoon en netjies. Thabeng was naby aan die N1 en is 'n perfekte oornagplek. Personeel was baie hulpvaardig en professioneel. Verskeie winkels in nabyheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derek M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Baie inskiklik. Baie innemend & vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tshepo P
1 nag Besigheidsreis
3.6
Feb 2020

We arrived at 19:00. That place is not nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chantel S
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2020

Nie die beste plek nie! Eerstens, die water word afgesny, maar niemand het ons vroegtydig gesê nie en hulle het nie bottelwater nie! Tweedens word daar gesê daar is 'n sekuriteit wat hek sal oopmaak, maar nadat ons 10 minute by die hek gestaan het moes ek hulle bel om oop te maak. Derdens het die beddegoed merke opgehad. Vierdens, hulle het 4 sterre op hulle "bord" voor jy ingaan, maar glo my dis soos 'n 2-ster, maksimum.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Johan H
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2019

Gerieflike blyplek met gewillige bestuurder. Blyplek was redelik met net klein puntjies wat gepla het, soos byvoorbeeld die wasbak wat nie 'n prop het nie en die Bedlig sonder 'n gloeilamp. Ons het dit ongelukkig te laat besef om die bestuurder daarvan in kennis te stel. Ons enigste werklike klagte is die feit dat die swembad geen water ingehad het nie. Die bespreking was juis gedoen sodat ons sou kon afkoel in die swembad na 'n lang dag se reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Natalia G
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Okt 2019

Die verblyf was mooi. Maar die air-con was gebreek en het orals gemors, toe ons kla toe sê hulle sit net 'n handdoek daar. Tot ons beseffing het hulle net vir 1 mens voorsien. Niks ekstra handdoeke nie, nie ekstra koffie, ens. nie. Toe ek teruggaan reception toe was niemand daar en alles af. Volgende oggend het toilette nie gewerk nie. Het ook nie geweet of die restaurant oop was nie nadat ek navrae gedoen het of ons moet bespreek of nie. Toe ek dit opneem met die eienaar was daar net 'n lys verskonings gestuur. Teleurgesteld oor diens.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkrylaan 19, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACcjPTiHFaOznCVJtDYzYC0Vu8wqzuHVAIJQcO2uVgA6ZSww3xx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 19 Schalk Drive Bendor 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.88972 29.48222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang