Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thala Thala Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nadine V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustig, skoon, gerieflik, bosveld, vriendelike diens, ons sal beslis weer gaan. Ons het soveel rustigheid ervaar om van die huis af na die bokkies te kon kyk. Die jakkalse wat roep in die aande, met ander naglewe was so welkom. Die huis is ruim, met mooi en gemaklike dekor, en het alles wat mens nodig het. Dawie was behulpsaam en 'n vriendelike gasheer. Ons het die verblyf baie geniet, en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker, definitief aanbeveel. Ons was vir die naweek daar saam met vriende. Baie lekker en rustig. Ingeboude braaier. Baie lekker. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Memorable. What a lovely place less than an hour from home. We loved the pool in the heat and had a lovely braai while looking at the game at feeding time. The house is clean and really very comfortable in all areas. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Net 'n plek om te ontspan en kwaliteit tyd saam met almal te geniet. Die plek is 'n juweel weg van die daaglikse gewoel in die natuur. Alles was netjies en die huis het baie spasie vir ons groep van 11, volwassenes en klein kinders. Sal vir seker die plek aanbeveel. Ons gasheer is 'n baie vriendelike man en heeltyd beskikbaar indien enige vrae was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons het die hele naweek uitgerus, gebraai en langs die swembad deurgebring! Dit was 'n wonderlike naweek saam met vriende vir my man se 40ste verjaarsdag. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis het alles wat nodig is en nog meer, baie ruim en 'n plesier om in te bly. Die swembad was heerlik en skoon. Die boma-area is ook perfek! Sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman T
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lekker kuier en almal saam in een huis. Aangenaam verras oor die grootte van die huis. Baie netjies en skoon. Alles is deur die eienaar self aan ons verduidelik. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Baie rustige omgewing. Lekker om die hele gesin saam onder een dak te kan bly. Swembad was 'n wenner in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Peaceful, easy-to-reach, well-equipped holiday villa. A wonderful well-equipped holiday villa, offering a close enough to JHB, but peaceful environment for a fabulous, revitalising break from the hurly-burly of city life. Attentive and helpful hosts, who were always on hand to assist, but not at all intrusive. Thanks for a brilliant stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia O
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Ons het heerlik gekuier en lekker ontspan. Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is perfek toegerus met alles wat mens nodig het. Dit was heerlik om na die rustigheid van die bos wakker te word. Dit was skoon en netjies en meer as wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek. Ons het die swembad en pooltafel die hele dag lank geniet. Ons hoop om gou weer te kom kuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lekker, goeie waarde, groot. Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Beslis te kort. Dit was my man en sy tweelingbroer se 50ste verjaarsdag naweek. Ons was almal verras oor hoe mooi die plek is. Die kamers was ruim. Die baie badkamers was beslis 'n wenner. Dankie tog vir die skottelgoedwasser. Ons het bokke van die voorstoep af gesien. Die prys was baie billik gewees. Ek sou net graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 680
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5224f1cb90844e573c9953c21af8c0448f3fdf081f26e85d2b6326a21447f81d653d3a6b1f8859e42ee120ed10ad0754c3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag, vir 12 mense 38 5 1 5 Off the R573 Plot 71 Leeukloof 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524858055991 28.492478857484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang