Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thala Thala Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Thala Thala Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nadine V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Rustig, skoon, gerieflik, bosveld, vriendelike diens, ons sal beslis weer gaan.

Ons het soveel rustigheid ervaar om van die huis af na die bokkies te kon kyk. Die jakkalse wat roep in die aande, met ander naglewe was so welkom. Die huis is ruim, met mooi en gemaklike dekor, en het alles wat mens nodig het. Dawie was behulpsaam en 'n vriendelike gasheer. Ons het die verblyf baie geniet, en sal beslis weer gaan.

Elri V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri V

Baie lekker, definitief aanbeveel.

Ons was vir die naweek daar saam met vriende. Baie lekker en rustig. Ingeboude braaier. Baie lekker. Sal definitief weer gaan.

Sharon V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Memorable.

What a lovely place less than an hour from home. We loved the pool in the heat and had a lovely braai while looking at the game at feeding time. The house is clean and really very comfortable in all areas. See you soon.

Sandra B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Net 'n plek om te ontspan en kwaliteit tyd saam met almal te geniet.

Die plek is 'n juweel weg van die daaglikse gewoel in die natuur. Alles was netjies en die huis het baie spasie vir ons groep van 11, volwassenes en klein kinders. Sal vir seker die plek aanbeveel. Ons gasheer is 'n baie vriendelike man en heeltyd beskikbaar indien enige vrae was.

Tanya M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Ons het die hele naweek uitgerus, gebraai en langs die swembad deurgebring!

Dit was 'n wonderlike naweek saam met vriende vir my man se 40ste verjaarsdag. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis het alles wat nodig is en nog meer, baie ruim en 'n plesier om in te bly. Die swembad was heerlik en skoon. Die boma-area is ook perfek! Sien ons beslis weer!

Herman T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman T

Lekker kuier en almal saam in een huis.

Aangenaam verras oor die grootte van die huis. Baie netjies en skoon. Alles is deur die eienaar self aan ons verduidelik. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Baie rustige omgewing. Lekker om die hele gesin saam onder een dak te kan bly. Swembad was 'n wenner in die hitte.

Sharon B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Peaceful, easy-to-reach, well-equipped holiday villa.

A wonderful well-equipped holiday villa, offering a close enough to JHB, but peaceful environment for a fabulous, revitalising break from the hurly-burly of city life. Attentive and helpful hosts, who were always on hand to assist, but not at all intrusive. Thanks for a brilliant stay!

Corlia O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia O

Ons het heerlik gekuier en lekker ontspan.

Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is perfek toegerus met alles wat mens nodig het. Dit was heerlik om na die rustigheid van die bos wakker te word. Dit was skoon en netjies en meer as wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek. Ons het die swembad en pooltafel die hele dag lank geniet. Ons hoop om gou weer te kom kuier.

Jp D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Lekker, goeie waarde, groot.

Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Martie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Beslis te kort.

Dit was my man en sy tweelingbroer se 50ste verjaarsdag naweek. Ons was almal verras oor hoe mooi die plek is. Die kamers was ruim. Die baie badkamers was beslis 'n wenner. Dankie tog vir die skottelgoedwasser. Ons het bokke van die voorstoep af gesien. Die prys was baie billik gewees. Ek sou net graag langer wou bly.

Thea P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P

Wonderful weekend.

House is very spacious and well equipped. On request extra wood were deliveryed daily. Short dirt road that are well maintained. Alternated braai at boma and inside. Only recommendation would be that ash get cleaned daily.

Thala Thala Villa se terugvoer

Dankie vir die eerlike resensie, dit word opreg waardeer.

Thala Thala Villa
Johann B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Uitstekend, die voorbereidings was alles in die kol nadat ons 'n week voor die tyd vir Dawie gaan kuier het. Alles is gereël soos ons versoek het en ons het heerlik gekuier.

Die fasiliteite is van die beste en die eienaar, Dawie Fick, bly op die terrein en het vinnig op navrae of klagtes gereageer. Beurtkrag en 'n area kragweiering is effektief aangespreek, ook die uitroep van 'n tegnikus om die wasmasjien waar 'n pyp losgekom het reg te maak. Ons gesin het vir 5 dae hier gekuier om 'n spesiale geleentheid te vier en dit was 'n groot sukses.

Thala Thala Villa se terugvoer

Dankie Johan, dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd weer welkom.

Thala Thala Villa
Bontle M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bontle M

Beautiful experience.

Our stay was truly delightful and worth the money. Loved how secluded it was and you could blast the music without disturbing other people. The house and the overall area was peaceful and we would definitely come back again. Thank you for hosting us.

Ankia P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia P

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekend! Ons het vanaf ons aankoms welkom gevoel en die huis was goed ingerig. Dit is soos om jou eie private vakansiehuis te hê. Baie lekker en sal dit beslis aanbeveel!

Seipati N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati N

Very nice and quiet.

Excellent place to go and relax. The owner is such a great person and very welcoming. We had a very quiet, relaxed, and pleasant experience. Planning to come back soon.

Clarissa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa M

Baie mooi, rustig en baie lekker vir die familie.

Baie mooi en lekker vir 'n hele familie vir 'n wegbreek in die natuur, baie goeie diens kan, enige tyd aan beveel.

Lente D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente D

Net wonderlik!

Goeie ligging, neffens die stad, pragtige plaas, goed onderhou. Huis is lieflik, beddens en storte tops, alles wat ons moontlik kon nodig hê was daar. Sal beslis weer gaan!

Louret O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret O

Onvergeetlike kuier.

Ons het 'n onvergeetlike naweek kuier by Thala Thala Villa geniet. Pragtige, ruim villa met netjiese verblyf, ons was 10 volwassenes wat baie gerieflik gebly en heerlik gekuier het! Sal die villa beslis aanbeveel vir heerlike wegbreek. Dankie Dawie vir die vriendelike, gasvrye ontvangs!

Thala Thala Villa se terugvoer

Dankie Louret, vir jou positiewe en eerlike resensie. Dis die tipe resensies waarna ons streef. Julle is enige tyd welkom terug.

Thala Thala Villa
Chris V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Heerlike paar dae saam met kinders en kleinkinders.

Baie ruim, netjiese, veilige en goed toegeruste fasiliteit geleë in 'n pragtige area 30 minute vanaf Pretoria. Ideaal vir Gesinne/Families/Vriende met slaapplek vir 12 mense. Skoonmakers en tuinier het elke tweede dag ingekom. Dawie Fick was 'n baie vriendelike gasheer en altyd beskikbaar. Sal graag weer wil teruggaan.

Sarita D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita D

Fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. Alles was presies soos wat ons verwag het, die foto's is op datum en die ware jakob. Gesellig, skoon, ruim, sommer net lekker. Goeie diens. Hulle sien ons weer.

Yolette N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolette N

Heerlike, rustige naweek.

Groot ruimte. Pooltafel is 'n wenner!

Chris S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Thala Thala is die perfekte rusplek. Naby genoeg aan die stad as jy iets nodig het en verder is jy in die bos en kan net rus en rustig wees. Die swembad en pooltafel is perfek vir jongmense en hou hulle lekker besig. Dit is die tipe plek wat ek so veel as moontlik as 'n naweek wegbreek sal gebruik.

Rustyd in die bosveld.

Thala Thala Villa se terugvoer

Hi Chris jammer ons kon nie ontmoet nie. Ons is baie bly julle het julle Desember verblyf so baie geniet. Dis die soort terug voer waarna ons streef.
Net jammer ons kon nie meer son gereel het nie. Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.

Thala Thala Villa
Belinda V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Vreeslik lekker gekuier; Dawie was baie behulpsaam.

Dawie was 'n staatmaker en baie behulpsaam. Ons het baie lekker gekuier en al het ons oorgebly in die winter het ons glad nie eens koud gekry nie. Die plek was baie skoon en netjies. Baie ruim vir ons almal. Die kinders het baie lekker gaan stap en die areas verken. Ons sal beslis weer terugkom!

Thala Thala Villa se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie.

Thala Thala Villa
Annah M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annah M

It was fantastic.

We enjoyed our stay, me and my friend we had a blast, will definitely bring my family. As for Dawie, he is a great person, he made our stay easy at the Villa. Every time we went to ask for help he's available to assist, not forgetting his partner who is such a great person. Thanks Dawie and family.

Johan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Ons gesin het die naweek baie geniet.

Dit het die voorafgaande week baie gereën in die omgewing, die Vrydagnag van ons aankoms het dit bykans 'n 100 mm gereën. Dit het een of twee klein probleme veroorsaak. Die eienaar het egter uit sy pad gegaan om dit spoedig reg te stel sodat ons die naweek kon geniet. Baie dankie Dawie.

Andre P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Rustig, skoon, mooi bosveld en met als wat nodig is.

Net rustig met als wat jy nodig het, gerieflikke boma vir 'n groot makietie.

Thala Thala Villa se terugvoer

Dankie Andre’ vir julle resensie. Ons streef na 5 ster graderings en sal dus meer detail waardeer.

Thala Thala Villa
Maretha S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha S

Lieflike ruim huis met gerieflike slaapplek vir agt.

Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Die binnenshuise braai is 'n bonus in die winter, en ekstra hout word op aanvraag verskaf. Die huis en omheinde tuin is ruim en privaat. Linne, handdoeke en kombuisgeriewe is van uitstekende gehalte. Ons het bietjie koud gekry, die vertrekke is dubbelvolume met 'n hoë grasdak wat wonderlik vir die somer sal wees. Elektriese komberse of selfs warmwatersakke sal help in die winter, alhoewel daar genoeg komberse was. Ons sal graag weer terugkom na Thala Villa.

Thala Thala Villa se terugvoer

Dankie Maretha vir die mooi resensie. Sal julle graag in die somer wil akkomodeer sodat julle die heerlike koel grasdak kan beleef. Ek vertrou julle het die lugversorger asook die verwarmers van gebruik gemaak.
Laat weet asseblief hoe ons op ons diens kan verbeter, ons streef daarna om 'n 5 ster gradering te vol hou.

Thala Thala Villa
Promise D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Promise D

The place is great! Everyone enjoyed themselves.

Place is ver clean, welcoming, peace and quiet.

Elinza G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elinza G

Baie lekker rustige kuier.

Het lekker gekuier en het niks gekort nie. Sal weer gaan vir 'n naweekwegbreek.

Thala Thala Villa se terugvoer

Dankie Elizna vir jou resensie. Ons merk jy het 4 sterre toegeken vir diens, netheid, ligging en veiligheid. Ons streef na 5 graderings.
Laat weet asb wat ons kan verbeter vir 5-ster graderings. Ons beleid is volhoubare verbetering. Jou terugvoering sal waardeer word.

Thala Thala Villa
Jan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Dit was 'n heerlike paar dae saam met ons van die Wes-Kaap en hier plaaslik.

Al die vertrekke was keurig en prakties ingerig. Die vars geplukte blaar-rangskikkings was ook baie verwelkomend. Dis net baie jammer dat die boonste slaapkamer nie 'n badkamer het nie. Ons het met groot pret 'n prakties oplossing bewerkstellig.

Thala Thala Villa se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Sal bitter graag die praktiese oplossing wil ken.

Thala Thala Villa
Molebatsi M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molebatsi M

It was the most beautiful experience. The place is so wonderful. So clean. I can go back anytime.

The pool was so clean. The house was so clean. We had everything we needed. Fresh towels. Clean bedrooms and kitchen, everything was nice.

Thala Thala Villa se terugvoer

Thank you for your positive review. Was wonderful to host you.

Thala Thala Villa
Sylvia D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia D

I enjoyed everything about the place.

The environment in the place is just too good.

Thoko M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thoko M

Peaceful accommodation.

Great host, very neat, quiet and peaceful place. Will definitely recommend it.

Maartin O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin O

Ideale naweekwegbreek sonder om ver reis.

Die verblyf is goed ingerig vir familie groepe en Dawie is uiters behulpsaam. Ligging is uitstekend vir 'n naweek wegbreek uit Gauteng.

Thala Thala Villa se terugvoer

Dankie Martin vir die positiewe terugvoer. Julle was model gaste, sal julle altyd graag terug verwelkom.

Thala Thala Villa
Ronel B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Great naweek gewees.

Ons het ongelooflik lekker gekuier! Die huis is skoon, ruim, goed toegrus met 'n lekker groot kuier-kombuis. Die braaikamer was ideaal gewees. Die naweek wat ons daar was, was dit lekker koud gewees. Die verwelkoming en diens oor die algemeen was awesome gewees. Thala Thala Villa is naby genoeg aan Pretoria vir 'n vinninge naweek wegkom, maar ver genoeg uit, voel amper of mens in die bosveld is. Ons sal enige tyd teruggaan!

Jeanette P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

What a lovely, stylishly decorated and comfortable villa!

We had such an awesome stay at Thala Thala Villa this last weekend. Our host, Dawie, was super helpful, accommodating and friendly, the villa was well equipped and even had a pool table for some extra fun, and the rooms were so well decorated. We were completely at home! Highly recommend!

Nompumelelo M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M

Our stay was beautiful, enjoyed every minute of it!

Firstly I would like to thank Dawie, the owner, for making our stay super pleasant, being there whenever we needed assistance and giving us the privacy we needed at the same time. The villa itself is more beautiful than what is portrayed on the pictures and very clean. We really enjoyed ourselves and would most definitely do it again.

Nicoleen T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen T

Ideaal vir 'n familie- of vriendekuiernaweek.

Ons verwagtige is oortref, ideaal vir 'n groter familienaweek. Heerlik ruim, baie netjies. Nie te ver uit Pretoria nie. Sal vir seker weer gaan.

Thala Thala Villa se terugvoer

Dankie Nicoleen. Bly julle het die Villa geniet. Ons is dankbaar dat ons eerste resensie so positief is.

Thala Thala Villa
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 680
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5224f1cb90844e573c9953c21af8c0448f3fdf081f26e85d2b6326a21447f81d653d3a6b1f8859e42ee120ed10ad0754c3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag, vir 12 mense 38 5 1 5 Off the R573 Plot 71 Leeukloof 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524858055991 28.492478857484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang