Thala Thala Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dawie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 123
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nadine V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon, gerieflik, bosveld, vriendelike diens, ons sal beslis weer gaan.
Elri V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker, definitief aanbeveel.
Sharon V - Feb 2024
Algehele gradering
Memorable.
Sandra B - Feb 2024
Algehele gradering
Net 'n plek om te ontspan en kwaliteit tyd saam met almal te geniet.
Tanya M - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het die hele naweek uitgerus, gebraai en langs die swembad deurgebring!
Herman T - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker kuier en almal saam in een huis.
Sharon B - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, easy-to-reach, well-equipped holiday villa.
Corlia O - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en lekker ontspan.
Jp D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker, goeie waarde, groot.
Martie S - Sep 2023
Algehele gradering
Beslis te kort.
Thea P - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful weekend.
Thala Thala Villa se terugvoer
Dankie vir die eerlike resensie, dit word opreg waardeer.
Johann B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend, die voorbereidings was alles in die kol nadat ons 'n week voor die tyd vir Dawie gaan kuier het. Alles is gereël soos ons versoek het en ons het heerlik gekuier.
Thala Thala Villa se terugvoer
Dankie Johan, dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd weer welkom.
Bontle M - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful experience.
Ankia P - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Seipati N - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice and quiet.
Clarissa M - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en baie lekker vir die familie.
Lente D - Jul 2022
Algehele gradering
Net wonderlik!
Louret O - Jul 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike kuier.
Thala Thala Villa se terugvoer
Dankie Louret, vir jou positiewe en eerlike resensie. Dis die tipe resensies waarna ons streef. Julle is enige tyd welkom terug.
Chris V - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike paar dae saam met kinders en kleinkinders.
Sarita D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Yolette N - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweek.
Chris S - Jan 2022
Algehele gradering
Thala Thala is die perfekte rusplek. Naby genoeg aan die stad as jy iets nodig het en verder is jy in die bos en kan net rus en rustig wees. Die swembad en pooltafel is perfek vir jongmense en hou hulle lekker besig. Dit is die tipe plek wat ek so veel as moontlik as 'n naweek wegbreek sal gebruik.
Thala Thala Villa se terugvoer
Hi Chris jammer ons kon nie ontmoet nie. Ons is baie bly julle het julle Desember verblyf so baie geniet. Dis die soort terug voer waarna ons streef.
Net jammer ons kon nie meer son gereel het nie. Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Belinda V - Jun 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker gekuier; Dawie was baie behulpsaam.
Thala Thala Villa se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie.
Annah M - Des 2022
Algehele gradering
It was fantastic.
Johan L - Feb 2022
Algehele gradering
Ons gesin het die naweek baie geniet.
Andre P - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon, mooi bosveld en met als wat nodig is.
Thala Thala Villa se terugvoer
Dankie Andre’ vir julle resensie. Ons streef na 5 ster graderings en sal dus meer detail waardeer.
Maretha S - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike ruim huis met gerieflike slaapplek vir agt.
Lees meerThala Thala Villa se terugvoer
Dankie Maretha vir die mooi resensie. Sal julle graag in die somer wil akkomodeer sodat julle die heerlike koel grasdak kan beleef. Ek vertrou julle het die lugversorger asook die verwarmers van gebruik gemaak.
Laat weet asseblief hoe ons op ons diens kan verbeter, ons streef daarna om 'n 5 ster gradering te vol hou.
Promise D - Mei 2022
Algehele gradering
The place is great! Everyone enjoyed themselves.
Elinza G - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustige kuier.
Thala Thala Villa se terugvoer
Dankie Elizna vir jou resensie. Ons merk jy het 4 sterre toegeken vir diens, netheid, ligging en veiligheid. Ons streef na 5 graderings.
Laat weet asb wat ons kan verbeter vir 5-ster graderings. Ons beleid is volhoubare verbetering. Jou terugvoering sal waardeer word.
Jan D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike paar dae saam met ons van die Wes-Kaap en hier plaaslik.
Thala Thala Villa se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sal bitter graag die praktiese oplossing wil ken.
Molebatsi M - Des 2021
Algehele gradering
It was the most beautiful experience. The place is so wonderful. So clean. I can go back anytime.
Thala Thala Villa se terugvoer
Thank you for your positive review. Was wonderful to host you.
Sylvia D - Nov 2021
Algehele gradering
I enjoyed everything about the place.
Thoko M - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful accommodation.
Maartin O - Okt 2021
Algehele gradering
Ideale naweekwegbreek sonder om ver reis.
Thala Thala Villa se terugvoer
Dankie Martin vir die positiewe terugvoer. Julle was model gaste, sal julle altyd graag terug verwelkom.
Ronel B - Jul 2021
Algehele gradering
Great naweek gewees.
Lees meerJeanette P - Aug 2021
Algehele gradering
What a lovely, stylishly decorated and comfortable villa!
Nompumelelo M - Aug 2021
Algehele gradering
Our stay was beautiful, enjoyed every minute of it!
Nicoleen T - Jul 2021
Algehele gradering
Ideaal vir 'n familie- of vriendekuiernaweek.
Thala Thala Villa se terugvoer
Dankie Nicoleen. Bly julle het die Villa geniet. Ons is dankbaar dat ons eerste resensie so positief is.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang