Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thala Thala Villa

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R4 680 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Thala Thala Villa is 'n ruim selfsorgvilla vir 12 mense op 'n plaas in die Leeuwkloof-omgewing naby Dinokeng, sowat 45 km vanaf Pretoria.

Die veelverdiepingvilla beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Twee van die slaapkamers is op die grondvloer geleë en is ingerig met koningingrootte-beddens.

Die vierde slaapkamer is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede badkamer word gedeel en is toegerus met 'n stort en 'n bad. Twee dubbelslaapbanke is ook beskikbaar vir 4 volwassenes of kinders. Die derde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en 'n binnebraai-area.

Braaigeriewe is in die privaat boma beskikbaar en gaste kan in die swembad afkoel. Parkeerplek is beskikbaar vir 6 voertuie, en die eiendom het 'n elektriese heining en het 'n alarm.

Die plaas bied verskeie stap- en fietsryroetes vir gaste om te verken, en 'n verskeidenheid diere kan by die voerplekke rondom die villa gesien word. Verskeie besienswaardighede soos die Dinokeng-wildreservaat, Cullinan-gholfklub en Roodeplaatdam-natuurreservaat is binne 30 km se ry geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

4

2 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chrsto V
5.0
Besonders aangenaam. Die verblyf was inderdaad baie aangenaam gewees en het almal die tydjie geniet.
Okt 2024
Nadine V
5.0
Rustig, skoon, gerieflik, bosveld, vriendelike diens, ons sal beslis weer gaan. Ons het soveel rustigheid ervaar om van die huis af na die bokkies te ...
Sien meer
Aug 2024
Elri V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, definitief aanbeveel. Ons was vir die naweek daar saam met vriende. Baie lekker en rustig. Ingeboude braaier. Baie lekker. Sal definitief...
Sien meer
Jun 2024
Sharon V
Gesin met tieners
5.0
Memorable. What a lovely place less than an hour from home. We loved the pool in the heat and had a lovely braai while looking at the g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Sandra B
5.0
Net 'n plek om te ontspan en kwaliteit tyd saam met almal te geniet. Die plek is 'n juweel weg van die daaglikse gewoel in die natuur. Alles was netji...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Thala Thala Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5224f1cb90844e573c9953c21af8c0448f3fdf081f26e85d2b6326a21447f81d653d3a6b1f8859e42ee120ed10ad0754c3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag, vir 12 mense 39 5 1 5 Off the R573 Plot 71 Leeukloof 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524858055991 28.492478857484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang