Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thala Thala

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vanessa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie stil en privaat met alles wat mens nodig het. Baie lekker natuur beleef! Baie privaat en lekker spasie in wooneenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Pragtig en rustig. Lieflike plek, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sizwile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely. My partner and I needed the getaway from the busy city. We got exactly that. It was very peaceful and scenic. We enjoyed the morning visits from the property's 3 dogs as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driesa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pitkos vir die siel! Baie baie lekker, dankie. Regtig eienaars wat aan die klein dingetjies van die lewe voorkeur gee. Stil, rustig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Vriendelike diens. Verskriklik netjies en die perfekte plek om te rus. Ons het ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Was lekker. Lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindylee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Net baie baie rustig net wat ons gesoek het. Ons het die rustigste naweek vreeslik geniet. Baie skoon en netjiese plek. sal ek vir seker aanbeveel vir 'n rustigste naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Thala Thala
Dankie vir julle positiewe resensie. Waardeer!

Rika P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Huis weg van die huis. Dit was weerwens vir ons 'n baie lekker besoek. Die verblyf beskik oor alles wat nodig is. Dawie verseker altyd dat alles bo verwagting is. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Rustig. Ons het baie lekker gerus by Thala Thala. Dit is die ideale wegbreekplek vir iemand wat net wil rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dawie
Thala Thala
Dankie vir die mooi resensie, Adrie. Laat weet asb. hoe ons op ons ligging kan verbeter.

Jessica R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Beautiful place. What an awesome stay we had. Such a beautiful and safe place, and the tranquility was exactly what we needed to unwind. Thala Thala is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Thala Thala
Thank you for your positive review. Always nice to know we are on a 5 star track without becoming complacent.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 71, Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6hslYn46cnZt9L5dmY8kAtmMDDKk7EfsVPZTfQcLYPMdl0VyQk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 86 5 1 5 Plot 71 Leeukloof 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5252 28.494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang