Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thala Thala

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 71, Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Thala Thala is op 'n plaas in die Leeuwkloof-omgewing naby Dinokeng geleë. Die plaas is ongeveer 45 minute se ry vanaf Pretoria.

Verblyf beskik oor 'n eenslaapkamer-rondawel met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank beskikbaar. Gaste deel die gebruik van die en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n boma-braai-area, swembad en parkeerplek op die perseel in.

Die plaas het voetslaanroetes, ideaal vir bergfietsry ook, en wildkyk beskikbaar vir gaste om te geniet. Die Dinokeng Wildreservaat, Cullinan Gholfklub, Zebra Country Lodge, Bass Lake Lodge en Roodeplaat Dam Natuurreservaat is 'n kort entjie se ry vanaf Thala Thala.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vanessa B
Gesin met tieners
5.0
Baie stil en privaat met alles wat mens nodig het. Baie lekker natuur beleef! Baie privaat en lekker spasie in wooneenheid.
Okt 2024
Karien S
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig en rustig. Lieflike plek, ons het dit baie geniet.
Aug 2024
Sizwile S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. My partner and I needed the getaway from the busy city. We got exactly that. It was very peaceful and scenic. We enjoyed the mo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Driesa J
Saam met lewensmaat
5.0
Pitkos vir die siel! Baie baie lekker, dankie. Regtig eienaars wat aan die klein dingetjies van die lewe voorkeur gee. Stil, rustig, skoon en netjies.
Mei 2024
Caroline N
Saam met vriende
5.0
Vriendelike diens. Verskriklik netjies en die perfekte plek om te rus. Ons het ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 71, Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Thala Thala het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 71, Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6hslYn46cnZt9L5dmY8kAtmMDDKk7EfsVPZTfQcLYPMdl0VyQk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 86 5 1 5 Plot 71 Leeukloof 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5252 28.494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang