Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thali Thali Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Marcus C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

We had an incredible stay at Thali Thali with welcoming staff, clean accommodation. We had an absolutely incredible stay at Thali Thali. The staff are super welcoming and attentive to every need of the guests. Accommodation was clean and the game drive was entertaining and informative. The only point of improvement is to open the breakfast a bit earlier if possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna Dorothea C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We certainly will visit again and recommend to friends. Amalia and her staff respond immediately to any request. The game drive was very good and we saw plenty of animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtig en rustig. Pragtig, netjies en die stilte is kosbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderlike naweek op fantastiese plek! Werklik een van die lekkerste naweke nog! Uitstekend! Sien ons sommer gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ongelooflik lekker. Het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxzanne B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

The most magical experience. Where do I begin. It was magical, the most amazing getaway ever! The experience was out of this world. The staff was the most friendly people on earth. They were so helpful and always available to assist. They made sure you are comfortable at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Dit was 'n great rus kans met fantastiese diens en 'n baie mooi plek. Ons het heerlik gebly en die plek is baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Friendly staff, divine food, and comfortable accommodation. Very friendly staff, very helpful. Loved the braai in the kitchen, and the game drive was worthwhile. Food in their restaurant was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Gasvryheid, vriendelikheid, hulpvaardigheid en 'n heerlike ontbyt. Ons het weggebreek as deel van 'n verjaarsdaggeskenk. Die diens by die ontvangs was uitstekend, die mense was baie vriendelik en vreeslik behulpsaam, die persone in die eetsaal vol glimlagte en niks was vir hulle te veel nie. Die aanwysings na die tente toe kan dalk opgeskerp raak; 'n mens kan maklik die verkeerde pad neem. Ons was al 'n paar keer op glamping plekke. In hierdie geval was dit, in my opinie, 'n gebou wat oorgetrek was met 'n tent. Die binnekant is baie gerieflik met genoeg spasie, die dekor pas pragtig in by die tema, die badkamer was lekker ruim, die gas gee onmiddellik warm water, maar jy moet net gewoond raak aan die stortkrane se verstellings. Daar was 'n paar kleinighede soos die pit van die lamp wat nie reg was nie, die blinders wat maar buig agv die wind, en ook omdat ons daar was agv 'n spesiale geleentheid wat ek genoem het en daar gesê was dat hulle dit spesiaal gaan maak; dit het toe nie gebeur nie. Oor die algemeen het ons baie lekker gekuier. My hoogtepunt was die ontbyt; probeer gerus die Ontbyt Waffel, dit is 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Karen G
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Relaxed and chilled. I enjoyed the stay and my daughters had a nice time. The staff was very friendly. The only scary time was at night with all the noises outside, but that's part of staying at a game lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Thys & Amalia
Thali Thali Game Lodge
Dear Karen, We are very glad you enjoyed your stay with us. Because the farm is so quiet at night - away from the city noises - you will hear all the animal activity around. That is the beauty of a game lodge! Thank you so much for your support. Kind regards, Amalia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thys & Amalia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnIzy8tMGVCwhlRvdvi7ODjLS5Naug4HvVsyi7NFZBmpDmAXSu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Zoutekuylen 179 R27 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.030990718804 18.135048030263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang