Thali Thali Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Thys & Amalia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie S - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Stefan V - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlike naweek op fantastiese plek!
Beatrice S - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Roxzanne B - Mei 2024
Algehele gradering
The most magical experience.
Hanlie V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n great rus kans met fantastiese diens en 'n baie mooi plek.
Lianne M - Jun 2024
Algehele gradering
Friendly staff, divine food, and comfortable accommodation.
Karen G - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxed and chilled.
Thali Thali Game Lodge se terugvoer
Dear Karen,
We are very glad you enjoyed your stay with us. Because the farm is so quiet at night - away from the city noises - you will hear all the animal activity around. That is the beauty of a game lodge! Thank you so much for your support.
Kind regards,
Amalia
Leigh M - Mei 2023
Algehele gradering
ABSOLUTELY FABULOUS.
Teresa V - Jun 2023
Algehele gradering
Friendly people.
Ike G - Mrt 2023
Algehele gradering
Refreshing, well worth it, tranquil.
Dianne C - Des 2022
Algehele gradering
Head ranger was fantastic, restaurant staff very efficient and informative.
Susan S - Des 2022
Algehele gradering
Plek mooi. Baie rustig.
Marian V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Corli C - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
James J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie min onderhoud op die eenhede, toilet spoel as gevolg 'n watertoevoerprobleem, voorafgestelde gasstort is koud, kraan in wasbak heeltemal los. Hulle wil hê jy moet rapporteer maar meeste van die probleme is definitief nie nuut nie.
Jp L - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende kuier gewees. Sal beslis weer Thali Thali besoek
Antoinetta B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige kuier in die natuur saam met baie gasvrye personeel.
Thali Thali Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering! Julle was dierbare, vriendelike gaste. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Amalia
Thelmarie T - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker vinnige webreek in die natuur.
Lester K - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte plek om weg te breek gedurende die inperking.
Dewet J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangename ervaring, vriendelike diens, wildsrit terdeë geniet.
Anton J - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig.
Dewald G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek en goeie diens
Christie V - Mrt 2020
Algehele gradering
A taste of the wild without having to travel far to get there.
Lees meerSunette C - Mei 2019
Algehele gradering
'n Stukkie goud weggesteek 'n klipgooi van Langebaan af!
Lees meerStefan J - Aug 2019
Algehele gradering
Die stilte doen wonders aan mens.
Corry H - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome in all respects.
Hanre H - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie diens en baie lekker.
Annemi S - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Selvin H - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig gewees!
Hilgard V - Okt 2018
Algehele gradering
Het meer verwag vir die uitgawe.
Chris K - Mei 2017
Algehele gradering
Baie privaat wat ons geniet het. Lekker om nie verplig te wees om die restaurant te gebruik nie.
Luane S - Okt 2015
Algehele gradering
Lieflik en rustig.
Thali Thali Game Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om vir ons terugvoering te gee. Dit is altyd so lekker om te hoor dat gaste lekker kuier en ontspan. Ons sal definitief die kwessie aanspreek met die seuntjie se ouers en verseker dat dit nie weer gebeur nie.
Vriendelike groete,
Amalia
Monica V - Jan 2014
Algehele gradering
Enjoyed the stay with friends
Anna-marie W - Jan 2014
Algehele gradering
Lekker rustig.
Michelle J - Nov 2013
Algehele gradering
Clean, fresh, quiet and peaceful
Lees meer- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang