Thamela Game Farm Cabins
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thamela Game Farm Cabins skuil op 'n wildsplaas in Magudu en gee gaste die kans om die bosveld te ervaar.
Verblyf word in 2 kothuise, Finia en Scandia, gebied en elkeen het slaapplek vir 2 gaste. Die kothuise het gemaklike beddens, sagte duvets en privaat ingange, asook linne en badhanddoeke.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetkamer met gemaklike sitplek en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, 'n yskas en 'n etenstafel toegerus is.
Buite is daar 'n gemeenskaplike braai- en boma-area. Wildritte is teen 'n billike tarief beskikbaar. Thamela Game Farm is die tuiste van diverse wildspesies en lok ook voëlkykers met sy talle voëlspesies.
Daar is geen sein by die kamp die, maar daar is wel sein by die hek. Die kamp gebruik sonkrag en 'n donkie as 'n geiser.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Rouche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal