Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thamela Game Farm

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Blake N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

It was fantastic, an absolute hidden gem! Something new for us is the Donkey Geyser, but after using it once or twice it's easy to master. Another tip, water pressure requires the pump, so make sure to turn it on. (Switch outside kitchen on red Ivory deck). Great service and assistance; if you need help, they are quick to respond. Loved our stay! Signal not great, but you can find some signal spots. The kitchen and the rooms are separate buildings located right next to each other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Bosveld rusplek. Unieke blyplek met 'n rustige atmosfeer. Baie goed toegerus. Werklik skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Awesome. Pieceful and quiet, just what we needed after a stressful drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Ontspannend. Rustig langs bosveld-vure met natuurklanke as "radio". Dit was wonderlik om van die stad se gejaag af weg te kom en rustig as gesin saam te kuier langs die bosveld-vure. Was lui-lekker ontspannend in die bos met sy natuurklanke (dag en nag). Die plek is netjies en skoon. Die kombuisraad voorsien in al die behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Rustige en goed toegeruste verblyf. Uiters gerieflike en goed toegeruste verblyf en kombuisgeriewe. Heerlik privaat en rustig. Njalas, rooibokke, zebras, vlakvarke en waterbokke het naby ons gewei!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Peggy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Pragtige plek maar sal nie weer bespreek nie. In my opinie is die gastehuis 'n ideale plek vir wildjagters. Vir ons doeleindes wat besigheid was, was die kamer ontsettend koud. Dat jy na 'n besige dag 'n donkieketel moet stook vir warm water, was nie baie snaaks nie. Meer beddegoed sal help. Dit was regtig koud, ons kon nie gerieflik slaap nie. Die gemeenskaplike kombuis is pragtig en baie goed toegerus.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lekker wegbreek in stilte en veiligheid in die natuur. Uitstekende plek om weg te breek vir rus en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imraan D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Exceptional cleanliness. Good value, bush breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Was lekker sonder selfoon sin. Stort het gelek, maar anders was dit baie goed. Was lekker. Net 'n paar klein negatiewe dinge.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rouche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf6168e2c4320e721c4a53a1fa8a1e99977f7c213f99bde430d18347c99ff7aa73985acc55ec2281fc726a09fb23d6b3756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Thamela Game Farm Magudu 3160 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.548758207632 31.683562881035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang