Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thamela Game Farm

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rouche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Thamela Game Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Bosveld rusplek.

Unieke blyplek met 'n rustige atmosfeer. Baie goed toegerus. Werklik skoon en netjies.

Barbara C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C

Awesome.

Pieceful and quiet, just what we needed after a stressful drive.

Frans S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Lekker wegbreek in stilte en veiligheid in die natuur.

Uitstekende plek om weg te breek vir rus en stilte.

Marie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Ontspannend. Rustig langs bosveld-vure met natuurklanke as "radio".

Dit was wonderlik om van die stad se gejaag af weg te kom en rustig as gesin saam te kuier langs die bosveld-vure. Was lui-lekker ontspannend in die bos met sy natuurklanke (dag en nag). Die plek is netjies en skoon. Die kombuisraad voorsien in al die behoeftes.

Jan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Rustige en goed toegeruste verblyf.

Uiters gerieflike en goed toegeruste verblyf en kombuisgeriewe. Heerlik privaat en rustig. Njalas, rooibokke, zebras, vlakvarke en waterbokke het naby ons gewei!

Peggy B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peggy B

Pragtige plek maar sal nie weer bespreek nie.

In my opinie is die gastehuis 'n ideale plek vir wildjagters. Vir ons doeleindes wat besigheid was, was die kamer ontsettend koud. Dat jy na 'n besige dag 'n donkieketel moet stook vir warm water, was nie baie snaaks nie. Meer beddegoed sal help. Dit was regtig koud, ons kon nie gerieflik slaap nie. Die gemeenskaplike kombuis is pragtig en baie goed toegerus.

Imraan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imraan D

Exceptional cleanliness.

Good value, bush breakaway.

Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L

Was lekker sonder selfoon sin. Stort het gelek, maar anders was dit baie goed.

Was lekker. Net 'n paar klein negatiewe dinge.

Stephan T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan T

Kamp groot en baie goed toegerus.

Dit is 'n groot bederf om 'n hele kamp vir mens self te hê en oorgenoeg hout vir die donkie en braai. Al die diere en voëls in die kamp maak vir rustige verblyf.

Emily E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily E

Onverbeterlik.

Skoon, mooi, rustig, stil en kon my diere saamneem. Hoogs aan te bevele.

Adriaan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B

Oulike, privaat huisie.

Baie oulike plek met alles wat jy nodig het vir braai of oond-etes.

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf6168e2c4320e721c4a53a1fa8a1e99977f7c213f99bde430d18347c99ff7aa73985acc55ec2281fc726a09fb23d6b3756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Thamela Game Farm Magudu 3160 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.548758207632 31.683562881035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang