Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thamela Game Farm

Wildsplaas
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thamela Game Farm is 21 km buite Pongola op die R66 en bied selfsorgverblyf in die hartjie van Zoeloeland. Dit is die ideale ligging vir 'n rustige wegbreek.

Hierdie selfsorgeenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n aparte badkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Daar is 'n etenstafel en 'n knus sitarea. Buite die eenheid is daar 'n onderdakstoep met 'n braai-area en 'n Weber-braai.

Die lodge bied 'n boma met ekstra braaigeriewe. Thamela Game Farm spog met 'n verskeidenheid wild en daar is 'n verskeidenheid voëlspesies op die plaas. Gaste kan 'n wildrit teen ekstra koste bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Johan J
Besigheidsreis
5.0
Bosveld rusplek. Unieke blyplek met 'n rustige atmosfeer. Baie goed toegerus. Werklik skoon en netjies.
Aug 2024
Barbara C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Pieceful and quiet, just what we needed after a stressful drive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Frans S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek in stilte en veiligheid in die natuur. Uitstekende plek om weg te breek vir rus en stilte.
Feb 2023
Marie S
Gesin met tieners
4.8
Ontspannend. Rustig langs bosveld-vure met natuurklanke as "radio". Dit was wonderlik om van die stad se gejaag af weg te kom en rustig as gesin saam ...
Sien meer
Apr 2024
Jan D
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige en goed toegeruste verblyf. Uiters gerieflike en goed toegeruste verblyf en kombuisgeriewe. Heerlik privaat en rustig. Njalas, rooibokke, zebr...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rouche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thamela Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf6168e2c4320e721c4a53a1fa8a1e99977f7c213f99bde430d18347c99ff7aa73985acc55ec2281fc726a09fb23d6b3756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Thamela Game Farm Magudu 3160 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.548758207632 31.683562881035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang