Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thanda Tau

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Anje C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Goeie diens van begin tot einde. Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Die dame by ontvangs het saam met ons na ons eenheid toe gegaan en het alles vir ons verduidelik. Skoon en goed onderhou. Generator vir as die krag af is ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie baie lekker sal weer gaan saam vriende. Ja baie lekker hulle kan gerus kyk om dalk aircons te installeer in die kamers. Dit raak nogal warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Very pleasant. Management was very helpful and obliging, but there was no fridge in the rooms for consumables. I had to request new shower gel as the cleaners did not replenish it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan S
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

'n Onverwagse klein versteekte juweel, met groot potensiaal. Alhoewel 'n baie unieke bestemming, in die mees onwaarskynlike gebiede, bied die akkommodasie uitstekende gemak met 'n lieflike restaurant, vulstasie, brouery en geskenkwinkel, met moderne, unieke en goed versierde en gevestigde akkommodasie, met ongelooflike roofdiere / diere naby elke kamer, was ons teleurgesteld in die gebrek aan dringendheid toe ons probeer het om safariritte / begeleide toere voor ons aankoms te bespreek. Die twee manne wat ons teëgekom het was akkommoderend en gereed om te help en het 'n mate van interaksie met ons aankoms en vertrek gehad, maar die personeel by die verblyf, sowel as die restaurant en kurioswinkel, het nie dieselfde sentiment en vlak van professionaliteit as hulle gedeel nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sollie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Absolutely wonderful! A lovely place and excellent stopover for either lunch or a sleepover on your way to KZN. There is a lovely play area for kids and also very special animals to view. The accommodation is very modern and beautiful! The views awakening you in the mornings are just spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neo L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Amazing. Friendly staff, wildlife. Just fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Beatrice E
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Apr 2023

Met inboek was chalets nog nie skoongemaak of linne geruil vandat vorige gaste daar geslaap het nie. Ons is 3 keer na 'n ander chalet verskuif. Een het geen water gehad nie en die ander een net koue water. Linne het gate in gehad. Dit was nie 'n aangename verblyf nie. Dit was nie 'n aangename ervaring nie. Na 9 ure op die pad is die minste wat mens verwag skoon linne en 'n warm stort. Nie een van die twee het gerealiseer nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Johanli D
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2022

Was netjies. Bed kon beter wees. Maar was okay vir een aand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Steyn V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2022

Eenheid nie op standaard vir die tarief wat betaal is nie. Yskas buitewerking. Televisie buitewerking. Beddegoed nog nat toe ons inboek. Eenheid baie waterskade binne en ruik na muf. Oral is tekens van waterskade wat deursyfer en afdop. Stortteëls val alles van die muur af. Kasdeure los en skeef en buitewerking. Personeel nie bewus van volopbetaalde akkommodsie nie en moes eers weer bewys van betaling soek en aanstuur. Tuine en gemene areas vervalle, blombeddings onnetjies, gras bitter lank. Die beste deel van die verblyf was die hoë standaard ontbyt.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rianda E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Pragtige, moderne pitstop! Die kamers was so modern en baie grooter as wat dit vertoon op die foto's. Omdat hulle 'n wildlife conservation sentrum is, kon ons soveel tyd soos ons wou spandeer saam diere wie se enclosures koppel aan die chalets se gronde. Die diere is ook baie goed versorg met groot, skoon enclosures wat fantasies is! Ons het dit baie meer geniet as wat ons ooit gedink het ons sou, aan gesien dit net 'n oornagstop was vir ons. Sal definitief teruggaan om meer tyd daar te kan spandeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hannes & Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikraal Plaas 454, Afrit 107, N3 Reitz/Roadside-afrit, Roadside, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4305ba252263b1c2df11f4b2c0e5e81d52e424e9b5c0f1a6b5e65a3f07bfc0caff921caeee5f47867094ac525a9c7071b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Farm Rooikraal 454 Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.551122580085 28.840388059616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang