Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thanda Vista B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Martin V
1 nag
5.0
Des 2023

Brilliant - Ben was a superb host. Very enjoyable stay in a great B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Baie gasvry en hulpvaardig. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Thanda Vista B&B
Hi Sandra, dankie vir die resensie. Dit was lekker om hulle hier te verwelkom. Hoop julle het die res van julle vakansie geniet. Veilige reis. Groete, Ben.

Esta S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Waarde vir geld. Sal aanbeveel. Pragtige uitsig en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Thanda Vista B&B
Hi Gerrit. Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was goed om te ontmoet. Ek vertrou jy het veilig terug gery. Onthou om my te kontak as julle in Plett is. Sien later die maand. Groete, Ben

Koos M
1 nag
4.4
Mrt 2016

Ons sal maklik weer daar bly. 'n Heerlike verblyf. Veral ontbyt was 'n lekker kuier met sorgvuldig voorbereide kos. Lekke eet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
Thanda Vista B&B
Goeie dag Koos Baie dankie vir die terugvoering en is is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te ontvang. Groete JP en Petro

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 898
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 898
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27fe39cfe46de0c2d214778598f6948cbbab1bff000ea121ea97f65fb37239a4a6edd87177e94f1d395c9e83358ae8a7c4eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 898 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 8 Susan Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.042163329432 23.373101953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang