Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thandamanzi Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 108 resensies vir Thandamanzi Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ronel S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Rus vir die siel.

Wonderlike plek, so rustig, het die privaatheid geniet en die kabel van die rivier was ongelooflik mooi en rustig, ek het geniet om met die honde te speel, dit was 'n bonus. Ek sou beslis langer wou bly.

Elizna H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna H

Baie vriendelike ontvang, plekkie netjies en beslis waarde vir geld.

Waarde vir geld, baie goeie diens.

Raymond D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D

Bekostigbaar en toegerus.

Ons het baie lekker gebly in die river cottage! Baie tuis gevoel, die toegeruste kombuis is 'n wonderlike plus. Sal weer terug gaan om met die oulike honde te speel!

Andre P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Perfect and pleasant.

Very pleasant and the owners are helpful.

Louisa P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa P

Pleasant.

It was a very pleasant stay, although I never thought it is a house with rooms inside. I was under the impression it is a stand-alone unit.

Gerhard L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L

Net slaapplek gesoek vir een nag.

Lekker geslaap, skoon en netjies.

Arno W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno W

Rustige wegbreek.

Baie mooi plek, netjies en skoon, en baie vriendelike diens. Voel tuis en veilig.

Lieschen V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lieschen V

Ietwat onaardig, maar die rivier is pragtig.

Dalk was ons bietjie moeg getoer, maar ons het nie die verblyf gesellig gevind nie. Die gasheer het ons nie persoonlik verwelkom nie, maar die huishulp was baie gasvry. Ons toestelle kon slegs binne in een van die klerekaste in die slaapkamer aan die WiFi verbind. Die bloulig beligting in die kothuis tesame met die doringdraad bo die bed skep 'n onaardige gevoel. Klein gemakkies soos ekstra kragpunte langs die bed vir foonlaaiers of geelliggloeilampe sal baie help. Soos ek verstaan, is skoonmaakdienste reeds in die prys ingesluit, so 'n ekstra koevertjie op die bed vir hierdie uitgawe is bietjie verwaand. Die tuin en die rivier is egter asemrowend.

Nokuthula D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula D

Beautiful and peaceful.

The stay was nothing short of amazing. My 2 toddlers loved the river and the dogs. We are definitely coming back. The host was super great and friendly; she even let our boys pat her horse. It was close to everything we wanted to see.

Estefan T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estefan T

My wife and I loved swimming in the river and playing with the dogs.

Our stay at Thandamanzi Self-catering was really nice! It was perfect for travelling in the area, along with great amenities to keep us busy when we were not exploring the next waterfall.

Chrizelda P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda P

Rustig en gemaklik.

Vriendelike verwelkoming. Sabie-rivier vloei voor die huisies verby. Ons kon lekker rondstap. Oulike en spelerige honde. Groot kombuis met genoeg geriewe vir almal. Kamer is lekker groot en netjies.

Franci V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci V

Baie lekker gekuier.

Heerlik stil en rustig, gerieflik na aan die dorp geleë, toegansbeheer wat dit veilig maak.

Licarmi S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licarmi S

Vriendelik en behulpsaam.

Ons is vriendelik ontvang baie laat die aand. As jy van natuur hou, sal jy baie van die waterstroom langs die kamers hou. Daar is vriendelike honde wat ons met kossies moes lok om by ons te kom sit - hul is verskriklik soet en wou nie in die wonings inkom nie.

Louis V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Rustig.

Dit is baie rustig en veilig. Kamers is netjies en skoon.

Juardo D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juardo D

Heerlik onspanned en vriendelik.

Heerlik na aan die natuur, vriendelike ontvangs, so rustig en ontspannend.

Tiani D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiani D

Netjies en pragtig ingerig.

Die plek is netjies en die dekor oulik en uniek. Die bed was baie gemaklik. Pragtige uitsig vanaf die stoepie, mooi sonsondergang afgeneem. Koffiegeriewe was beskikbaar en 'n mikrogolfoond. Die spesifieke kamer wat ons geboek het, kan baat vind by 'n Bedkassie langs die bed vir 'n koffiebeker en selfoon. Die smal stoepie kan doen met 'n tafeltjie/rakkie vir 'n koffiebeker. Ons het egter steeds heerlik gekuier op die stoepie.

Stuart A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart A

Lovely spot on the river. Very relaxing.

Two friendly enthusiastic dogs were nice company.

Jannie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie M

Was lekker rustig.

Die area is lekker stil en veilig, as mens deur die dag wil rondry en watervalle gaan kyk.

Henk V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V

Very neat, tidy and comfortable accommodation.

This accommodation was used by me as a stopover on my journey but is comfortable enough for a stay if you want to explore the Sabie area. It offers all you need to do this.

Cassie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cassie S

Alles in orde.

Het een nag gebly en daar was geen probleme nie, sal lekker wees as elke kamer sy eie braai-area het en dit nie deel met ander gaste nie.

Erika M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Ek het gevoel ek is weer op die plaas, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Dit was 'n lewenslange droom wat waar geword het, ons het op die rivier afgekyk, die water het 'n kalmte in ons gebring, net wat ons nodig gehad het na 10 jaar van harde werk. Baie dankie aan almal by Thandamanzi, ons het regtig lekker gekuier, en gaan definitief weer kom.

Eleanore S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore S

Heerlik langs die rivier.

Het slegs daar oornag. Rustig met die rivier paar meter van jou stoep af.

David D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Baie vriendelike eienaars, die rustigheid en skoonheid. Baie mooi uitsig.

Sien sterre.

Rudolf M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf M

Very frienly and perfect location. Very clean.

See stars

Natasha G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G

Very warm and cosy.

Very friendly, beautiful place and quit.

Mark W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

A very pleasant location.

We enjoyed the owners' well behaved dogs and the relaxing atmosphere.

Jean S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Absolutely great – will be back.

Warm welcome and fantastic setting. Very peaceful and relaxing with clean well-appointed accommodation and the river to drift one off to sleep. Well worth a visit and hoping to be back there in the near future.

Ramyaa N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramyaa N

The visit was very good, we had a lovely stay. Especially the dogs were very welcoming -loved the view as well.

If we had housekeeping every day it would have been helpful.

Estelle N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Laeveld se mooi.

Skoon en netjies. Heerlik in die Laeveld.

Vernon L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon L

Rustig en ontspanne presies wat die siel nodig gehad het. Baie dankie aan Martin, Gerda en Eziel. Wonderlike mense en gaan uit hulle pad om seker te maak ons was ten alles tye gemaklik en gelukkig.

Pragtige plek net wat die siel nodig gehad het. Baie veilig, skoon en netjies, sal verseker Thandamanzi aanbeveel. Naby aan al die toerisme aantreklikhede in die laeveld van Graskop tot die Kruger Wildtuin. En ongelooflike vriendelike mense. Dankie Martin, Gerda en Eziel, sal verseker weer kom kuier. Verseker waarde vir geld.

Rik + Monique P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rik + Monique P

Nice place, lots of space bordering Sabie river.

Walking distance from town. Nice atmosphere. Karla solves little problems fast to make you happy. The room next to us had noisy youngsters and she gave us another room other side of the house.

Johan F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Maklik om te kry. Mooi rustig. Skoon.

Dit was bitter koud. Die heerlikste, warm beddegoed beskikbaar.

Trip 7 Group D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trip 7 Group D

Vriendelik.

Baie vriendelik en tegemoetkomend.

Jaco P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Dit is 'n baie netjiese en veilige plek om te bly, met baie mooi uitsigte en die bonus van 'n rivier 'n paar tree vanaf die voorstoep.

Sal inderdaad weer van hulle verblyf gebruik maak, dit is ook naby aan alle plekke in die area om te besoek.

Nadia L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L

Fantastiese plek. Lekker rustig om te ontspan! Baie netjies en fantasties toegerus.

Wonderlike plekkie. Die rivier skep 'n wonderlike atmosfeer. Ons sal enige dag weer terugkom!

Phezile D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phezile D

Wow everything was perfect.

Rooms were clean. Nice view. You only need to buy more plates and glasses, I think it's not enough for a large group like us.

Danette D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette D

Baie gerieflik en goed geleë.

Het 2 nagte hier oorgebly, en basies net oorgeslaap. Kamer was ruim, bed baie gemaklik, en kon kosmaak in die kombuis. Baie lekker om net effe uit die dorp te wees. Sal weer hier oorbly.

Corina V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina V

Rustig.

Rustigheid langs die rivier en die inwonende hond wat ons vermaak het met haar "klipvisse" wat sy uit die rivier haal.

Magrietha D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrietha D

Baie lekker gebly.

Heerlike plek so op die rivier, lekker om buite te sit en vleisbraai en na die kabbelende water te luister. Binne is alles baie netjies en skoon.

Jan H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Nie lank genoeg gekuier nie, maar gaan definitief terug om langer te kuier.

Baie netjies en mooi ligging. Veilig en rustig.

Jo-anne M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne M

Rustige wegbreekplekkie in die natuur

Pragtige uitsig van die berg. Baie privaat en 'n natuur- en diereliefhebber se droom.

Diedre C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre C

Plek was skoon en mooi uitsig.

Lekker plek om oor te slaap en te braai. Sal aanbeveel. Waarde vir geld.

Yvonne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Dit was 'n onvergeetlike vakansie gewees.

Eienaars van Thandamanzi is awesome mense. Ons sal beslis weer terug gaan maar ons bring die hele familie saam.

Christiane K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiane K

Spacious, comfortable accommodation in a beautiful setting - a real gem!

The hosts were very friendly, helpful and open, welcoming guests to explore the farm. The setting was beautiful, with the river attracting amazing birdlife. Excellent location from which to explore the beauty of the surrounding area.

Ashley J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley J

Happy little spot.

Wonderful stopover spot for us on our way to Kruger.

Cindy G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G

Verfrissend.

Vreeslike vriendelike ontvangs in 'n pragtige plekkie om te bly. Die riviertjie wat voor ons blyplek verby gekabbel het was so strelend en ontspannend. Al die diere is 'n bonus. My kleinkind was weggevoer met die perde en skapies wat hy met die hand appels kon voer. Eende en ganse wat sommer hier vlak voor jou verbystap en die hoogte punt vir die kids is die woef, Lielie. Sy het vir heelwat prestige vermaak gesorg, any child's best friend. Hierdie is 'n ideale plek om weg te breek vir 'n familie-reunie. Meer as genoeg blyplek.

Chantel M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M

Beautiful view.

Great view and friendly hosts. Only stayed one night, but this will be our future stay over in Sabie.

Maritha V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maritha V

Aangename verblyf gewees.

Aandag kan gegee word aan krane in kombuis, baie moeilik om te gebruik. Opgradering in kombuis en slaapkamer sal goed wees met hangplek en rakke in kamer. Groter wasbak in badkamer asb.!

Johannes J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Rustige plek om net te kan rus.

Mooi plekkie langs die Sabierivier om net te kan afpak en rus en vrede te hê. Om langs rivier te gaan sit en luister na die water wat rustig voortvloei is 'n bonus. Stort/wasbak kort baie aandag om dit meer privaatheid te gee en kombuis het waslappe nodig en uitleg/organisering moet beter beplan word asb. Dankie.

C.f. G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C.f. G

Aangename verblyf.

Slegs oornag en dit was beslis die moeite werd. Geen wasseep in die badkamer was ietwat vreemd.

Lucy M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lucy M

Good view.

Kids loved playing at the river with the lodge dog.

Sandra R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra R

Absolute beautiful property, very scenic.

The cabin with a mountain view could be better - curtains, floors and wardrobe need replacing and none of the cutlery and crockery matches. I got the feeling that the cabin was not a regular accommodation, almost as if it is a place to put things not needed. The view from the cabin is spectacular. Just wished the inside was not such a let down.

Shané G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané G

Ontspannend.

Dit was 'n wonderlike, rustige vakansie verblyf.

Tiaan I - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan I

Pragtig.

Baie mooi omgewing. Lekker blyplek.

Adelle C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C

Pragtige, bekostigbare verblyf.

Die plek is baie netjies en groter as wat ons verwag het. Mens het 'n lekker tuintjie en 'n braai-area. Pragtige uitsig. Naby Lone Creek Falls en Bridal Veil Falls.

Paul V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Baie stil en ontspanne.

Dis 'n baie oulike plek. Lekker om by te wees. Dit is naby als en het die mooiste uitkyk op die berge.

Stephen M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

Weather was favourable to stay in

The surroundings was beautiful and the sound of water falls.

Estelle J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Soos altyd n WENNER

Ai, weereens die beste plekkie om te bly Baie baie dankie vir die gasvryheid en dat ons weer by julle kon bly. Ons sien julle sommer gou weer

Emsie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie S

Rustig en gemaklik.

Ons was in Sabie, was meer in die dorp gewees. Ons kon die voertuig op die gronde parkeer en dadelik die sleutel van ons blyplek gekry en kon saam met die agent uitgaan om na huise te kyk.

Hendrik L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L

Sal vir seker aanbeveel.

Vriendelike gasheer en gasvrouens. Plek is skoon en netjies. Rustig en gerieflik. Sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Gerrie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Dis op die plaas!

Lief vir plaas? Boek jou verblyf by Thandamamzi! Die geskiedenis van die plaas is duidelik sigbaar orals met implemente te sien. Diere, perde, eende, ganse, hoenders en jy kan in die rivier swem as jy wil en daar is watervalle binne 15 km op die Panoramaroete.

Pierre M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre M

Dit was ons eerste stop op ons wittebrood. Was nog nooit in daardie deel van ons land, maar sjoe, die natuurskoon is asemrowend!

Lily is 'n eersteklas lyfwag.

Martha L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha L

Gerieflik en mooi.

Bed gerieflik en baie mooi omgewing.

Bertus R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus R

Regtig 'n besonderse mooi plekkie

Baie skoon en netjies, bitter lekker so langs die rivier. Ongelooflike mooi plekkie

Karien V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

Rustig en wonderlik langs die rivier.

Mens kan swem in die rivier en na voëls kyk. Dis baie lekker om langs die rivier te kan wees en die water te kan hoor.

Margaret B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret B

Ons het ons verblyf terdee geniet. Dit was 'n baie rustige naweek.

Jule's kothuis is baie privaat en die rivier wat voor die kothuis verby loop laat 'n mens sommer baie rustige voel. Sal definitief weer daar gaan ontspan.

Retha A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Retha A

Het geen kennis gedra ons is bespreek. Plek was vuil. Vol bierbottels. Moes eers skoonmaak.

Onprofessioneel.

Lerato K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lerato K

I couldn't wait to leave the house.

There was a smell that was not nice. It was like a place that was not being used for some time with no proper ventilation. I was sneezing all the time. The blankets were dark colours which I was not comfortable with. Black and grey/purple and black. Fitted sheet was maroon. Towels were very, very old and they looked like a fabric softener was never used. I understand that they can't have new towels all the time but those were worse.

Nicole R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Netjiese verblyf, vriendelike diens en plaasatmosfeer.

Pragtige uitsig oor die mooi tuin en rivier. Baie rustig, skoon en netjies. Dit is ontspannend en ek sal beslis weer by Thandamanzi wil bly.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Cornel B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Oulike, netjiese verblyf en vriendelike diens.

Pragtige plekkie met 'n pragtige uitsig! Eienaars is baie oulik en help graag indien nodig. Sal vir seker weer hier tuisgaan.

Cecile B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B

Heerlik verby!

Martin het ons met 'n warm vriendelikheid ontvang, sy diens en gasvryheid kan ons nie in woorde omskep nie, want dit was uitstekend. Sal Thandamanzi enige tyd aanbeveel. Lekker rustig, skoon en netjies.

Adriaan S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Die eienaar is so behulpsaam en vriendelik. Dit voel of jy op 'n plaas is en die uitsig oor tuin en rivier is fantasties. Akkommodasie is netjies en skoon.

Dit was so lekker om hier te oornag met die pragtige uitsig op die mooi groot tuin en die rivier. Slaapkamer is ruim en netjies en alles is mooi skoon. Die eenheid is op 'n plot en dit voel regtig baie lekkerder en rustiger as in 'n dorp.

Eddie O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O

Lekker. Skoon. Gemaklik. Mooi.

Ons het baie lekker gebly. Mooi langs die rivier. Groot huis. Lekker kamer. Alles wel. Wil weer gaan.

Albert T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T

Beter in Suid-Afrika is daar nie.

Baie goeie ontvangs. Volledige eenheid met alle toebehore. Lekker stoep op rivier-oewer. Ideale plek om oggendkoffie te geniet. Rustig en ontspannend.

Joseph N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N

Prijs kwaliteit super.

Rustige plek, mooi zicht op de bergen.

Thabo R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo R

Amazing.

Please add the tubing experience to the list of activities.

Ruan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Netjies.

Plek mooi skoon en netjies, kan aandag gee aan beddens en kombuisgereedskap, asook ekstra braaiplek. Moes uit eet een aand omdat die ander mense die braai gebruik het, ander aand moes ons ons eie plan maak om potjie te maak op gas bottel, want mense wou braai. Bou dalk 'n ekstra een aan of verskaf 'n Weber vir die boonste woonstel. Kombuis het geen braaitang, pot, pan of enige iets juis vir kosmaak gehad nie. Net bakke en borde en koppies. Twee enkel beddens wat 'n koninggrootte-bed op maak, maar die een bed sit hoër as die ander, so as jy lê, lê een persoon hoog en een laag. Pad is nie goed geskik vir 'n klein karretjie nie. Verder is plaas mooi en netjies.

Brian Andrew C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian Andrew C

Baie lekker, gerieflik en skoon.

Thandamanzi kan ek aanbeveel.

Stephan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan B

Was lekker, maar het meer verwag.

Ons het lekker gebly in die Cabin with a View, maar nie heeltemal ingerig vir selfsorg nie. Die kombuis is onprakties en kan nie regtig baie kosmaak nie. Die beddegoed kan vervang word met nuwes die duvet is bietjie uitgerafel. Ons moes vra dat hul braaiers skoonmaak en asblik uitgooi. Die uitsig is pragtig en braaigeriewe is heerlik.

Debbie K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Vriendelike mense en die rustigheid is 'n lafenis.

Jammer ons kon net vir 1 nag oorgebly het, maar die natuur is mooi, selfs gesien hoe mooi die maan opkom en nuwe buitelandse mense leer ken wat ook gaste was.

Estelle J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

'n Juweel van 'n plaas in die dorp!

Wat 'n pragtige plek! Ons is so warm verwelkom en kon die hele middag met diere speel, visvang en kuier! Amper asof jy by familie op die plaas is! Dit is 'n sakpas-opsie vir enige iemand wat in Sabie wil bly.

Grietha P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha P

Jy ontspan dadelik met die rustigheid en mooi uitsig met die rivier voor jou. Mooi.

Alhoewel ons net vir een nag oorgebly het is ons baie vriendelik verwelkom en ons het dit baie geniet. Alles was netjies en skoon. Jy voel van die staanspoor ontspanne met die mooi uitsig en die rivier wat rustig voortvloei en dan moet nie vergeet van die haan wat ons vroegoggend al wakker gekraai het. Dit baie geniet. Sal definitief weer 'n draai daar gaan maak.

Martie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Heerlike verblyf naby aan die rivier.

Dit was heerlik om so in die stilte teenaan die rivier te bly. Wonderlike uitsig vanaf die stoepie en die rustigheid van die geluid van die water in die rivier kalmeer 'n ontstuimige gemoed.

Alma G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma G

Very nice and enjoyable!

Very nice, cosy place. Loved the animals and to swim in the river. Very friendly people, made you feel welcome. Will definitely go back there!

Carin H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H

Mooiste omgewing, voel asof jy op 'n plaas is weg van al die dorp se lawaai.

Ons het heerlik gekuier. Sal beslis aanbeveel en weer daar oornag.

Rita S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita S

Rustig en ontspannende verblyf.

Lekker rustige verblyf langs die rivier, alles is skoon en netjies. Kombuis en badkamer lyk bietjie afgeleef en verouderd.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Ricky W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky W

Ontvangs baie vriendelik het dadelik tuis gevoel.

Thandamanzi sal ek enige tyd aanbeveel. Dis rustig, skoon en mens voel tuis daar. Pragtige plek en vriendelike mense!

Jeannie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie S

Dit was fantasies.

Lekker gebly en was rustig.

Karina V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V

Piece of heaven.

Excellent location and perfect accommodation! The host was really friendly and helpful. Everything was clean and well maintained. I love the garden and the view of the river. This place really is a piece of heaven! I will definitely return to stay at Thandamanzi.

Liezl-mari E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl-mari E

Ervaar Sabie op sy gemaklikste.

Thandmanzi is 'n bekostigbare en lieflike plek om te oornag wanneer mens self in Sabie omgewing bevind. Dis 'n netjiese en groot plaashuis langs die Sabierivier wat perfek is vir 'n paartjie tot 'n groot groep familie of vriende wat saam wil bly en kuier.

Madeleen L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen L

Netjies, veilig en goeie diens. Dankie.

Pragtige plek geleë langs die Sabierivier. Uitsig is fantasties. Die huis is pynlik netjies en die diens is puik. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dankie ook aan LekkeSlaap vir hulle puik diens en daar is regtig niks om oor te kla nie. Dankie.

Melindie K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melindie K

So mooi en ontspannend!

Verskriklik lekker en Gerda-hulle was baie nice! Sal definitief weer gaan en beveel dit alklaar vir ander aan! Baie dankie vir 'n onvergeetlikke naweek! Dalk net 'n opmerking: check-out is baie vroeg! Jy't onmoontlik nie 4 ure nodig om so 'n klein plekkie reg en aan die kant te kry nie. Dit kan ten minste in die helfte gesny word. Gee mense meer tyd om dit te geniet.

Jo-anne K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne K

Heerlik rustig.

Al het ons net een aand hier oorgebly was dit so lekker en rustig sal verseker weer wil gaan. Die woonstelletjie het alles wat 'n mens nodig sou kon kry. Baie dankie Leonard vir die warm ontvangs.

Aldi C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi C

Puik ligging.

Ons is baie vriendelik ontvang en gasheer en gasvrou was baie behulpsaam. Pragtige tuin waar mens kan loop.

Leoni R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni R

Dit was die beste ooit wat ligging, prys, netheid en gasvryheid betref, baie meer as wat mens verwag.

Sien sterre.

Jenny M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

A beautiful setting.

It is in a beautiful setting and central to everything in the area.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sarah P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah P

Comfortable, with all amenities on hand. Hosts very friendly and helpful.

The accommodation is comfortable with all amenities on hand, for a "home away from home" experience. The hosts are friendly and welcoming.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik, met al die geriewe. Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf is gerieflik met al die geriewe, vir 'n ervaring waar jy so tuis soos by jou eie huis voel. Die gashere is vriendelik en verwelkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jean-marie H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jean-marie H

Voldoen aan ons verblyf vereistes.

Heerlik gebly, hul het ons tegemoet gekom ten spyte van Sabie wat load shedding gehad het.

Anuschka K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuschka K

Beautiful quiet and peaceful place.

See stars.

Oosie O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oosie O

Uitmuntend.

Baie goeie ontvangs en verblyf uit die boonste rakke.

Thandamanzi Self-catering se terugvoer

Baie dankie

Dit was wonderlik om julle hier tè he.
Sièn uit om julle weer tè sien

Thandamanzi Self-catering
Vanessa C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Pragtige, rustige verblyf.

Ons het ons verblyf báie geniet. Die mense van die plek was só oulik en het heeltyd gesê as iets nie reg is nie moet ons laat weet. Ek het dit geniet om die geskiedenis van die plek te kon lees. Só kosbaar! My seuntjie is 2 jaar oud. Die natuur en diertjies het hy vreeslik geniet. Sy hoogtepunt wat toe hy die handlam kon vryf. Iets vir enige tipe mens daar om te waardeer. Ons het die rustigheid só geniet! Ons sal verseker weer daar tuis gaan. Báie dankie dat jul die plekkie aanbeveel het!

Thandamanzi Self-catering se terugvoer

Baie dankie Dit was wonderlik om julle hier tè he. Sièn uit om julle weer tè sien

Thandamanzi Self-catering
Shannon D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon D

Fantasties! Hemel op aarde.

Dit was wonderlik gewees. Ek sal hierdie bestemming aanbeveel vir almal. Asemrowende uitsig. Vriendelikste mense. Ek het sommer dadelik soos familie gevoel en sal nie twee keer daaroor dink om weer daar nessie te gaan skrop nie. Dit was soos 'n stukkie hemel op aarde gewees!

Thandamanzi Self-catering se terugvoer

Baie dankie Dit was wonderlik om julle hier tè he. Sièn uit om julle weer tè sien

Thandamanzi Self-catering
Mariana B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Absoluut waarde vir geld!

Gasvryheid 10 uit 10! Absoluut waarde vir jou geld!

Thandamanzi Self-catering se terugvoer

Baie dankie Dit was wonderlik om julle hier tè he. Sièn uit om julle weer tè sien

Thandamanzi Self-catering
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Theuni H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theuni H

Vriendelike ontvangs en goed toegeruste woonstel.

Vriendelike ontvangs en goed toegeruste woonstel. Ryk geskiedenis aan die gastehuis. Ons het die verblyf baie geniet.

Thandamanzi Self-catering se terugvoer

Baie dankie Dit was wonderlik om julle hier tè he. Sièn uit om julle weer tè sien

Thandamanzi Self-catering
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YzlkNjhmLTdlMjktNDRhMy04N2FjLWU5OGI1YzljY2UwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 91 Lydenburg Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.09030175862 30.775891542435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang