Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thandamanzi Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ronel S
1 nag
5.0
Apr 2024

Rus vir die siel. Wonderlike plek, so rustig, het die privaatheid geniet en die kabel van die rivier was ongelooflik mooi en rustig, ek het geniet om met die honde te speel, dit was 'n bonus. Ek sou beslis langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelike ontvang, plekkie netjies en beslis waarde vir geld. Waarde vir geld, baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Bekostigbaar en toegerus. Ons het baie lekker gebly in die river cottage! Baie tuis gevoel, die toegeruste kombuis is 'n wonderlike plus. Sal weer terug gaan om met die oulike honde te speel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Perfect and pleasant. Very pleasant and the owners are helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Pleasant. It was a very pleasant stay, although I never thought it is a house with rooms inside. I was under the impression it is a stand-alone unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard L
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Net slaapplek gesoek vir een nag. Lekker geslaap, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arno W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Rustige wegbreek. Baie mooi plek, netjies en skoon, en baie vriendelike diens. Voel tuis en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lieschen V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

Ietwat onaardig, maar die rivier is pragtig. Dalk was ons bietjie moeg getoer, maar ons het nie die verblyf gesellig gevind nie. Die gasheer het ons nie persoonlik verwelkom nie, maar die huishulp was baie gasvry. Ons toestelle kon slegs binne in een van die klerekaste in die slaapkamer aan die WiFi verbind. Die bloulig beligting in die kothuis tesame met die doringdraad bo die bed skep 'n onaardige gevoel. Klein gemakkies soos ekstra kragpunte langs die bed vir foonlaaiers of geelliggloeilampe sal baie help. Soos ek verstaan, is skoonmaakdienste reeds in die prys ingesluit, so 'n ekstra koevertjie op die bed vir hierdie uitgawe is bietjie verwaand. Die tuin en die rivier is egter asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nokuthula D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Beautiful and peaceful. The stay was nothing short of amazing. My 2 toddlers loved the river and the dogs. We are definitely coming back. The host was super great and friendly; she even let our boys pat her horse. It was close to everything we wanted to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estefan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

My wife and I loved swimming in the river and playing with the dogs. Our stay at Thandamanzi Self-catering was really nice! It was perfect for travelling in the area, along with great amenities to keep us busy when we were not exploring the next waterfall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YzlkNjhmLTdlMjktNDRhMy04N2FjLWU5OGI1YzljY2UwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 91 Lydenburg Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.09030175862 30.775891542435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang