Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thandamanzi Self-catering

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thandamanzi is 'n selfsorgkothuis op 'n pragtige, historiese plaas in die buitewyke van Sabie. Dis op die oewer van die Sabierivier geleë en is stapafstand van die middedorp af.

Verblyf word in 'n selfsorgkothuis en 4 gastekamers gebied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die selfsorgkothuis bied verblyf aan 3 gaste en het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n sitarea en 'n stoep.

Gaste kan lekker op die stoep sit en die uitsig oor die Sabierivier, op die berge en die voëllewe bewonder. Thandamanzi is ook naby die Krugerwildtuin, God's Window, Pelgrimsrus en talle watervalle.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ronel S
5.0
Rus vir die siel. Wonderlike plek, so rustig, het die privaatheid geniet en die kabel van die rivier was ongelooflik mooi en rustig, ek het geniet om ...
Sien meer
Apr 2024
Elizna H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike ontvang, plekkie netjies en beslis waarde vir geld. Waarde vir geld, baie goeie diens.
Mrt 2024
Raymond D
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar en toegerus. Ons het baie lekker gebly in die river cottage! Baie tuis gevoel, die toegeruste kombuis is 'n wonderlike plus. Sal weer ter...
Sien meer
Jan 2024
Nokuthula D
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful and peaceful. The stay was nothing short of amazing. My 2 toddlers loved the river and the dogs. We are definitely coming bac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Estefan T
Saam met lewensmaat
5.0
My wife and I loved swimming in the river and playing with the dogs. Our stay at Thandamanzi Self-catering was really nice! It was perf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Thandamanzi Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YzlkNjhmLTdlMjktNDRhMy04N2FjLWU5OGI1YzljY2UwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 91 Lydenburg Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.09030175862 30.775891542435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang