Thandamanzi Self-catering
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thandamanzi is 'n selfsorgkothuis op 'n pragtige, historiese plaas in die buitewyke van Sabie. Dis op die oewer van die Sabierivier geleë en is stapafstand van die middedorp af.
Verblyf word in 'n selfsorgkothuis en 4 gastekamers gebied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die selfsorgkothuis bied verblyf aan 3 gaste en het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n sitarea en 'n stoep.
Gaste kan lekker op die stoep sit en die uitsig oor die Sabierivier, op die berge en die voëllewe bewonder. Thandamanzi is ook naby die Krugerwildtuin, God's Window, Pelgrimsrus en talle watervalle.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Thandamanzi Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang