Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thandile Country Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 56 resensies vir Thandile Country Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anton S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Sal dit ongetwyfeld aanbeveel. Daar is alles wat jy nodig het.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Baie rustig gewees en ons kon goed uitrus. Dit is nie ver uit die dorp nie en maklik om gou in te ry indien nodig.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Anton. Dit was heerlik om julle hier te onthaal op Thandile.

Thandile Country Lodge
Mariette R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Die plaas en huis was ongelooflik mooi.

Ons het baie lekker gebly. Sal graag weer wil gaan bly. Regtig waarde vir geld.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ons sien uit dat julle weer hier kom kuier.

Thandile Country Lodge
Hennie K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Salig, stil en rustig.

Baie rustig en salig. Lieflike plek om net te ontspan, te stap en wild te kyk. Ou Mollie die hond was 'n absolute plesier.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Dankie Hennie, julle was aangename gaste en ons was dankbaar dat ons ons 'stukkie hemel' met julle kon deel. Groete Magdel

Thandile Country Lodge
Ryno L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno L

Huis weg van die huis af.

As jy soek na 'n plek wat voel soos 'n huis weg van die huis af, met vriendelike mense, uitstekende diens, goeie geselskap, skoon atmosfeer is Thandile Country Lodge die perfekte plek. Dis perfek vir as jy net rustig wil wees of inspirasie soek. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Nico V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Heerlijke plek waar de natuur dichtbij komt.

Niet ver van Bela-Bela, aan de weg naar Alma, ligt Thandile Country Lodge, met gastheer Kobus en gastvrouw Magdel, een tiental loslopende paarden met allemaal hun eigen verhaal, ganzen en honden, groen, een natuurlijk zwembad in de dam, aan de rand van de natuur. Een heerlijke rustige plek, waar de nacht nog donker is. Voor de golfliefhebbers : Elements Golf Course (SA nr. 14) ligt op 20 minuten rijden (vrijdag en zaterdag druk bezet, de overige dagen van de week: rustig).

Cornel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel M

Anderste ervaring vir 'n stadsjapie.

Ons het baie lekker gebly toe ons oor die aanvanklike 'skok' gekom het. Baie ooknappingswerk moet nog gedoen word en die algemene gevoel is 'verwaarlosing'. Boshuis waar ons tuisgegaan het, was skoon en baie goed toegerus met 'n mooi uitsig, maar daar geen sprake van die een enkelbedmatras nie. Dis nie geskik vir 'n volwassene nie. Gasheer sou sekerlik matras geruil het as ons daaroor gekla het; ons het dit nie geopper nie want ons verblyf was slegs vir 2 nagte. Gasheer en -vrou en werkers baie vriendelik en aangenaam. Ons het die plaasdam-ervaring baie geniet. Die 'dam' is skoon en goed geleë. Dit was n lekker ervaring, maar ons sal nie noodwendig kies om terug te gaan nie.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Cornel. Die opknappingswerk is ongelukkig 'n duur proses na COVID maar ons probeer elke dag iets doen om ons plek weer te kry waar dit was voor die pandemie. Julle was baie aangename gaste.

Thandile Country Lodge
Thando B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Thando B

Worse place I have ever been. Not the same as their website.

The unit wasn't in good condition for guests. Kitchen units were broken, stoves weren't working properly. Toilets were dirty. Walls full of spiderwebs. Bedroom wasn't clean.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Thank you for the feedback, but unfortunately, this is not factual and can be confirmed by other guests who stayed in the same cottage before you and at another cottage next to you during the same period.
You arrived with 5 guests after booking for only 4. We accommodated your guest at an additional per-night cost, which you were also unhappy with and insisted it is R400.00 for the whole weekend for your extra, unpermitted guest.
It is malicious to misrepresent yourself and then try to reflect the blame. So sorry the property was not up to your standards.
Have a lovely day.

Thandile Country Lodge
Joyce M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce M

A very peaceful place to relax, we really enjoyed our stay.

The owners were very friendly and always attentive and met all our requests.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie rustige plek om te ontspan, ons het regtig ons verblyf geniet.

Die eienaars was baie vriendelik en altyd aandagtig en het al ons versoeke geakkommodeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tineke V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke V

Amazing experience and beautiful location.

Thandile Country Lodge looked awesome on website but it was even better when we arrived. We have been travelling now for quite a while and so I booked the Romantic Room for us for a treat. The bed was super comfortable and the bathtub made me feel like a queen! But the best part of it all was waking up to find a zebra very near our stoep and horses just very gently making their way around the property. Magdel and Cobus were also fabulous. Highly recommended, especially if you are an animal lover.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Tineke, it was a privilege to host you and your partner. Safe travels and we look forward to welcoming you back someday when you're in SA again.

Thandile Country Lodge
Deon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Very quiet and clean.

We stayed in the rustic cabin by the river and although there were some problems with the gas supply to the geyser it was sorted out quickly. Some improvements can be made around the undercover braai area because it was wet when it rained. Owner is aware of it and promised to do it.

Morne D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D

Rustic plaaslewe.

Lekker rustic plaas lewe, nie baie om te doen nie maar jy rus lekker en die kinders kan lekker in die veld en water speel. Diens is goed en die staff help graag. Ongelukkig is die 3 damme nie geskik vir visvang nie en moet dit so gestel word op die website. Verder 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek as jy van 'n rustic plek hou.

Lorezel D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lorezel D

Rustig, veilig en mooi.

Alhoewel ons kuier lekker rustig en skoon was, sal ons nie noodwendig weer van Thandile country lodge gebruik maak nie! Mens kan sien Covid het sy tol geëis op die lodge! Op website se bv. daar is lugversorging in die kamers, daar is egter net waaiers! Foto's op website baie aanloklik en mooi, maar die lodge is nie in stand gehou met wat fotos reflekteer nie! Restaurant is tans toe weens Covid, maar is bv. net gelaat en word nooit skoon gehou nie! Daar was wel kamerdiens elke dag met warm water en internet! Website se daar is n swembad, maar wys geen fotos daarvan nie, dis egter 'n plaasdam swembad, maar ek kan by se hy was darem skoon! Plaas atmosfeer op sy beste!

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die gebalanseerde en eerlike terugvoer. Ons is inderdaad sleg deur COVID getref maar ons is vasbeslote om die lodge in sy volle glorie te herstel. Die stoepe van die hoofgebou en die grasdak in die restaurant is hierdie week herstel. Grootskaalse opruiming van die lodge perseel word ook tans gedoen en ons beplan on die restaurant middel Mei weer te open.

Thandile Country Lodge
Sally K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sally K

Absoluut nie volgens wat jy bespreek op die foto's nie.

Geen selfoonopvangs, geen WiFi nie, geen TV nie baie swak kombuisgeriewe, glad nie eers ys op die perseel nie, ons kon nie wag dat dit lig word om te ry nie. Die plek is in 'n baie swak toestand, glad nie waarde vir geld nie. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Grietjie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D

Rustige plaaslewe!

Wonderlike plaaslewe met die natuurskoon om jou. Dis die plek om by te wees!

Thandile Country Lodge se terugvoer

Dankie Grietjie, dit was heerlik om julle te leer ken.

Thandile Country Lodge
Doreen E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen E

Ons het heerlik gekuier, jou plek is pragtig

Ons het heerlik gekuier, jou plek is pragtig, netjies en jou dekor is baie keurig. Ons sal definitief jul weer besoek. Volgende keer sal ons definitief in die lodge wil bly. Ek gee jul volpunte vir jul pragtige plek. Baie seën vir julle.

Madeleine V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Een fantastiese naweek.

Van die oomblik wat ons by Thandile aangekom het tot ons vertrek het was die gasvryheid absoluut fantasties. Die rustigheid van die omgewing het ons bietjie laat afblaas van al die stadsgewoel. Dis regtig die moeite werd en Thandile sal ons beslis weer sien. Baie dankie vir al jul vriendelikheid!

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons is maar lekker senuagtig na 6maande se sluiting om weer oop te maak maar ons is dankbaar dat die afwerkings ens wat ons tydens die grendeltyd aangebring het, wel raakgesien word. Ons sien uit om julle hele gesin later hier te verwelkom
Magdel Daniel

Thandile Country Lodge
Petro S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Heerlike wegbreek.

Die perfekte plek vir ‘n vinnige vakansie uit die stad. Die perderit was ook heerlik, die perde is rustig wat ‘n amateur gemaklik laat voel.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Petro. Ons hoop om julle gou weer te sien, hierdie keer saam met julle vriende en familie.

Thandile Country Lodge
Ronél D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél D

Die boshuisie is net die plek om weer jouself te vind.

Ek en my man het 'n behoefte gehad om net tot stilstand te kom na 'n besige tyd in ons lewens. Om soggens wakker te word met net die voëltjies se "gesels" wat ons ore bereik was helend. Die huisie is baie netjies en daar is als wat jy nodig het wat kombuisware en linne betref. As jou moeg moeg is, is dit die plek om te gaan.

Jacques G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G

Fantastiese wegbreek vir ’n paar aande met die gesin. Baie mooi plaas en vriendelike diens.

Ons het die tydjie baie geniet. Die kamers was ruim en baie netjies. Die ervaring is baie rustiek en dit voel sommer of ons op ’n plaas was. Daar is baie diere en ons jong kinders het die perdrit en swembad baie geniet. Indien jy nie van honde hou nie sal ek die Thandile-lodge nie aanbeveel nie. Diere is deel van die aanbieding.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing en dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie dat julle positief gereageer het op die 4 honde-gaste wat op kort kennisgewing ook by ons aangesluit het maar jy is heeltemal reg.
Thandile Country is inderdaad 'n plaasgevoel en ons put groot vreugde uit families wat die diere en plaaslewe kan waardeer. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Thandile Country Lodge
Johan F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Was fantasties gewees!

Dit was wonderlik gewees en baie netjies. Personeel was baie vriendelik en plaas is baie mooi. Perdrit was fantasties gewees.

Wayne H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne H

Vreeslik lekker en rustig gekuier.

’n Heerlike naweek in die bos. Die perdrit was ’n belewenis!

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Wayne vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Thandile Country Lodge
Stina B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stina B

Rustyd.

Unieke ervaring in 'n tenthuis. Vriendelike ontvangs. Ongelukkig baie raserige gaste in die huisie agter ons, bestuur het niks gedoen om hulle stil te maak. Riooltenk naby aan ons huisie; onwelriekende geure het gereeld gepla.

Elenore D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elenore D

Pateties!

Baie teleurstellend. Foto's op webblad is geensins wat jy in werklikheid kry nie. Dis 'n scam. Geen swembad. Alles onder konstruksie? Saterdagaand begin reën en die wind het letterlik deur die plek gewaai.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sarel H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H

Ongelooflik rustig en ontspannend.

Baie dankie vir die baie rustige oorslaap. Die perde (en kameelperde) wat op die werf rondloop was vir ons verskriklik mooi en het 'n baie lekker rustige atmosfeer geskep. Die stoep was beslis 'n wenner om net te sit en rus en die diere dop te hou. Dit was vir ons lekker om die honde by ons te hê, omdat ons die Jack Russels gewoond is. Dit was ook vir my lekker om in die berg te gaan rond ry en absolute stilte te ervaar. Baie dankie aan al die vriendelike personeel. Julle is wenners.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike boodskap. Ons as personeel by Thandile Country Lodge waardeer dit regtig.

Ons is ook baie bly dat julle die naweek geniet het hier by ons.

Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Groete
Mariska Nel

Thandile Country Lodge
Lauren F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren F

Ongelooflik en baie vriendelike diens.

Ek en my seun het baie lekker gebly en sal graag wil weer gaan kuier.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Hi Lauren,
Dit was heerlik om jou te ontmoet en dankie vir al jou emosionele ondersteuning tydens ons perdetragedie. As Gauteng te veel word, onthou, ons is net 90 minute weg van julle. Ek maak vir jou plek!

Thandile Country Lodge
Brigette K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigette K

Good.

The place is good for family visits.

Deidre O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre O

Heerlike groepwegbreek.

Die kamers en badkamers is pragtig en daar was meer as genoeg spasie vir ons groep van 21. Ons het heerlik geswem en daar is perde waarop die kinder begeleide ritte kon neem. Heerlike koeltebome en braaifasiliteite. Die groot vuur wat in die boma aangesteek word vir die gaste was 'n treffer en ons kon tot laataand buite sit en kuier.

Ancerine H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ancerine H

Gemaklik, met al die nodige fasiliteite.

Die diens was baie goed en die fasiliteite voldoende. Ons het ons verblyf baie geniet.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cate N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cate N

I really enjoyed, but didn't like the roof window, it's too light. It's disturbing when you take a nap, at least put a blind to close it and open it.

See stars.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Thank you Cate. We value the feedback and we've been trying to find a supplier to fit a blind to the skylight for some time without success. I'll prioritise it for the new year to find another solution.

Thandile Country Lodge
Melikhaya M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melikhaya M

It was amazing.

Our stay at Thandile Country Lodge was amazing. We had a lovely relaxing time.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Dear Melikhaya, thank you for your wonderful feedback. It is customers like you that reminds us of why we established Thandile Country Lodge. We hope to see you soon with your extended family and friends. Kind regards Magdel

Thandile Country Lodge
Kgopo M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgopo M

The place was awesome.

Everything was great.

Annemare L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemare L

Dit was awesome.

Ons het 'n wonderlike tyd daar gehad die naweek. Mense was baie vriendelik en sal weer teruggaan.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Dankie Annemare, dit was 'n voorreg om julle te leer ken en ons sien daarna om die res van die familie in Desember te ontmoet. Die "River Cottage" word spesiaal vir julle uitgehou.
Magdel

Thandile Country Lodge
Gali M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gali M

Great place to recharge and relax.

I was very happy with the service and treatment.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Thank you very much for your kindness. We hope to see you again in future. Regards Magdel

Thandile Country Lodge
Melissa R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa R

Heerlik!

Baie vriendelike gasheer en -vrou, pragtige uitsig. Ons het lekker gerus.

Renita K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renita K

Geniet die natuur en rustigheid in gemak.

Ons het die rustigheid van Thandile baie geniet. Daar was geleentheid om te ontspan, die natuur te geniet en ons tafeltennis en "pool" vaardighede op die proef te stel. 'n Hoogtepunt was die perdrit en lekker sit om die kampvuur. Cobus, Magdel en Hunter gaan uit hulle pad om jou verblyf gemaklik te maak. Sal dit aanbeveel vir 'n naweek.

Marianne N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne N

Ons dogter was die heeltyd besig met ander kinders. Lekker rus vir ma en pa.

Lekker wegbreek vir 'n naweek om die draai. Sielsrus en vrede. My dogter van 8 jaar het die honde en perdry baie geniet. Daar is baie om te doen vir die kinders. Pa en Ma kan lekker kuier met mekaar vir 'n verandering! Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Die aandetes en ontbyt wat ons bestel het, was heerlik! Ons sal definitief weer gaan kuier in die nabye toekoms!

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien daarna uit dat julle weer saam met julle ouers kom kuier.
Groete,
Cobus & Magdel

Thandile Country Lodge
Makhosana S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Makhosana S

It’s ideally located close to the main road. It’s easy to reach.

We had an amazing time out. The guest house is very tastefully designed and offers privacy to the guest. The property vast landscape which make it easy to connect and recharge. Horse ridding was the best offer. Their WiFi connection also assist in connecting with outside world.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Thank you very much for your kind review. We hope to see more of you in future.

Thandile Country Lodge
Pauline D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline D

Baie rustig en stil, mooi diere en vriendelike mense.

Thandile is 'n wegbreek na 'n stil plaas met perde, vlakvarke, een kameelperd en een zebra, asook eende op die damme. Die mense is baie gaaf en laat mens tuis voel.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Pauline. Ons waardeer dit baie. Vir toekomstige verwysing is dit van waarde om te weet dat ons inderdaad 2 kameelperde en n trop zebras het insluited ander wild, hoofsaaklik rooibokke, bosbokke, duikers & koedoes maar dit is Strepies en Kerneels en Mathilda se keuse om op die Lodge perseel te beweeg.

Thandile Country Lodge
Britney W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Britney W

Dit was ongelooflik lekker.

Dit was regtig baie lekker en baie mooi en die stilte was so lekker.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Beste Henicia,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle weer te sien, veral as die nuwe selfsorg-boskamp oop is vir bespreking.
Vriendelike groete
Magdel Daniel (mede-eienaar)

Thandile Country Lodge
Dorcus M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dorcus M

The Lodge was beautiful and serene quiet. We loved the animals and nature.

The gravel road towards the Lodge would definitely pull your vehicle from alignment. It's just not meant for small vehicles and I wish were notified about it. The gate is a struggle to open and close especially if you are coming and going since there is no one to operate it. The swimming pool situation is an inconvenience since its far from the lodge and in the very hot sun.

Thandile Country Lodge se terugvoer

HI Dorcus, thank you for the feedback. The 4.5 km gravel road does pose a challenge to smaller vehicles but, unfortunately, this is out of our control as it is a national road. The gate motor was out of order as the parts are on order and given that we're not open too day visitors unless those coming for the horse trail, does not justify having a full-time staff member on duty. The swimming pool is a converted farm dam and beautifully restored. The plan is to plant some grass and erect structures for shade in the near future.

Thandile Country Lodge
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Beauty M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Beauty M

It was a tranquil experience.

I would recommend Thandile Country Lodge for the surrounding and if you want peace and quiet away from the city. The animals were a delight. However the road up to the Lodge really needs to be tarred as it is not favourable for small cars. I thought my engine was going to fall out as I was driving to the Lodge. The gate was not working. It would be great if the owners could put a note up to alert guest that the gate does not work and they need to open for themselves. The room was misleading, I booked a room for 2 adults and a child. I was under the assumption that I was going to get a room with a single bed for my daughter but instead she had to sleep on a sleeper couch which was not comfortable. The couch was also not clean the fabric was dirty. The room was very dusty that could be attributed to the surroundings. The breakfast and braai was very expensive. The restaurant is only operational if you tell the owners in advance that you need something. I think it should not be called a restaurant. The other highlights that made up for the above is the bonfire place where you could braai your own meals. The fridge in the little kitchen was a problem as it had a very bad smell and in the Limpopo heat it was not a pleasant smell to deal with.

Stephanus T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanus T

Skoon en netjies.

Het die aand in die donker daar aangekom. Naambord nie baie duidelik van groot pad nie en het verby gery.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek sal dadelik daaraan aandag gee.

Thandile Country Lodge
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Aubrey D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey D

Ongelooflik en baie rustig met besonderse eienaars!

Ons "dorpsjapies" soek altyd na 'n rustige plaas lewe. Thandile bied alles en nog meer. Die skoonheid van natuur, interessante eienaar, vyfster verblyf op die plaas met baie om te doen! Sal enige moegheid genees!

Gregory L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory L

Very nice place! Quiet and peaceful.

The farm is well located. We were warmly welcomed by Magdel and Cobus. They gave us good advice to enjoy our stay. For our daughters, it was nice to be so close to horses, zebra and giraffes. At night, we had the feeling to be in the middle of nature. Dinner and food is good.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Thank you very much for your feedback Gregory. We hope to see you again in future. Kind regards Magdel Daniel

Thandile Country Lodge
Boitumelo M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Boitumelo M

Amazingly, beautiful experience.

The Hosts and staff were friendly, quiet and very peaceful place, they made sure we settled in and were available for any requests. The history around the place was one of the things that attracted me the most but I have to say it was a great and beautiful weekend for us, we are definitely going back soon. Nothing beats waking up to the sound of nature.

Elaine B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B

Sielsverkwikkend en ontspannend.

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek tannie Magdel en oom Kobus. Alle geriewe was eersteklas, skoon en netjies. Die mense was vriendelik en baie verwelkomend. Ons het elke oomblik van ons naweek geniet.

Thandile Country Lodge se terugvoer

Liewe Elaine,

Baie dankie vir die terugvoer en dit was wonderlik om julle hier by ons te onthaal. Ek hoop regtig ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Magdel

Thandile Country Lodge
Angela M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angela M

Excellent place to be when you are into nature and if you want some peace and quiet, away from the busy life of Johannesburg.

The place was breathtaking. Thank you so much to Magdel for the hospitality, you really made our stay perfect. The staff was super friendly and we enjoy horse-riding the most. Waking up to the sound of nature was exactly what we needed. Once again thank you and we'll surely come back soon.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karen C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Asemrowend.

Fantastiese lodge. Ons het dit soveel geniet. Magdel en Cobus is vreeslik gasvry, vriendelik en hulpvaardig, so ook die res van die personeel. Die kos is uit die boonste rakke en word met soveel liefde gemaak en bedien. Baie dankie dat julle ons so welkom laat voel het. Sien julle sommer gou weer.

Susan E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E

Het lekke gerus!

Baie stil en rustig, sekuriteit goed, alle personeel aangenaam en behulpsaam. Diens goed en kos uitstekend!

Octavia H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Octavia H

I will never go there again.

The owners are constantly complaining.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmMzQwMTEyLTk5OTctNGM5Zi05ZWQ4LTdkOWFhMzljMzUyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 56 5 1 4 Farm Daniels Rust Alma Road 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.80898122817 28.182286582672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang