Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Thandile Country Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thandile Country Lodge is die oudste plaas in Bela-Bela en dateer terug na 1856. Kom en ervaar die oorspronklike plaashuis wat pragtig opgeknap is en 7 luukse kamers het.

Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Verblyf is beskikbaar as slegs die kamer of met ontbyt en aandete. Die restaurant is oop vir gaste en die selfsorgkothuise het kombuisies met braaigeriewe. Elke badkamer in die selfsorgkothuise het 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is braaigeriewe op die perseel en hout word voorsien. Indien gaste houtskool verkies moet hulle dit self saambring. Die plaasdam is omskep in 'n plonspoel wat gaste op daardie warm dae kan geniet. Daar is geen TV's nie, maar 24/7 WiFi word voorsien. Gaste is welkom om hul selfone, tablette en skootrekenaars saam te bring om hul gunstelingprogramme op te kyk.

Daar is 'n volledige sonkragstelsel by die hooflodge en 'n gasverwarmingstelsel vir water.

Aktiwiteite op die perseel sluit perdry, wildkyk, voëlkyk, bergfietsry, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis, 'n spa en gesondheidsentrum en 2 swembaddens in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Jizelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustic, relaxing, horse riding was amazing, would highly recommend this gem! We were greeted by the host who was very welcoming. He arr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit ongetwyfeld aanbeveel. Daar is alles wat jy nodig het. Ons het ongelooflik lekker gebly. Baie rustig gewees en ons kon goed uitrus. Dit is nie...
Sien meer
Aug 2024
Mariette R
Gesin met tieners
5.0
Die plaas en huis was ongelooflik mooi. Ons het baie lekker gebly. Sal graag weer wil gaan bly. Regtig waarde vir geld.
Jun 2024
Chris J
Saam met lewensmaat
4.2
Very peaceful and welcoming guest house in beautiful surroundings. A little gem in the hills. Perfect getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Arnel D
Saam met lewensmaat
4.2
Rustig. Pragtige ligging, baie privaat.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thandile Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmMzQwMTEyLTk5OTctNGM5Zi05ZWQ4LTdkOWFhMzljMzUyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 61 5 1 4 Farm Daniels Rust Alma Road 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.80898122817 28.182286582672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011