Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thanizimbi Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Fred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uistekend. Besonder lekker gebly. Abel was te enige tyd baie behulpsaam met inligting en my vrou gehelp met WiFi toegang. Die diere was elke aand reg by ons chalet en ons het baie foto's geneem. Die twee jackies was ook baie vriendelik en met groot gejuig elke middag ons verwelkom na die Marakele uitstappie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker bosveld kuier. Ons het baie lekker gebly, so in die Bosveld. Net nota: lugverkoeling is nie in die slaapkamer nie, net in die leefarea gedeelte. Dalk net 'n ekstra waaier inpak vir die slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great area. Great place to unwind your mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Lekker kuier in die bosveld! Dit was heerlik en Abel is 'n fantastiese gasheer! Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Beste bos akkommodasie! Abel is 'n wonderlike gasheer. Ons het die plaas baie geniet! Dankie, Abel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Siels rus. Perfek geleë, diere sommer op jou voorstoep. Abel is 'n great gasheer. Waterbok chalet sou kon doen met 'n eierpan en spaan. Verder was alles 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dear B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Excellent, affordable, family friendly. This place gets a perfect 5 out of 5 from me. You'll encounter a gravel road of about 3 kilometers to reach it, but a normal vehicle can handle it. It suited our plans perfectly during our stay. Host was exceptionally friendly and always ready to meet our needs. One area for improvement is the WiFi around the pool area, which isn't ideal for full browsing but works fine for quick messaging like WhatsApp. However, cell phone reception is generally poor elsewhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra En Emelia K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike warm. Dit is heerlik baie rustig gesellig 'n plek waar elkeen moet beleef. Ons sal weer gaan. Dit is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Beslis 'n stukkie paradys in die Bosveld. Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ongelooflik mooi daar. Die plekkies is skoon en netjies. Die beste deel was die diere wat skaars 100 meter ver staan en vreet. Dit is so rustig daar, beslis 'n plek om te herlaai. Sal beslis weer die lodge gebruik as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die plek is werklik 'n lafenis vir jou siel. Dit het ons twee jaar geneem om daar te gaan kuier vanweë die feit dat ons 'n ander vaste kuierplek gehad het. Besef nou eers wat ons gemis het. 'n Mooier natuuromgewing gaan jy moeilik op ander plekke kry, dis bosveld op sy beste. Daar is ook 'n wye keuse tussen chalets waaruit jy kan kies volgens jou behoefte, elk ten volle toegerus. Dan is daar ook jou gasheer, wat uit sy pad gaan om jou by te staan en die ekstra myl vir jou sal loop. Sien jou weer in Maart 2025!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 164

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thanizimbi-wildsplaas, Thabazimbi, 0002, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LfA3UEHsLuzZyeSUPPbgfyQ7twehIwOtW4tlVf4MbZ8vmQLX2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 153 5 1 5 Thanizimbi Game Farm Thabazimbi 0002 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.578535 27.542226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang