Thatch Haven Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Regina
Thandekile ...
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lucinda M - Sep 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelik, professioneel.
Ursula O - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en veilig, ontbyt was heerlik!
Thatch Haven Guesthouse se terugvoer
Ursula, thanks for your kind words. God's blessings upon your lives. Hope to see you again. Thandi Masombuka and the girls.
Elmo E - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Thatch Haven Guesthouse se terugvoer
Ai ek is jammer, ons het genoeg waaiers vir die hele gastehuis, natuurlik het my personeel aangeneem dit word koeler en het dit uitgeneem. Ons sal alles vandag terugsit vir mense om self te besluit of hul dit wil gebruik al dan nie.
Dankie vir die kommentaar, mens probeer altyd verbeter, en waardeer enige aanbevelings.
Vriendelike groete,
Sandra & Hellen.
Thatch Haven Guest House
Hermien K - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goeie diens en uitstekende waarde vir geld.
Thatch Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hermien vir jou tyd en terugvoer, waardeer geweldig, jy was ook so 'n ongelooflike wonderlike gas. Groete Sandra
Mariska C - Jul 2017
Algehele gradering
Pathetic.
Thatch Haven Guesthouse se terugvoer
Mariska,
Ek is die eienaar van die gastehuis en sal graag wil weet wanneer het jy hierso oorgebly en watter kamer jy gekry het. Ek was vir 'n maand oorsee en het personeel gehad wat vir my gewerk het. Ek sou baie graag wil hoor hoekom jy jou ondervinding as pateties beskou het, in al die jare wat ek die plek besit, het ek nog nooit so 'n terugvoer ontvang nie. Ek is hierso om altyd te verbeter, Gewoonlik kry ons die terugvoer jul plek lyk beter as op die foto's. Jou terugvoer sal baie waardeer word. Vriendelike groete eienaar Thatch Haven Gastehuis Eldoraigne
Brent G - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangename en ontspannende atmosfeer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caleystraat 287, Eldoraigne, Centurion, 0046, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang