Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatch Haven Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.4
Veiligheid
4.2
Ursula O
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2022

Vriendelike diens, netjies en veilig, ontbyt was heerlik! Thandi het ons vriendelik ontvang en ons kamer was netjies en skoon, lekker geslaap en ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Regina Thandekile
Thatch Haven Guesthouse
Ursula, thanks for your kind words. God's blessings upon your lives. Hope to see you again. Thandi Masombuka and the girls.

Elmo E
Kort verblyf
4.8
Mrt 2018

Lekker gebly. Ek sal aanbeveel dat hulle minstens waaiers kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Regina Thandekile
Thatch Haven Guesthouse
Ai ek is jammer, ons het genoeg waaiers vir die hele gastehuis, natuurlik het my personeel aangeneem dit word koeler en het dit uitgeneem. Ons sal alles vandag terugsit vir mense om self te besluit of hul dit wil gebruik al dan nie. Dankie vir die kommentaar, mens probeer altyd verbeter, en waardeer enige aanbevelings. Vriendelike groete, Sandra & Hellen. Thatch Haven Guest House

Hermien K
Lang verblyf
5.0
Apr 2017

Baie goeie diens en uitstekende waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Regina Thandekile
Thatch Haven Guesthouse
Baie dankie Hermien vir jou tyd en terugvoer, waardeer geweldig, jy was ook so 'n ongelooflike wonderlike gas. Groete Sandra

Mariska C
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Jul 2017

Pathetic. Vermy die gastehuis as 'n verblyf-keuse. Die foto's is misleidend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Regina Thandekile
Thatch Haven Guesthouse
Mariska, Ek is die eienaar van die gastehuis en sal graag wil weet wanneer het jy hierso oorgebly en watter kamer jy gekry het. Ek was vir 'n maand oorsee en het personeel gehad wat vir my gewerk het. Ek sou baie graag wil hoor hoekom jy jou ondervinding as pateties beskou het, in al die jare wat ek die plek besit, het ek nog nooit so 'n terugvoer ontvang nie. Ek is hierso om altyd te verbeter, Gewoonlik kry ons die terugvoer jul plek lyk beter as op die foto's. Jou terugvoer sal baie waardeer word. Vriendelike groete eienaar Thatch Haven Gastehuis Eldoraigne

Brent G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2016

Baie aangename en ontspannende atmosfeer. Sien die sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Regina
Thandekile ...

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caleystraat 287, Eldoraigne, Centurion, 0046, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ee88145410ff611d62317acc986f83095222cd32226a151d04cfd14740c10d4fe7c901f80c79292f001e1fee6e9d8cd97d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 287 Caley Street Eldoraigne 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.856941 28.15571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang