Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatch Manor on 5th

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Thatch Manor on 5th
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chantal D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

Tranquil stay in a beautiful part of the world.

A relaxing stay in airy, clean and quiet accommodation in a beautiful environment. Close to the beach for those walks, close to restaurants, places of interest and the mountains. Friendly owners who were always happy to help and accommodate us made us feel very at home.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for your super review, Chantal. I hope you'll visit us again soon and hopefully, you will have better weather!
Kind regards
Penny

Thatch Manor on 5th
Nicolaas B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas B

Fantastic.

Our stay was amazing. We were spoilt with a bottle of wine, rusks and charcoal for a braai. We would highly recommend Thatch Manor.

Ockie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M

Baie lekker gebly, baie gerieflik en modern en sal enige tyd weer daar inboek.

Ons tweede besoek hier, pragtige eenheid met die vriendelikste eienaars. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for your great review. We look forward to hosting you again soon!

Thatch Manor on 5th
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Lekker gerieflik en alles het gewerk.

Alles was baie netjies en is vriendelik ontvang. Die plek is baie mooi binne. Sal aanbeveel.

Rene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Wildernes-lekkerte.

Aangename verblyf, goeie ligging en gawe gashere.

Deidre S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S

Uitstekende verblyf en kliënte diens.

Een van ons lekkerste vakansies ooit. Ons kon nie vir beter verblyf gevraag het nie.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for the amazing review! We hope to see you again soon!

Thatch Manor on 5th
Heila B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila B

Penny het ons verwelkom met 'n bottel wyn wat ons baie waardeer her.

Daar is alles wat jy nodig het, van filterkoffie tot rooibostee. Thatch Manor is baie sentraal wat dit maklik maak om al die plekke te besoek.

Gavin V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V

Baie mooi en stil omgewing teen 'n bekostigbare prys.

Ek het van die ligging gehou. Dit was baie privaat en stil en die kamer was lekker groot en koel. Sal beslis weer daar wil oorbly. Die eienaars was ook baie vriendelik en het my baie tuis laat voel.

Pienkie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pienkie L

Pragtige kothuis in rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Eenheid is uitstekend toegerus en baie smaakvol. Sal verseker weer daar wil tuisgaan.

Marius L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

5-ster verblyf teen 'n 3-ster prys!

Baie netjies, skoon en gerieflik. Die kombuisie is besonder goed toegerus: Alles wat nodig mag wees, is daar. Heerlike plek om Wildernis en die omgewing vandaan te verken.

Annette H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H

Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Die akkommodasie was smaakvol uit gelê, netjies, skoon en veilig. Voldoende toegerus, met als wat jy benodig. Dit was heerlik om daar te kon oornag.

Ronel W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Baie lekker, die naweek was net kort.

Dis baie gerieflik, met alles wat jy nodig het. Baie rustige area. Eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Ockie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M

Uitsonderlik lekker gebly.

Uitstekende ontvangs en wooneenheid uitmuntend. Clive en Penny is ontsettend vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel en die eenheid het aan alle standaarde voldoen en nog meer as wat 'n mens verwag.

Carlin J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin J

Gasvryheid was uitstekend! Baie netjiese plek, sal definitief weer gaan.

Baie goeie plek, mooi uitsig naweek was puik!

Cecilia D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D

Onvergeetlik heerlik!

5-ster-akkommodasie. Fantastiese ligging en heerlik privaat. Ons beveel dit definitief aan. Sal weer by Thatch Manor on 5th bly.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for our wonderful review! I do hope you'll visit us again soon!

Thatch Manor on 5th
Anthony F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F

Seker een van die beste vakansies ooit.

Die suite het ten volle aan al ons verwagtinge voldoen. Penny en Clive is wonderlike mense, hartlik, vriendelik en behulpsaam. Kon nie vir 'n beter vakansie gevra het nie.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Anthony and Ronell! You were wonderful guests to host and hope you visit us again soon!

Thatch Manor on 5th
Jacques D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Fantasmagories!

Ons het 'n fantastiese tyd gehad in Wildernis. Clive en Penny was baie behulpsaam en ons ingelig oor besienswaardighede en ook die beste eetplekke aan ons uitgewys. Die weer het nie heeltemaal saamgespeel nie, maar ek sal beslis weer gaan.

Arthur L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur L

Heel aangenaam.

Baie lekker gebly. Baie netjies. Sal die opwasgedeelte so bietjie verander en sal graag 'n waaier in kamer wil hê. Dankie.

Peter B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Fantastic I highly recommend this B&B without hesitation. Lots of personal touches and hospitality.

Brilliant place to overnight or spend a day or 2.

Megan K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K

Dit was 'n belewenis.

Die gasvryheid van Penny en Clyde is uitstekend. Die plek was baie netjies en ons het ook baie veilig gevoel. Ons kuier beslis binnekort weer. Dankie Penny en Clyde.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for your wonderful review Megan. We look forward to hosting you again soon.

Thatch Manor on 5th
Christine C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Lovely accommodation and wonderful hosts.

We were so satisfied that we returned and stayed overnight on our way home.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for your wonderful review. We hope you visit us in Wilderness again soon.

Thatch Manor on 5th
Karin E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Pragtig, skoon, elegant en baie vriendelik ontvang en afgesien.

Dit was heerlik om in die skoon, pragtige ingerigte plek te bly.

Nicky O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky O

Best place to stay at if you require quite time.

They have everything you need in the rooms, staff is extremely friendly and makes you feel welcomed and at home. I would definitely stay there again.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you, Nicky, for the great review. We look forward to hosting you again sometime soon!

Thatch Manor on 5th
Pauline K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K

Beste verblyf ervaring. Sal enige tyd weer gaan.

Goeie ligging, naby die see en ’n pragtige uitsig in loop afstand. Verblyf is uitstekend, baie spesiaal om ons laaste dag daar kon deurbring. Veilig en baie rustig. Die gasvrou is spesiaal.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for the kind words, Pauline!

Thatch Manor on 5th
Dr Gavin D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Gavin D

Die gasvrou was baie bedagsaam en vriendelik.

Die akkommodasie is binne loopafstand vanaf die strand.

Heleen B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Heerlik.

Pragtige plek. Alles was beskikbaar. Gasvrou het verseker sy is daar om ons te ontvang.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for the wonderful review. Hope to see you again soon.

Thatch Manor on 5th
Elna C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C

Exactly what we wanted and more.

We were on our way back to Cape Town from visiting Addo. This was a wonderful stay. The cherry on top was the fact that we had full DStv. This is unique and we appreciate it. The unit was super clean, had everything we needed, beautiful in presentation with quality towels. Arriving there, Penny informed us in detail of everything we need to know. We recommend it wholeheartedly.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for the wonderful review! I hope you visit us again soon!

Thatch Manor on 5th
Thea D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D

Fantastiese aandag aan detail!

Gashere het uit hul pad gegaan om die kuier so aangenaam as moontlik te maak! Penny doen regtig moeite om voorsiening te maak vir elke behoefte en skenk aandag aan detail.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We hope you will visit us again soon.

Thatch Manor on 5th
Maggie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie H

Sien sterre.

Baie dankie vir 'n heerlike tyd waar ons veilig kon bly.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for your super review Maggie! Hope to see you again soon!

Thatch Manor on 5th
Penny B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny B

Heerlik, rustig en dierbare gasvrou.

Alles wat jy nodig het en meer. Pragtig skoon en uiters gemaklik.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for our super review! I do hope that you will visit us again soon!

Thatch Manor on 5th
Linda D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Rustige verblyf.

Goeie en netjiese verblyf. Jammer dat die internet-verbinding so swak is.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for your positive review. We are taking up the issue of the poor internet connection with our service provider.

Thatch Manor on 5th
Adriaan J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan J

Kamer met al die ekstras nodig om gemaklik te bly.

Kamer is naby genoeg aan N2 om George en omliggende besienswaardighede te besoek.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

We were disappointed to receive this review as we personally undertake the cleaning to ensure everything is spotless. The guests gave us the impression that they were very happy with the accommodation and did not express any dissatisfaction to us at the time. We were in touch with them via SMS during their stay so could have attended to any issues as they arose.

Thatch Manor on 5th
Nico F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Pragtig, netjies, en dit voldoen aan al mens se vereistes, hulle is baie gasvry, 10/10.

Absoluut die perfekte plek om te gaan rus. Voldoen aan als.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for your lovely review. We do hope you will visit us again soon. Regards, Penny.

Thatch Manor on 5th
Charmaine E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine E

Lieflike huis in rustige omgewing.

Die huis is geleë in 'n stil area van Wildernis, ongeveer 10 minute se stap vanaf die see. Daar is baie trappe af na die strand, so ongelukkig nie toeganklik vir almal nie. Die huis is ruim en netjies, goed ingerig en 'n goeie opsie vir 6 mense. Dit is ook stapafstand vanaf 'n goeie klein winkeltjie by die petrol stasie - baie belangrik vir die kinders se daaglikse roomyse in die somer vakansie! Daar was volop warm water vir almal se storte elke dag en die beddens was relatief gemaklik (hoewel die matras in die hoof slaapkamer beter kon wees). Die enigste klein negatief is die feit dat die eiendom moontlik gedeel word met ander mense, siende dat daar verskillende eenhede op dieselfde perseel is wat ook die hek gebruik. Dit lyk dus soos 'n privaat huis en tuin, maar word gedeel. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en dit was maklik om met hulle te kommunikeer.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Thank you for your feedback, Charmaine. We are glad you enjoyed your stay.

Thatch Manor on 5th
Andre S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Lekker.

Sien sterre.

Mariëtte C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte C

Rustig en ontspannend.

Wat 'n pragtige huis! Selfs mooier as in die foto’s. Ons het so lekker gekuier en wens ons kon langer bly. Perfekte ligging, rustig en ongelooflik mooi!

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Dankie Mariëtte! Altyd so lekker om oulike gaste soos julle te ontvang. Julle is altyd welkom.

Thatch Manor on 5th
Melanie J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J

Fantasties.

Dit was baie aangenaam. Ons het lekker gebly. Die plek is baie netjies met presies alles wat ons nodig gehad het. Baie rustige atmosfeer en die tuin is pragtig.

Sheila O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila O

Good location, close to beach and affordable.

Very pretty with all you would expect.

Tiaan L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan L

'n Karaktervolle, skoon en gerieflike blyplek in 'n stil straat.

'n Oulike, ruim en netjiese, skoon, goed toegeruste plekkie met goeie kwaliteit linne, smaakvolle dekor en persoonlike 'touch' en vriendelike aandag van die eienaars. Dit is gerieflik naby aan Wildernis en Sedgefield Mark geleë in 'n stil straat. Onthou net om in Wildernis die muskiet-toestel (wat voorsien word) of muskietweerder aan te smeer. Ons het baie lekker gebly.

Thatch Manor on 5th se terugvoer

Dit was 'n plesier om Tiaan-hulle te akkomodeer. Hulle het die eenheid in 'n perfekte, netjiese toestand gelaat. Ek kan hulle as gaste aanbeveel.

Thatch Manor on 5th
Waleed S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waleed S

Lovely place to stay in summer.

Quiet, peaceful getaway if you're with family or friends.

Natasha D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha D

Teleurstellend en vuil.

Vir die prys is die huis maar baie swak ingerig. Ons moes met ou swak aangelapte toerusting klaarkom en ook self items gaan koop soos 'n botteloopmaker. Verder is daar vooruit verskoning gemaak dat die grasdak spinnekoppies en spinnerakke veroorsaak, maar ongelukkig is dit 'n verskoning vir 'n vuil huis! Die matte kort 'n diep skoonmaak, spinnekoppe, goggas en dooie motte is vollop en die hoofbadkamer waar ons geslaap het se stort was glad nie uitgewas na vorige gaste nie. Sal nie weer terugkom nie.

Fanie L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L

Dit het baie lekker vir ons gewerk.

Sentraal, privaat en 'n lekker ligging om vanaf te beweeg. Eienaars baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 763, Wildernis, 6539, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99f8326d7fe09301a6b16a706041d8088b332309401f735b55a40a84125b46c49d2c9ec0065aa554a4692e543fdcaa83f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 763 5th Avenue Wilderness 6539 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.999329653385 22.618407726713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang