Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatch Manor on 5th

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannelien H
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ongelooflik lekker. Absoluut heerlik gekuier, pragtige ruim woonstel, vriendelike eienaars. Omgee mense. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tranquil stay in a beautiful part of the world. A relaxing stay in airy, clean and quiet accommodation in a beautiful environment. Close to the beach for those walks, close to restaurants, places of interest and the mountains. Friendly owners who were always happy to help and accommodate us made us feel very at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Thatch Manor on 5th
Thank you for your super review, Chantal. I hope you'll visit us again soon and hopefully, you will have better weather! Kind regards Penny

Nicolaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic. Our stay was amazing. We were spoilt with a bottle of wine, rusks and charcoal for a braai. We would highly recommend Thatch Manor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly, baie gerieflik en modern en sal enige tyd weer daar inboek. Ons tweede besoek hier, pragtige eenheid met die vriendelikste eienaars. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Thatch Manor on 5th
Thank you for your great review. We look forward to hosting you again soon!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker gerieflik en alles het gewerk. Alles was baie netjies en is vriendelik ontvang. Die plek is baie mooi binne. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Wildernes-lekkerte. Aangename verblyf, goeie ligging en gawe gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekende verblyf en kliënte diens. Een van ons lekkerste vakansies ooit. Ons kon nie vir beter verblyf gevraag het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Thatch Manor on 5th
Thank you for the amazing review! We hope to see you again soon!

Heila B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Penny het ons verwelkom met 'n bottel wyn wat ons baie waardeer her. Daar is alles wat jy nodig het, van filterkoffie tot rooibostee. Thatch Manor is baie sentraal wat dit maklik maak om al die plekke te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Baie mooi en stil omgewing teen 'n bekostigbare prys. Ek het van die ligging gehou. Dit was baie privaat en stil en die kamer was lekker groot en koel. Sal beslis weer daar wil oorbly. Die eienaars was ook baie vriendelik en het my baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pienkie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Pragtige kothuis in rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Eenheid is uitstekend toegerus en baie smaakvol. Sal verseker weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 763, Wildernis, 6539, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99f8326d7fe09301a6b16a706041d8088b332309401f735b55a40a84125b46c49d2c9ec0065aa554a4692e543fdcaa83f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 763 5th Avenue Wilderness 6539 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.999329653385 22.618407726713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang