Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Inn Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Jh C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies, rustig, veilig. Het al 'n paar keer daar oorgebly, altyd lekker, en die eienaar is altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker. Carina and I enjoyed the stay - lovely facilities, lovely garden, and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharleen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ontspannend en gerieflik. Die bestuur van die gastehuis was puik en vriendelik. Daar was geen gesukkel met enige iets, alles is gerieflik. Daar was voorbereidings gemaak indien dit load shedding is. Baie netjiese en mooi gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lekker gerieflik vir een nag oorslaap. Lekker gebly. Skoon en baie netjies. Stortvloer is 'n bietjie glad. Miskien 'n stortmat insit. Mense kan dalk daar gly en hulle self beseer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tim D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Feb 2024

Only just good enough. Ordinary place, no DSTV as advertised, owner did not even know I was arriving even after paying in full on the website. I moved rooms after day 1 for the next 5 days. Wouldn't go there again, but nothing terrible. Was ok - nothing to really moan about, but nothing great at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Leonard
Easy Inn Guesthouse
Hi Tim. Thanks for the comments, although I'm slightly confused by them. I was well aware of your reservation and the room you reserved has Netflix, as clearly advertised.

Lwazi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

A wonderful peaceful stay. The owner is tremendously helpful with any information.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Mooi skoon en groot kamer. Gasheer is baie tegemoetkomend en ek sal weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Very pleasant. Nice, clean room and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustig. Ons was baie gemaklik en die omgewing is baie rustig. Enige probleme is dadelik opgelos en aandag aan gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Verrassing in Welkom. Thatchers Guest Rooms is baie skoon en netjies. Ons het in die losstaande kamer langs die swembad gebly en daar was alles wat nodig was vir een aand se oorslaap. Ons het gehou van die self-inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R695
R695 R591
per nag, vir 2 mense
Vanaf R695
R695 R591
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd07e30db62289b72ff5cd73f8ea45ee97ead68c8614286a2e0c57040bb3dde3ea3fd60cfc596d42355261529c570be6bcbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R591 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 32 Church Street Doorn 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.980947239692 26.751424548445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang