Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Inn Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Easy Inn Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jh C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Netjies, rustig, veilig.

Het al 'n paar keer daar oorgebly, altyd lekker, en die eienaar is altyd vriendelik en behulpsaam.

Dennis G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G

Nice.

Carina and I enjoyed the stay - lovely facilities, lovely garden, and value for money.

Sharleen H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen H

Ontspannend en gerieflik.

Die bestuur van die gastehuis was puik en vriendelik. Daar was geen gesukkel met enige iets, alles is gerieflik. Daar was voorbereidings gemaak indien dit load shedding is. Baie netjiese en mooi gastehuis.

Pieter R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Lekker gerieflik vir een nag oorslaap.

Lekker gebly. Skoon en baie netjies. Stortvloer is 'n bietjie glad. Miskien 'n stortmat insit. Mense kan dalk daar gly en hulle self beseer.

Tim D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tim D

Only just good enough.

Ordinary place, no DSTV as advertised, owner did not even know I was arriving even after paying in full on the website. I moved rooms after day 1 for the next 5 days. Wouldn't go there again, but nothing terrible. Was ok - nothing to really moan about, but nothing great at all.

Easy Inn Guesthouse se terugvoer

Hi Tim. Thanks for the comments, although I'm slightly confused by them. I was well aware of your reservation and the room you reserved has Netflix, as clearly advertised.

Easy Inn Guesthouse
Lwazi M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwazi M

A wonderful peaceful stay.

The owner is tremendously helpful with any information.

Martie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Mooi skoon en groot kamer.

Gasheer is baie tegemoetkomend en ek sal weer daar gaan oorslaap.

Sake V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sake V

Very pleasant.

Nice, clean room and friendly host.

Bianca B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Rustig.

Ons was baie gemaklik en die omgewing is baie rustig. Enige probleme is dadelik opgelos en aandag aan gegee.

Elzabe B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B

Verrassing in Welkom.

Thatchers Guest Rooms is baie skoon en netjies. Ons het in die losstaande kamer langs die swembad gebly en daar was alles wat nodig was vir een aand se oorslaap. Ons het gehou van die self-inklok.

Henson F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henson F

Sien sterre.

Eeste klas, geen twyfel.

Sharleen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen H

Dis die perfekte plekkie om bietjie af te sluit van die lewe se gejaag en bietjie sielsrus te kry saam jou lewensmaat.

Ontspannend en gemaklik.

John K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Gasvryheid en uitstekende diens en ontvangs.

Met aankoms was dit nie 'n probleem om toegang tot akkommodasie te kry nie. Was vinnig gehelp. Sal plek weer gebruik as ons in Welkom is. Uitstekende diens van almal daar. Baie behulpsaam ook.

Comien V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Comien V

Gerieflik, maar nie ingerig vir beurtkrag nie.

Gas of kragopwekker is deesdae 'n groot behoefte. Hierdie verblyf het geen vorm van hulpmiddel tydens beurtkrag nie.

Ina O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina O

We had a good night's rest on superb mattresses. Clean, modern and safe.

The location was perfect from our destination. The gate arrangements were honoured, strictly closed at 22:00 as communicated. The key was accessible. The swimming pool area was available, even though a private function was held. We were advised on advance of it. But we had no noise complaints. All in all, excellent accommodation.

Jodie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie L

Neat, everything you need for a self catering stay.

Lovely stay, owners made a lot of effort to fix water issues.

Pauline T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline T

Had a wonderful stay.

Had a wonderful stay and the guest house staff are very friendly.

Angelah B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelah B

Our stay was pleasant, would definitely book again in future.

Service is excellent. Friendly environment. Neat and clean facilities.

Shawn N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shawn N

Was cosy and comfortable. Adequate for a 2 night stay.

There is no house number or signage on the property, so despite GPS, it was problematic locating the exact house. Most annoying though, is there is no remote controlled gate to access the property. So I had to jump out my car to push the gate open, drive through, jump out again, push gate closed, jump back in car and drive on. Have to do this every time I exit/enter. Was the first one to leave in the morning and still had to unlock the chain tied around the gate. Extremely inconvenient and annoying. Had it been raining, it would have been even more irritating. I don't see how a women visitor could ever appreciate this inconvenience and a safety risk to have to get out your car to push open a gate, especially if dark. Although a comfortable room, this gate is a deal breaker.

Easy Inn Guesthouse se terugvoer

Hi Shawn. Thank you for your feedback. The gate has now been fitted with a gate motor opened via remote.

Easy Inn Guesthouse
Ruan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan V

Netjiese, onveilige gastehuis.

Die plekkie waarin jy bly was baie netjies maar die gastehuis is nie in 'n veilig ligging nie.

Easy Inn Guesthouse se terugvoer

Nie seker waarop jou resensie gebaseer is nie, maar die area is heeltemal veilig. Nog nooit voorheen enige klagtes ontvang nie.

Easy Inn Guesthouse
Daniel M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Amazing.

Will definitely book there again should I go back to Welkom again. Lovely and peaceful.

Easy Inn Guesthouse se terugvoer

Hi Daniel. Thank you for the great feedback.

Easy Inn Guesthouse
Dana C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dana C

Lovely little place for a weekend stay!

We enjoyed our stay at Thatchers Guest House. We were welcomed by Leonard on arrival and shown to our room, which was spotless, airy and comfortable. A beautiful bathroom, amazing shower, comfortable bed, and much-needed aircon on a hot weekend. A really great place at a great price!

Easy Inn Guesthouse se terugvoer

Hi Dana. It was great meeting you during your stay in Welkom. Thank you for the great feedback.

Easy Inn Guesthouse
Vanaf R695
R695 R591
per nag, vir 2 mense
Vanaf R695
R695 R591
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd07e30db62289b72ff5cd73f8ea45ee97ead68c8614286a2e0c57040bb3dde3ea3fd60cfc596d42355261529c570be6bcbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R591 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 32 Church Street Doorn 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.980947239692 26.751424548445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang