Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatchings Guest House and Conference Venue

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Leigh B
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Most enjoyable. Thoroughly enjoyed my stay at Thatchings Guest House and Conference Venue. Trevor and Susan go out of their way to make one welcome and comfortable. Good food too. Nice rooms. Definitely a guesthouse earmarked for a return visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Thatchings Guest House and Conference Venue
Dear Leigh, Thank you so much for your lovely review. It was an absolute pleasure hosting you, and we are delighted that you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again in the not-too-distant future. Kind regards, Trevor

Geoffrey Mark J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Friendly, good value and convenient location for anyone staying in Nottingham Road area. Easy to access, and centrally located makes this an ideal venue. Lovel,y well maintained grounds with great outlook give it very midlands feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Thatchings Guest House and Conference Venue
Thank you for your lovely review. We really appreciate it and so happy you enjoyed your stay with us. We look forward to you visiting us again in the not too distant future.

Klarese N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Hemels. Beste wegbreek in die mooiste rustigste omgewing. Werklik n stukkie hemel. Dankie Thatchings vir julle ongelooflike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Thatchings Guest House and Conference Venue
Dear Tessa, Thank you so much for your lovely review. We look forward to seeing you again in the not too distant future. Tot volgende keer - dankie. Kind regards, Trevor and Susan.

Banus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2018

Vriendelike ontvangs deur Trevor en lekker gebly. Goeie waarde vir geld en baie vriendelike ontvangs deur Trevor. Jammer hulle bedien nie aandete nie, maar die ontbyt was baie lekker. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Maria
Thatchings Guest House and Conference Venue
Dear Banus, Thank you for your lovely review. It was a pleasure hosting you and your wife and we look forward to seeing you again in the not too distant future.

Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Dit was 'n baie aangename ervaring. Die aangename ervaring wat ons beleef het was o.a. julle puik diens wat daar toe bygedra het. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs, baie netjiese eenheid en heerlike ontbyt. Ongelooflike mooi natuurskoon. Graag sal ons julle wil aanbeveel by vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2017

Baie mooi. Is baie gasvry ontvang en die kamer was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thea D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2017

Heerlike verblyf met pragtige uitsig! Ons het 'n 2 kamer eenheid gehad. Dit was baie mooi netjies en elke dag gediens. Ons het heerlik gekuier en voel dis goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anelize A
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2017

Rustig en pragtige omgewing. Lieflike plaas en heerlik stil. Jammer daar was nie aandete nie! Jammer daar is nie DStv in kamers nie. Sitkamer is vroeg gesluit. Verder baie mooi omgewing en kan dit aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Santa E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2015

Pragtige plek, vriendelike gasheer. Die plek is baie mooi, sentraal en die diere en voëls is 'n bonus. Geen lugversorger in die kamer nie. Die enigste probleem is die hitte affekteer die kwaliteit van jou slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Nottingham-weg, 3290, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmM2YzOTI3LTAzM2EtNDI0Mi04ZWQ4LTE0ZDI1NmFhZjIyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Curry's Post Road Nottingham Road 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.311944444444 30.072777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang