The Nedersetting Nieuwoudtville
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie K - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gebly - met al die bederf.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om aan ons u terugvoering te gee, Mnr Kotze. Ons het u verblyf hier by ons geniet en dit was besonders dat u saam met u moeder gereis het. By Die Nedersetting is ons 'n hele span wat elkeen sy/haar deeltjie bydra om u verblyf en etes 'n aangename ervaring te maak. Ek dra u mooi wense aan die span oor. Ons verwelkom u graag gou weer hier by ons terug.
Christoff S - Aug 2024
Algehele gradering
Aan te beveel.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Namens die hele personeel hier by Die Nedersetting bedank ek u graag vir die tyd om die resensie te skryf. Ek dra graag u komplimente aan die hele span oor. Elkeen hier streef om sy gewone werkie buitengewoon goed te doen om vir die gaste die ervaring so aangenaam moontlik te maak en dan is dit lekker om te hoor dat ons slaag. Ons verwelkom u graag weer hier.
Anna-maria F - Aug 2024
Algehele gradering
Puik! Uitstekend! Wow!
Lees meerThe Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie baie dankie, Mev Fourie! Ek sal graag u rensie vir die hele Nedersetting span voorlees aangesien daar verskeie persone was wat elk sy/haar deel bygedra het om u ervaring 'n aangename een te maak. Ons waardeer dat u die tyd geneem het om vir ons u resensie te skryf. Ons verwelkom u en Mnr Fourie graag, sommer gou weer, hier.
Deon H - Aug 2024
Algehele gradering
Huislik, heerlike kos, gasvryheid.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Heerlik om sulke terugvoering te kry, baie dankie Mnr Heyns. Ons hele span hier doen ons bes om u ervaring so aangenaam moontlik te maak. Ons verwelkom u graag gou weer terug.
Willem S - Aug 2024
Algehele gradering
Great convenient stay.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment. It has been a pleasure having you and the group visiting our restaurant and the guest house. All the members of staff play a role in making the clients' stay a good experience. We are grateful for the compliments. We would welcome you and your group back soon any day.
Dave P - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Emil N - Sep 2023
Algehele gradering
Hester is 'n ster 1000 en Nedersetting is tops.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir jou resensies, Emile. Die Nedersetting met sy totale span se toewyding en deursettingsvermoë vier hoogty met sulke goeie resensies en dit spoor ons aan om net beter en beter te doen. Almal se bydraes nodig om die hele ervaring vir die kliente aangenaam te maak.
Alex V - Sep 2023
Algehele gradering
Could not be better.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you, Alex. Please send us your friends and be sure to visit our establishment again soon sometime.
Suretha D - Aug 2023
Algehele gradering
Uitmuntende bestuur en fantastiese kos.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Suretha, baie dankie dat u aan ons u positiewe resensie gestuur het. Ons hier by Die Nedersetting Gastehuis en Restaurant werk almal saam om u as gas se verblyf en veral die etes 'n aangename ervaring te maak. Ons bedank u vir u opregte opmerking en bou graag voort op ons dienslewering.
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornagakkommodasie op blommetoer.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Ons is baie bly dat die etes so 'n goeie indruk om u gelaat het, baie dankie Johan. Ons personeel en almal hier by Die Nedersetting streef na net ons beste vir ons besoekers, kliente en gaste. Opleiding is deurlopend een van ons fokus punte en dit ek is verheug dat u juis die personeel se professionele optrede uitwys. U resensie is vir ons aansporing om net die beste voet voor te sit.
Ursuline L - Aug 2023
Algehele gradering
What an amazing and wonderful experience.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for taking the time to send us your positive feedback and review, Ursuline. We are very happy to have helped in making your trip to Nieuwoudtville memorable and hope to see you again soon in the future. We all do our utmost best to make all guest leave as friends and feel like family.
Sonet P - Aug 2023
Algehele gradering
Kuierplek is die regte woord om hierdie ongelooflike gastehuis te beskryf!
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Ek is so bly dat u Die Nedersetting Gastehuis en Restaurant u kuierplek gemaak het, Sonet. Die hele groep van ons hier by Die Nedersetting werk saam om elk 'n deeltjie van u aangename ervaring moontlik te kan maak. Ons streef na net die beste vir ons kliente, gaste en besoekers. Baie dankie vir u resensie en die mooi woorde.
Mariaan M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker by Nedersetting gebly. Wessie en haar span is vriendelik en behulpsaam. Lekker kos en mooiste snuffelwinkel. Sal weer daar oornag.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Ons waardeer dat u tyd geneem het om aan ons u resensie te stuur, baie dankie Mariaan. Ons Kinkel-Winkel is 'n goeie aanvulling vir ons gaste en ons kombuis personeel doen baie moeite met die voorbereiding van ons etes. Kom besoek ons gerus weer.
Thys D - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek, lieflike mense.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, Thys. U besoek hier vir die drie (3) dae was ook vir ons 'n plesier. Vir ons aangenaam om sulke goeie terugvoering te kry. Ons dra u mooi wense aan die hele span hier by Die Nedersetting oor.
Hilda N - Aug 2023
Algehele gradering
Uitspan en ontspan is hier die wagwoord.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Hilda. Dit is vir ons baie goed om te verneem dat u verblyf gerieflik was en dat u ook ons etes geniet het. Ons werk almal saam hier by Die Nedersetting om aan ons kliente en gaste net die beste diens te kan lewer.
Lizet V - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en baie vriendelike gasvouens.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Ons neem met groot waardering kennis van u positiewe resensie. Elke werknemer en lid van ons span hier by Die Nedersetting dra in 'n besondere manier by om die verblyf, etes, nethied en algehele indruk wat ons gaste beleef 'n ervaring om te onthou te kan maak. Ons sien uit om u gou weer hier te ontvang Lizet.
Salome V - Aug 2023
Algehele gradering
Warm, hartlike gasvryheid en heerlike kos!
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Dit was vir ons heerlik om u hier te ontvang, Salome. Baie dankie vir u aanbevelings en kom kuier gerus weer.
Nicolette V - Jul 2023
Algehele gradering
Soos om tuis te kom.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons te laat weet dat jy jou verblyf hier geniet het. Dankie ook vir die vleiende woorde en dis vir ons hier by Die Nedersetting baie lekker om sulke terugvoering te kry. Ons span dra elkeen in hul besondere manier by om u ervaring so aangenaam moontlik te maak. Kom besoek ons gerus in Blommetyd (Aug & Sept) want dan skud die natuur ook sy skou-vere reg om jul met Nieuwoudtville se blommeprag te verras. Ons sien uit dat u ons binnekort weer sal kom besoek.
Martha D - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Vir ons 'n groot plesier om jou en jou Moeder hier te ontvang, Talenie. Baie dankie vir u terugvoering. Ons werk saam om die hele ervaring vir ons gaste so aangenaam moontlik te maak. Ons sien uit dat u ons weer kom besoek.
Jan F - Aug 2023
Algehele gradering
Vervrissende oornag op ons blommetoer.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie baie dankie vir u pratige terugvoering, Jan. Ons het u groepie se kuiertjie hier by ons geniet. Die Nedersetting Gastehuis en Restaurant is ons trots en ons personeel dra by om ons ideale na te streef. Dankie dat u ons sal aanbeveel en ons sien uit om u weer terug te ontvang.
Linda T - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, gasvry.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe resensie, Mev Truscott. Dis was vir ons 'n groot voorreg om jul groep stappers hier te verwelkom en baie spesiaal om jul stories te kon deel toe julle na 8 dae terugkom en ons julle lafenis kon verskaf. Kom besoek ons gerus gedurende die Blomseisoen (Aug & Sept) wanneer ons dorpie in Blomme Skouspel pryk.
Philip B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en heerlike kos.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Ek is baie bly dat u Die Nedersetting Gastehuis en Restaurant sal aanbeveel, Mnr Bailey. Baie dankie vir u terugvoering en kom besoek ons gerus gou weer.
Pieter L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, Mnr Pieter. Met my knap span en almal se positiewe gesindheid is dit maklik om gaste met net die beste voet voor te kan ontvang en bedien. Kom besoek ons gerus weer volgende Blomseisoen.
Diff D - Sep 2022
Algehele gradering
Puik - diens, fasiliteite en personeel.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering Mnr Diff. Ons span hier by Die Nedersetting werk almal saam om aan die gaste net ons beste diens te lewer. Kom besoek ons gerus gou weer.
Yolande H - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing hosts and service.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for your review. We are a great team here at The Nedersetting and all play their part to ensure a good experience . Please visit us again soon.
Tony Y - Sep 2022
Algehele gradering
Very helpful staff and management who went the extra mile.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for taking the time to give us your positive feedback Mr. Tony. I hope to see you again soon.
Lynnett S - Sep 2021
Algehele gradering
Wou graag langer bly.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir die rensensie. Ons Gastehuis en Restaurant is nog oop na afloop van die Blomseisoen, maar met meer beperkte ure. Dankie vir u volgehoue ondersteuning en dat u ons kies om jaarliks u besoek aan Blommeland te kom oorbly. Ons sien uit na u volgende besoek.
Christoph W - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike verrassing!
Lees meerThe Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons hele span hier by Die Nedersetting werk almal saam om te verseker dat u 'n aangename ervaring kan hê. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.
Nerina B - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en ligging.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u vleiende en positiewe terugvoering en dat u tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, Mev. Nerina. Hier by Die Nedersetting, werk die hele span saam om te help verseker dat die gaste net die beste moontlike diens kry met 'n vriendelike glimlag terwyl hulle ons pragtige klein dorpie ervaar. U aanbeveling sal hoog op prys gestel word. Dankie vir u terugvoering en dit is weer 'n groot aansporing vir ons almal hier om elke dag net ons beste te kan doen. Besoek ons gerus gou weer.
Tessa P - Aug 2021
Algehele gradering
Homely and pleasant.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment. The room you picked faces the only tar road (therefore the vehicles) in Nieuwoudtville and is one of two rooms on the west side of the main Sandstone building. With many seasonal tourists visiting Nieuwoudtville during the Flowers season, the noise from the road can be heard in the room, sorry for that, sir. I am very happy to hear that your dining experience was pleasant. Our team at The Nedersetting all work together to make your visit a memorable experience. Please do not hesitate to contact us again for your next visit to the bulb capital of the world.
Karen J - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable room centrally located in the Nieuwoudtville.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for taking time to review our establishment, Mrs Karen Jones. It is our peak season with beautiful flowers but also our rainy season, therefore our rooms have a check-in-time 15:00 in order to have the linen dry and replaced according to all covid-protocols. We are glad that you enjoyed some cake and tea while you had to wait for the room to be prepaired for your stay inside our restaurant with clean restrooms and a curio shop to pass the time. The two course dinner to the value of R195 that is part of the services that is included in your rate has been a very nice unexpected surprise to all our guests. I am very pleased to hear that the food was to your liking (OK - as you described it) and as per our menu we have slow cooked food and the other 36 guests and yourselfs were served by the two waiters to the best of their abilities.The Boboties that you ordered had to be made in the kitchen unlike the pre-cooked buffet like dinner that some of our other guests plated directly. The main purpose to the evening dinner is that it should be a relaxed and enjoyable evening. Looking forward to having you visit our establishment again.
Kind regards, Hester and Wessie (Proud owners since 2010).
Pierre R - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende skoon no-nonsens verblyf met lekker kos.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ek is so bly om te hoor dat u lekker ge-eet het en die verblyf ook aangenaam gevind het. So 'n resensie laat mens sommer weer moed kry na die jaar met sy klomp dinge. Ons poog om met so min moontlik vieterjasies ons kliente gelukkig te hou. Kom kuier gerus weer.
Ludie H - Mrt 2020
Algehele gradering
Briljant.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Mnr. Henning. Ek is baie bly om te hoor dat u tevrede is met jul verblyf hier by ons warm dorpie en in ons Gastehuis. Ten spyte van jul ervaring op jul Staproete en die hitte het jul steeds lekker gekuier. Ons sien uit om julle tydens die Blommetyd, Aug en Sept, weer hier te ontvang.
Johann V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike omgewing om te oornag met uitstekende diens.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie Johan. Ons was so besig met die troue dat ek baie bly is dat ek u kon verskuif na Die Rooidakhuis Gastehuis. Dit was vir my heerlik om sulke gemaklike gaste te kon ontvang en is ook verheug om te verneem dat u ons rustige, veilige klein dorpie kon kom geniet oppad na u see-vakansie bestemming.
Kom stop gerus weer hier by ons as u die pragtige Namakwalandse Blommeprag wil aanskou en van ons plattelandse gasvryheid en heerlike kos wil ervaar.
David L - Aug 2019
Algehele gradering
Not only good value, but great hosts, comfort, and location, good for a break in any season.
Lees meerThe Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for reviewing our establishment, David. We are delighted to hear your praises. The whole team works together to try to ensure a pleasurable stay for our guests. I shall read your review at our staff meeting and am sure that all will be a proud as I now am to be part of our guest's joyful stay. We are looking forward to having you visit Nieuwoudtville again next year, Sir. Warm regards to the Mrs as well.
Jurie H - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties!
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u rensie, Mnr Human. Ek is so bly dat u die verblyf geniet het. Ek sal u komplimente aan die personeel oordra. Ons leuse is: Net die beste plaaslike produkte, met liefde voorberei. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.
Brian H - Aug 2019
Algehele gradering
Very comfortable accommodation.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment, Brian. I am delighted that you had a comfortable stay with us for two nights. I shall convey your complements to the cooks in our kitchen. Thank you for noteworthy remark on the staff's friendliness and the recommendation, Sir. We are looking forward to having you visit our quaint little town again in the near future.
Pieter G - Aug 2019
Algehele gradering
Weather was lousy but we had an enjoyable stay at the Nedersetting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die weer was aaklig, maar ons het die verblyf by The Nedersetting baie geniet.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for the time to review our establishment, Mr. Groenhof. I am very happy to hear that you enjoyed your visit with us on Sunday night. The weather is always a toss, and with you traveling so far, a pitty if you do not experience a good day, sorry.
Hoping that your visit to our country is an overall enjoyable venture.
Dirk L - Jun 2019
Algehele gradering
Rustigheid en baie netjies.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie, Mnr. en Mev. Dirk, dat u die tyd geneem het om 'n renensie te laat. Ek is baie bly dat u ons uithaler Bobotie geniet het, dis voorwaar 'n groot kompliment. Kom besoek ons gerus weer.
Gaste is soms so haastig dat hul die dinge op die klein dorpies mis. Ek is bly julle het tyd gehad om ons plekkie beter te verken.
Joey S - Mei 2019
Algehele gradering
Absoluut voortreflik – 'n móét om te besoek!
Lees meerThe Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Sjoe, hoe sê mens dankie. Die vleiende woorde kan net uit 'n plattelander se mond vloei. Ek is verheug dat u die ervaring geniet het en ek sien dat ons darem aan die gasvryheid nie tekort skied nie. Ons sien uit na u volgende besoek.
Koos J - Apr 2019
Algehele gradering
Die kamer was gerieflik en ons het lekker geslaap.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Geagte Mnr & Mev Joubert,
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om u resensie te stuur. Ek is baie bly dat u die verblyf geniet het. Ons hele personeel streef daarna om aan ons kliente se versoeke te voldoen en jul kuier 'n aangename ervaring te maak. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.
Hanlie R - Sep 2019
Algehele gradering
’n Ongelooflike lekker ervaring!
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u pragtige terugvoering, Mev. Hanlie Raath. Ons hele personeel streef om u ervaring so aangenaam as moontlik te maak. Dit is vir ons as bestuur 'n riem onder die hart as ons sulke terugvoering en komplimente ontvang en dit is ook 'n goeie aansporing vir ons personeel. Ons sien uit om u weer hier te ontvang.
Sw V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie huislik. Baie gasvry en die mense was vreeslik vriendelik.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie dat u vir ons u terugvoering stuur, Dr SW v/d Merwe.
Ek is baie bly dat u heerlik gekuier het en die Karoo kos geniet het. Kom besoek ons gerus weer, moontlik gedurende die komende Blomseisoen (Aug & Sept) vir 'n wegbreek uit die stadsgewoel.
Jacques M - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjiese verblyf met heerlike ontbyt.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Dankie vir u resensie, Jacques. Ek het ons omliggende bure versoek om hul troeteldiere so stil moontlik te hou, jammer vir die ongerief hierdeur veroorsaak. Op die platteland is ons maar op waghonde aangewese, seker nie te duur prys vir die andersins meestal vreedsame bestaan hier nie. Kom besoek ons gerus weer, dalk gedurende die Blomseisoen vanaf Augustus tot September.
Deborah E - Sep 2019
Algehele gradering
Good accommodation but pricey.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie verblyf maar ietwat duur.
Verblyf was aangenaam, skoon, sentraal geleë en ontbyt was ingesluit. Uitstekende verblyf vir besigtiging van wilde blomme. Te duur omdat verblyf in die omgewing baie beperk is gedurende die blommeseisoen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for your review, Mrs Elkon.
I am delighted that your accommodation was pleasant, that our guest house and restaurant was found to be clean.
Our rates have breakfast included like you stated. I am also delighted that you recommend our establishment to be an excellent place to stay. To run an excellent place to stay for the short period of the flower season, is expensive and our rates will reflect the high standard of service that The Nedersetting Guest House and Restaurant offers. Our season is but 3 to 4 weeks long, therefore not very many people take the risk of making accommodation available for such a short period. Thus the limited availability.
Alessandro P - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice place to stay.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment. I am very glad that your stay was a pleasant experience, we look forward to welcoming you back soon.
Kind regards,
The Bokveld Plato
Clive L - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was net reg vir ons.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Besoek ons gerus weer.
Ingrid E - Sep 2018
Algehele gradering
Extremely accommodating. In particular with dinner.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
We thank you for your review. We try to serve our clients to the best of our abilities. Just a pleasure to have a satisfied guest.
Warm Regards from all at The Nedersetting Team.
Nicoline B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en heerlik geëet.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Nicoline. Ons streef om net die beste diens te kan lewer. Kom besoek ons gerus weer.
Hannetjie C - Aug 2018
Algehele gradering
'n Fantastiese ondervinding!
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u tyd om aan ons u resensie te stuur. Ek is verjeug om te verneem dat u tevrede is en dat die verblyf sowel as die restaurant aan u behoeftes kon voorsien. Besoek ons gerus weer.
Nelis G - Aug 2018
Algehele gradering
Alles was baie netjies gewees.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg en dit laat ons streef na slegs die aller beste diens vir ons kliente/gaste. Besoek ons gerus weer. Groetnis uit Blommeland.
Armand F - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering Armand. Ons hele span streef daarna om hul beste te doen en is baie bly as ons gaste geniet wat ons voorsit. Groetnis uit Blommeland.
Jan K - Aug 2018
Algehele gradering
Karaktervolle, gerieflike verblyf.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ek is baie bly dat u die ontbyt pakkies geniet het. Ons streef te alle tye daarna om ons kliente tot die beste van ons vermoe behulpsaam te kan wees. Kom besoek ons gerus weer.
Dorothy S - Aug 2018
Algehele gradering
Stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend.
Wessie is die beste gasheer wat ek al teegekom het. Sy skitter op elke manier. Ek sal hierdie plek aan almal daarbuite voorstel. Die atmosfeer is awesome, die kamers pragtig en die kos uitstaande. Ons sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for the kind words. All of us at The Nedersetting strive to do our utmost best to let our guests feel at home and welcome. We are looking forward to your next visit. Warm regards from all of us at The Nedersetting; a team of 36 this season.
Desica S - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerThe Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hele span streef na net die beste diens te lewer vir ons gaste. Ons sien uit om u weer hier te ontvang. Groetnis uit Blommeland.
Engela M - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, tuis van die oomblik wat jy arriveer.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie, baie dankie vir u terugvoering. Sulke positiewe terugvoer spoor ons aan om voort te gaan om altyd net ons allerbeste voet voor te sit vir die aangename gaste wat ons dorpie en besigheid besoek. Ons sal graag u terugvoering plaas aangesien dit ander gaste kan aanspoor om ook ons plattelandse gasvryheid te kom ervaar. Groetnis uit Blommeland.
Ante V - Nov 2018
Algehele gradering
Great accommodation.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for the time you took, to send us your review, Ante. We are happy to see that you are satisfied and enjoyed our meals. We hope to see you soon sometime.
Isebel R - Aug 2018
Algehele gradering
Hierdie is die plek om te oornag of te stop vir ete as jy in Nieuwoudtville omgewing is!
Lees meerThe Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Isebel. Die Nedersetting is ons trots en dit is baie maklik, as jou hart in die besigheid van gasvryheid is, om jou passie te kan uitleef. Ons is baie bly dat u, u verblyf aangenaam ervaar het, en dat die kos op die koop-toe ook 'n aangename ervaring was. Nieuwoudtville met sy vele versteekte skatte kan net met tyd en moeite verken word en dan kan ons so besoek net afrond met goeie kos, skoon verblyf en plattelandse gasvryheid. Groetnis uit Blommeland.
Leon H - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike personeel.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ek sal beslis die kamer-personeel u kompliment deurgee. Die kombuis-personeel sal ook hul aanprysing ontvang.
Kom besoek ons gerus weer.
Wenbo C - Sep 2018
Algehele gradering
Great service.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for your review, Mr. Chen. I am very happy to hear that you were satisfied with our service. The room that you reserved is one of the smaller rooms, it might be that that was the only room that we had available for the dates that you requested. We have a picture of all the rooms on the gallery for the guests. The rate for those small rooms are also far less than the standard rooms. Your valid concern is noted.
Jacqui C - Jul 2018
Algehele gradering
Will definitely return.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Dear Jacqui,
Thank you for your review, we appreciate the time you took to send us one. Your kind words warm our hearts and will inspire us to do our utmost best to make our guests feel welcome. I thank you on behalf of the local cellars, as we try to promote our local wines.
Warm regards,
The team at The Nedersetting and Rooidakhuis Guest Houses
Hans C - Aug 2018
Algehele gradering
Die beste plek om te bly in Nieuwoudtville.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ek is baie bly dat u u verblyf en etes geniet het, besoek ons gerus weer.
Le Roux H - Sep 2018
Algehele gradering
We enjoined the stay.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for the time to send us your review. I am happy to hear that you enjoyed your meals. The rooms have OVHD Decoders, sorry, they have limited channels only. We are looking into having a lounge with DStv in the future.
Wayne W - Aug 2018
Algehele gradering
The stay was fine with one exception.
Lees meerThe Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for the time you took to review our establishment, Wayne.
The Rooidakhuis and Nedersetting Guest Houses are 100 m apart. The photo shows that Room 5 is in a different building, you made the choice of taking Biblioteek in the main house and you took the smaller room for your guest. Our main house was fully booked for the night you stayed over, we did, however, move a gentleman from Room 4 to a self-catering room to let your guest have the toilet to herself.
As the picture shows, the room is small although comfortably fitted with bedside lamp above the bed, side table with courtesy tea, coffee and kettle, a luggage trolley with an extra shelf with blankets, an electric heater and electric blanket.
Rooms 1, 2 and 3 had guests staying over the night that your guest stayed in Rooidakhuis.
I am sorry to only now be informed that your guest was inconvenienced via this platform.
I am however glad that you and your wife were comfortable.
Looking forward to having you visit our establishment again in the future.
Kind regards
Pierre D - Aug 2018
Algehele gradering
Restaurant outstanding but accommodation below par.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for the time to review The Nedersetting Nieuwoudtville. I am sorry that you are not satisfied with the rates for rooms # 2 and # 3. The rates are quoted on our listing and photos on the gallery showed a double room with en-suite and a twin room with en-suite. You made the choice of rooms. We had a group from Cedarberg Travel that made reservations a year ahead and therefore The Nedersetting Nieuwoudtville was fully booked. The free WiFi is available in the restaurant only.
Ada V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was goed, skoon en netjies.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u pragtige resensie, Ada. Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek is so bly dat u u verblyf geniet het. Ons streef daarna om ons kliënte tuis te laat voel en is dan baie verheug as ons in ons doelwit slaag. Besoek ons gerus weer, ek dink julle het die reën gebring!
Groetnis vanaf die Bokveld Plato.
Theo P - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer u opmerking en streef om altyd net die beste diens te lewer.
Mike S - Aug 2017
Algehele gradering
Warm and friendly.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for the kind words Mike, we appreciate your review.
Kind regards Wessie and Hester.
Corne V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig om heerlik te kan uitrus.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, ons is bly u het u verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.
Martiens P - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike en aangename verblyf met 'n tikkie nostalgie daaraan gekoppel.
Chrystal Z - Sep 2017
Algehele gradering
Immaculate room, crisp white sheets, warm hospitality.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Thank you for your kind review. We try to make clients feel at home, and I am very pleased that you enjoyed your stay.
Warm regards, Wessie - owner.
Francois V - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi historiese sandsteengebou met goed toegeruste kamer.
The Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Goeie middag, Francois
Baie dankie vir u resensie en die vleiende woorde. Ons is baie bly as julle die verblyf geniet het. Kom besoek ons gerus weer, dalk volgende jaar is hier weer pragtige blomme en is die reen nie so skaars nie. Ons streef na kliente-tevredendheid en is baie bly as jul ervaring aangenaam was.
Groetnis vanaf die Bokveld Plato
Wessie en Hester
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Mari B - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek en ideaal geleë vir fotografie-entoesiaste om die ongelooflike ruïnes en omgewing af te neem.
P W V - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense, gerieflik en lekker kos.
Almero O - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike bekostigbare verblyf.
William R - Sep 2016
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Lenie V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en baie vriendelike personeel.
Jan M - Okt 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf in Nieuwoudtville.
Gerhard S - Aug 2016
Algehele gradering
Op die ou einde het ons baie lekker gebly.
Lees meerThe Nedersetting Nieuwoudtville se terugvoer
Gerhard,
Ek is jammer indien u ons beskrywing van Lucky 7 misleidend gevind het. Lucky 7 is 'n selfsorg eenheid onder Die Nedersetting se bestuur en administrasie. Lucky 7 is 'n grondvloer woonstel eenheid wat naby aan Die Nedersetting geleë is - nie op die perseel nie. Om toekomstige verwarring te voorkom sal u sien dat ons die beskrywing van Lucky 7 verander het om bogenoemde duidelik te maak. Ons verander ook Lucky 7 se hoof foto na 'n foto van Lucky 7 se buite aansig.
Ek is wel bly om te hoor dat u darem op die ou einde u verblyf in Lucky 7 geniet het!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Voortrekker- en Nassau-straat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang