Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloe

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charmaine B
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Thanks for the lovely stay. Lovely stay. It had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The Aloe is gerieflik geleë. Het daar oornag oppad na Kimberley. Definitief waarde vir geld. Net bietjie gesukkel om in die donker en reën die sleutelkissie by die hek oop te maak. My man moes kom help. Moontlik 'n veiligheidsrisiko as 'n vrou alleen daar moet stop. Die verblyf was egter puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfort, cleanliness, tranquil, well managed, faultless. It was so perfect one almost doesn't want to give it the perfect grading for fear of it always being booked up! What can I say? We lived at 3 different places over the 2 weeks and the Aloe is the only one worth the time. A perfect home away from home in every aspect. All the comfort, luxury and necessities at the most affordable rates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie privaat, lekker rustig gekuier. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. 'n Seepbakkie in die stort sal baie help, asb. tog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey P
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie lekker en gemaklik. Die kamer was netjies voorberei, en dit is goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Puik, skoon, netjies. Gaan definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine J
1 nag
5.0
Mei 2024

Veilig en waarde vir geld. Baie dankie. 'n Groot en goed toegeruste woon eenheid. Ek het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleen J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Clean, secured and peaceful accommodation. The host is very friendly and helpful. I received excellent customer service. The apartment was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
The Aloe
The Aloe was left in immaculate condition. House rules were followed. Looking forward to hosting Ashleen in the future.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie goeie ervaring. Defnitief waarde vir geld. Pragtig netjies en skoon. Lekker groot badkamer met bad en stort. Genoeg pakplek. Alles in werkende toestand behalwe lig in die kombuis wat heeltyd aan- en afskakel. Seker 'n los konneksie iewers. Daar is voorsiening vir beurtkrag met 'n kragboksie sodat die TV kan aanbly en 'n selfoon gecharge kan word. Ons sou net daarvan gehou het as daar 'n afdakkie vir ons motor was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
The Aloe
Kombuislig is in werkende toestand - 'energy saving' wat met 'n sensor werk.

Louw S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Goeie waarde vir geld; eienaar goedgesind oor buitengewone versoek aan hulle. Ons het lekker gebly, al was dit vir een aand en kort tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 33, Blue Hills, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a93de31af0670a87f562c49d44479c1242ec870900b123fe24874678d872e491c5fc141d779d82d7945d578829546f9f161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 33 Acacia Road Blue Hills 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.949782062156 28.097488701445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang