Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloe

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 33, Blue Hills, Midrand, 1685, Gauteng
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Aloe, geleë in die rustige en bekoorlike Blue Hills, Midrand, is 'n heerlike, veilige eenheid wat 2 gaste akkommodeer. Sy strategiese ligging maak dit 'n uitstekende keuse vir beide sakereisigers en toeriste, aangesien dit gerieflik naby gewilde besienswaardighede, winkelsentrums en lughawens geleë is.

Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, eenplaatgasstoof, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n TV wat alle toepassings het, mits gaste hul eie rekeninge gebruik om aan te meld. Die eenheid het 'n omskakelaar wat 'n 2-uur-tydperk dek.

Die eenheid is perfek vir diegene wat op soek is na 'n gemaklike en rustige verblyf, kompleet met asemrowende sonsondergange.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfort, cleanliness, tranquil, well managed, faultless. It was so perfect one almost doesn't want to give it the perfect grading for f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Carol A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie privaat, lekker rustig gekuier. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. 'n Seepbakkie in die stort sal baie help, asb. ...
Sien meer
Jun 2024
Aubrey P
5.0
Baie lekker en gemaklik. Die kamer was netjies voorberei, en dit is goeie waarde vir geld.
Jun 2024
Charlene J
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Puik, skoon, netjies. Gaan definitief weer bespreek.
Mei 2024
Loraine J
5.0
Veilig en waarde vir geld. Baie dankie. 'n Groot en goed toegeruste woon eenheid. Ek het lekker gebly!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Acacia-weg 33, Blue Hills, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink The Aloe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 33, Blue Hills, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a93de31af0670a87f562c49d44479c1242ec870900b123fe24874678d872e491c5fc141d779d82d7945d578829546f9f161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 33 Acacia Road Blue Hills 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.949782062156 28.097488701445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang