Aloe Canyons Guestfarm
Beskrywing
Dié kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, toegerus. Maaltye kan voor die binnebraai geniet word en daar is 'n rusbank met 'n uitsig, asook 'n onderdakstoep met 'n rivieruitsig en 'n losstaande braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n grondpad van 15 km wat vanaf die N2 lei, maar dit is vir enige voertuig geskik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis strek oor meer as 1 verdieping en bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-solder het 4 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n eetarea. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai en bied toegang tot 'n groot stoep. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n grondpad van 15 km wat vanaf die N2 lei, maar dit is vir enige voertuig geskik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang