Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Canyons Guestfarm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
James W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

A breath of fresh air. It was wonderful. Waking up to the sounds of all the different animals was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

It was a joy to stay at Aloe Canyons. Will definitely go again. Very relaxing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salvatore D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tranquility. Lots of bird life and awesome to view the game strolling around the cottage. They come quite close and that makes it even better. The cottage has everything you need. Very private and a lovely view over the river. WiFi would have been a plus. Cellphone signal very poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Asemrowend. Ons en die hondekinders het die naweek vreeslik baie geniet! Die rustigheid is presies wat ons nodig gehad het vir 'n wegbreek uit die stad. Ons het heerlik gesit en kuier om die kaggel. Die elande en bokke so na aan die huisie was iets om te aanskou en die gasvrou was vriendelik en het selfs vir ons 'n tuisgebakte brood gebring. Sal definitief weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aloe Canyons Guestfarm bied 'n maklik bereikbare wegbreek. Ja, baie dankie, alles was gerieflik en knus. Die akkommodasie is mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Vreedsaam, rustig, mooi, verkwikkend. Wat 'n wonderlike plek. Pragtig en baie vreedsaam. Die gasvrou laat jou onmiddellik welkom voel. Die nabyheid aan die Hoop natuurreservaat maak dit 'n wonderlike opsie om die pragtige omgewing nog meer te kan verken. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing, lekker gerus, the whole omgewing is medicine for the soul. Hartsmense. Sielsalig, rustig, warm, voel soos huis. Dki jy is dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Stilte in die natuur. Uitstekend, rustig, mooi en vol verrassings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dis maar net een van daardie "gems" waar jy kan uitspan en ontspan. Uitstekend gewees, 2de keer terug en sal weer so maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneri H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Warm geslaap, bed baie gemaklik, lekker by vuur gesit. Fantastiese plekkie, so rustig. Goed versorg en gerieflik. Ons het heerlik gestap by die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 129

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd340141eca879446b2aa43eca420c3f53738131f162075171f3c2f610f27e3ec06ad64d5e671c980f331964dbc1be3d93f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R700 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.241844564848 20.374155543952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang