Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Canyons Guestfarm

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Canyons Guestfarm bied lieflike selfsorgverblyf in 'n wildkamp net buite Swellendam. Jy kan wild soos Eland, Koedoe en Springbok vanaf jou stoep sien. Aloe Canyons is ongeveer 25 km vanaf Swellendam, 21 km vanaf Malgas en 24 km vanaf De Hoop Natuurreservaat geleë.

Die eenhede het slaapplek vir tussen 2 en 8 gaste en bied genoeg privaatheid, maar is ook naby genoeg aan mekaar vir groepbesprekings.

Canyon Cottage is 'n oopplan-kothuis met 'n en suite-slaapkamer, kombuis, sitarea en binnebraai. Hierdie kothuis is perfek vir 'n paartjie en 'n romantiese wegbreek.

Die ruim Rooidakhuis bied slaapplek vir 8 gaste, maar kan ook 'n paartjie of 'n kleiner groep vriende of familie akkommodeer. Dit het 2 slaapkamers met dubbelbeddens, 'n solderarea met 4 enkelbeddens, 2 badkamers, asook 'n kombuis, binnebraai/kaggel, en 'n leefarea wat lei na 'n lieflike groot stoep met 'n buitebraai.

Gaste kan fietsry, draf, in die rivier swem, rustig in die wildkamp stap, of net op die stoep ontspan en die pragtige uitsig geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 84 resensies vir Aloe Canyons Guestfarm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 129

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Canyons Guestfarm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd340141eca879446b2aa43eca420c3f53738131f162075171f3c2f610f27e3ec06ad64d5e671c980f331964dbc1be3d93f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R700 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.241844564848 20.374155543952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang