Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Belita H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Overberg op sy mooiste. Heerlik gekuier. Die cottage het alles wat mens nodig het. Die melk in die yskas en die broodjie was 'n welkome verrassing! Die uitsig van die stoep is prentjie mooi met Augustus se koring groen en canola geel. Die honde kon ook lekker hul bene strek op die plaaspaaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Dankie, ons is bly julle het julle kuiertjie op die plaas geniet.

Mymoena I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A nice break from city life. Good for the soul. Excellent location. Very quiet and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Thank you, Mymoena. It was lovely meeting you.

Aleta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige en rustige verblyf. Absoluut. Wonderlike gasvryheid, pragtige natuurskoon, skoon en oulike blyplek. Ekstra luuks om toegang tot wildsplaas te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Dankie Aleta. Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Nicholas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Brilliantly simple and beautiful. Beautiful scenic landscapes with everything you need to unwind. There are animals on the farm which you can visit if you choose. Clean, quiet, safe and neat place where you can braai regardless of the weather. Communication was excellent throughout the stay and the host really goes the extra mile to make your stay perfect. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Thank you Nicholas for the 5 star review. We appreciate your time. Glad you enjoyed your stay and we are looking forward to welcoming you again. Kind regards, Alison

Emcee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was 'n perfekte wegbreek van die stad en tegnologie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Dankie Emcee vir die 5 ster resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Groete, Alison

Mart-maré M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Relaxing, beautiful getaway. Thank you for the most memorable getaway. The peace and tranquility experienced on holiday cannot be described.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Thank you Mart-maré. We are glad you had a wonderful getaway. It was really nice meeting you and your "hondekinders" Hope to see you again in the near future. Kind regards, Alison

Leal F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ek beplan klaar om terug te gaan, dit was ongelooflik lekker️. Dit was een van my gunsteling wegbreke nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Dankie vir die 5 ster resensie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het julle tydjie op die plaas geniet. Groete, Alison

Nicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly, die stilte baie geniet. Sal vir seker weer gaan. By aankoms het die eienaar ons ontvang met heerlike broodtjies. Vriendelike mense, plaasatmosfeer, goeie grondpaaie en lekker plekkies om te besoek. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Dankie Nicky. Ons waardeer jou tyd om hierdie resensie te skryf. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit na julle volgende kuiertjie op die plaas. Groete, Alison

Riaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Tranquility at its best. A peaceful experience away from city life, outstanding hospitality, a lovely huge fireplace to braai, with a beautiful sunset to witness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Thank you for the 5 star review. We are glad you enjoyed your stay. Kind regards, Alison

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustigheid. Alles was perfek. Rustige verblyf en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Baie baie dankie Andries. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Alison

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R940
R940 R627
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
R940 R627
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA136658bb59ef28f46dc86d49e17d2769495d340ddd34588cf1a639888d1307710ab907f937ba4281358c702c6bf3a2c64b83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R940 nouVanaf R627 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.260805 20.378535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang