Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jul 2024 tot 12 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Cottage is op 'n werkende plaas tussen Swellendam en De Hoop Natuurreservaat geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek van die stadslewe.

Aloe Cottage beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die sitkamer het 'n kinderslaapbank op vooraf versoek.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Ander geriewe sluit 'n binne- en buitebraai in.

Gaste kan help om die lammers melk te voer, gaan fietsry, draf, of deur die plaas stap en gedurende die aand kan hulle uit die kanolalande sterrekyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Belita H
Saam met vriende
5.0
Overberg op sy mooiste. Heerlik gekuier. Die cottage het alles wat mens nodig het. Die melk in die yskas en die broodjie was 'n welkome verrassing! Di...
Sien meer
Aug 2024
Mymoena I
Saam met lewensmaat
5.0
A nice break from city life. Good for the soul. Excellent location. Very quiet and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Aleta F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en rustige verblyf. Absoluut. Wonderlike gasvryheid, pragtige natuurskoon, skoon en oulike blyplek. Ekstra luuks om toegang tot wildsplaas te...
Sien meer
Jul 2024
Nicholas V
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliantly simple and beautiful. Beautiful scenic landscapes with everything you need to unwind. There are animals on the farm which y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Emcee J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n perfekte wegbreek van die stad en tegnologie. Sien sterre.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 129

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA136658bb59ef28f46dc86d49e17d2769495d340ddd34588cf1a639888d1307710ab907f937ba4281358c702c6bf3a2c64b83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.260805 20.378535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang