Aloe Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 19 Feb 2025 tot 8 Des 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
Vanaf
R950R634 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe Cottage is op 'n produserende plaas tussen Swellendam en De Hoop Natuurreservaat. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad.
Aloe Cottage beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n kind indien daar vooraf gereël word.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n binne- en buitebraai in.
Gaste kan help om die lammers melk te gee, gaan fietsry, draf of stap en saans kan hulle vanaf die kanolalande sterrekyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marthie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 148
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap