Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloe House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre J
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld, beste uitsig en doodstil. My verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Dankie Andre, ons waardeer die wonderlike gradering en vriendelike woorde. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.

Muhle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Best place to stay for your vacation. It was nice and we recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Thank you for your wonderful rating and kind words. We look forward to welcoming you both again soon.

Kay-leigh O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Comfortable and relaxing. Such a treat for the weekend. My sister and I got to relax and got the break we deserved. The host is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Thank you so much Kay-leigh, it was so lovely to have met you. We are so happy you enjoyed some down-time just relaxing. Wishing you a blessed 2024

Trudie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Besonders. Absoluut perfek en topklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Dankie Trudie en Johan.

Danie D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantasties! Ja, ons het heerlik gebly. Die gasheer en gasvrou was werklik vriendelik en behulpsaam. Dankie Janine en Darryl. Dankie ook vir die Kersgeskenkies op Kersdag vir die kinders. Al het dit gereën, was die huis heerlik groot en selfs die kinders kon binne besig gehou word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Thank you Danie, for your wonderful review. It was a pleasure to have you and your family stay at The Aloe House over Christmas and I am glad everyone was comfortable despite the rain.

Sonia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik, rustig en eienaars was wonderlik en behulpsaam. Dankie, Janine. Stil, en pragtige ligging. Eenheid het als in wat jy nodig het. Veral die gasbraai het handig tepas gekom vir 'n laataand aankoms se worsie braai, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Thank you Sonia, it was lovely to have met and hosted you.

Benita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lieflike rustig plek. Aloe House is goed versorgd en netjies ingerig. Die stoep wat uitkyk oor die rivier is ook 'n lekker bonus. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Thank you for your lovely review Benita. It was a pleasure to have met and hosted you.

Gert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlike mooi plek. Janine het ons baie welkom laat voel. Sy het uit haar pad gegaan om ons te ontvang. Sy het aan alles gedink wat nodig is in die gastehuis. Genoeg lig gedurende load shedding. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Thank you Gert, it was so wonderful to have met you both and been able to share a bit of our paradise with you. Your review is truly appreciated. Regards Janine

Kwartus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekend. Deeglik toegerus, mooi ligging en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Thank you for your review and rating, Kwartus. It is so appreciated

Ayanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wonderful! Great hosts. Very accommodating. Spacious. Thank you for everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
The Aloe House
Thank you Ayanda for your lovely review and rating. It was lovely to have met and hosted you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terrace View-singel 76, Balugha Rivierlandgoed, Glengariff, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9cab73dae9a7d26913455537fd4e5ec1da974a15c4130f15641a5dc2b71385754d947e1bc792298590ecb35a4ac031297e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 76 Terrace View Crescent, Balugha River Estate Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.88954 28.0859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang