Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloe House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terrace View-singel 76, Balugha Rivierlandgoed, Glengariff, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Aloe House bied verblyf in 'n selfsorg-suite of die hele perseel, naamlik The Aloe House Vacation Home. Hierdie verblyf is op 'n veilige landgoed in Glengariff. Die suite spog met 'n pragtige uitsig oor die rivier, met voëlspesies, soos visarende, en wild, soos vlakvarke, bosbokke, blesbokke en rooibokke.

Die goed ingerigte suite staan ​​as die Protea-suite bekend en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n aparte, goed toegeruste oopplan-kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en gaar te maak. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word ook voorsien.

Die Aloe House Vacation Home beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 1 aparte kombuisie, ruim leefareas, 'n kaggel en 'n groot dek met 'n swembad en pizza-oond.

Daar is parkeerplek vir voertuie op die perseel. Die Aloe House is naby die strand, met talle restaurante en doendinge lekker naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Andre J
5.0
Uitstekende waarde vir geld, beste uitsig en doodstil. My verwagtinge oortref.
Sep 2024
Muhle M
Saam met lewensmaat
5.0
Best place to stay for your vacation. It was nice and we recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Kay-leigh O
5.0
Comfortable and relaxing. Such a treat for the weekend. My sister and I got to relax and got the break we deserved. The host is amazing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Danie D
5.0
Fantasties! Ja, ons het heerlik gebly. Die gasheer en gasvrou was werklik vriendelik en behulpsaam. Dankie Janine en Darryl. Dankie ook vir die Kersge...
Sien meer
Des 2023
Sonia F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en eienaars was wonderlik en behulpsaam. Dankie, Janine. Stil, en pragtige ligging. Eenheid het als in wat jy nodig het. Veral die gas...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Terrace View-singel 76, Balugha Rivierlandgoed, Glengariff, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Aloe House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terrace View-singel 76, Balugha Rivierlandgoed, Glengariff, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9cab73dae9a7d26913455537fd4e5ec1da974a15c4130f15641a5dc2b71385754d947e1bc792298590ecb35a4ac031297e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 76 Terrace View Crescent, Balugha River Estate Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.88954 28.0859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang