Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Alternative

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clairlaan 105, Manor Gardens, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R620 R558 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in Manor Gardens, Durban, sal jy The Alternative vind, 'n bekoorlike selfsorghuis wat 'n intieme ontvlugting bied vir 'n paartjie of vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Gaste kan tussen 2 eenhede kies. Albei eenhede het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n badkamer in elke eenheid wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. TV's is beskikbaar in albei eenhede met DStv Premium-kanale, tesame met gratis WiFi-geriewe.

Veilige onderdakparkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Clairlaan 105, Manor Gardens, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
R620 R558
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
R620 R558
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clairlaan 105, Manor Gardens, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed22f842a5d68242af2411d1107e092688375a77d9ed4b4de0f724203e8bbfacfd309dd7f4417e1cbd906072d0711fa48a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R558 per nag (plek vir 2) 105 Clair Avenue Manor Gardens 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.862849206645 30.98163092209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang